Leef gesonder op ‘n natuurlike manier

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Christelle Nel Datum: 13 April 2022 Aberdeen VLV se April 2022 vergadering was een waar HOOP gebring is op die gebied van gesondheid. Lea van der Vyver verwelkom al die lede, die sprekers asook ‘n besoeker, mev. Susan Brϋmmer, wat 60 jaar lid was van ‘n VLU-tak in […]
Wenke vir die dek en versier van tafels

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Tema: Leefstyl Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 13 April 2022 Petie Pretorius van Villa Brocant deel wenke vir die dek en versier van tafels. Gebruik liefs vars blomme waar dit opsigtelik vertoon word. Blomme is baie duur, gebruik wat beskikbaar is. Vervang blomme met kruie, sierkool of appels in ‘n bak met […]
Eendekuil kry ‘n kykie in die lewe van die vroue in Malawi

Sirkel: Weskus Tak: Eendekuil Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Lydia Le Roux Datum: 2022-04-13 Op 13 April 2022, het Bianca Theron, saamroeper vir Openbare Sake, ons verras met ‘n positiewe en insiggewende vergadering: Annamarie de Klerk vanaf Porterville het ons besoek en vertel van haar betrokkenheid in Malawi, waar sy vir 47 jaar gewoon en gewerk […]
Hermanus leer die kunste in hul dorp ken.

Sirkel : Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Marlene Swart Datum: 13 April 2022 Hermanus Tak het op 13 April vergader en lede het deur middel van Mary Faure die Kunste in Hermanus leer ken. Mary Faure is direkteur van Hermanus Fynarts. Mary is ‘n fisioterapeut wat aan die Universiteit van Stellenbosch gestudeer […]
Graafwater verf met krytverf

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Marina Visser Datum: 12 April 2022 Op Dinsdag, 12 April, het die dames van Graafwater VLV hulle kreatiewe hoedjies opgesit, towerstaffies – ag verfkwaste – uitgehaal en ‘n heerlike “chalk paint / tjoko verf” klas geniet. Die klas is deur Magda Kotze aangebied. Die dames was […]
Tygerberg besoek Iris House

Sirkel:Tygerberg Beriggewer: Ita van der Merwe Datum: 09 April 2022 Sirkel Tygerberg het vanjaar die Iris House Hoepies as projek vir 2022 aangeneem. Op 09 April het Sirkel Tygerberg die veilige hawe vir + 600 hulpbehoewende gestremde kinders besoek. Daar is bevoegde versorgers om aan die kliënte, van babas tot volwassenes, die nodige sorg en […]
Gemeenskapsradio baie belangrik vir die gemeenskap

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 5 April 2022 Radio is the Theatre of the Mind Rudi de Waal, bestuurder van die gemeenskapsradiostasie, Radio Overberg, was op Dinsdag 5 April 2022 die gasspreker by die Openbare Sake vergadering van Bredasdorp VLV tak. Hy het sy praatjie begin met …”Die meeste […]
Klein-Brakrivier lag, leer en ontspan

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 29 Maart 2022 Klein-Brakrivier VLV leer weef Wat is nou lekkerder om so aan die begin van die herfsseisoen te doen, as om te leer weef? Klein-Brakrivier se eie weef-Guru en eerste prys Konferensie wenner vir weefwerk – Retha Nagel (en haar span […]
Aberdeen kry nuwe idees, wenke en resepte.

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Christelle Nel Datum: 23 Maart 2022 Aberdeen VLV se Maart 2022 vergadering was propvol idees, wenke en ‘n kosdemonstrasie. Lea van der Vyver verwelkom al die lede asook die paar besoekers. Sy open soos altyd met ‘n stukkie pitkos, waar sy elkeen uitdaag om God op Sy Woord […]
Voëlvlei besoek die Fluisterboom

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Anne-Marie van der Merwe Datum: 22 Maart 2022 FLUISTERBOOM van VOёLROEPERSFONTEIN Op Donderdag 17 Maart besoek VLV Voëlvlei se dames Albertinia se “Fluisterboom”, een van die tien dikste bome in Suid Afrika. Die 1.6 hektaar eiendom, Voëlroepersfontein, spog met 23 fonteine en is soos ‘n oase […]