Vrolike vergadering met vrugte

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Ada Gericke Datum: 27 April 2022 VLV Voëlvlei hou ‘n Vrolike Vergadering met Vrugte Wanneer die lede van Voëlvlei in die toekoms vrugte gaan koop, sal hulle met ander oë na die eksotiese kiwivrug kyk. Ettiene Terblanche, ‘n boer van Waboomskraal (Herold distrik), het soveel interessante […]
Kultuur, erfenis en tradisie

Sirkel: Paarl Tak: Malmesbury Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Mia Louw Datum: 3 April 2022 As iemand oor 200 jaar gaan “google” wat die kultuur van die Afrikaner is, wat gaan daar opkom? Marieta Jooste lewer ‘n insiggewende praatjie oor Kultuur, Erfenis en Tradisie. Met skreeusnaakse staaltjies tussen in, vertel sy meer oor die geskiedenis […]
Gesonde, hartvormige bessies

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Gesondheid, Landbou en Tuinbou Beriggewer: L Terblanche Datum: 26 April 2022 Hartvormige bessies Wat kort jy saam met scones en room… beslis aarbeie. En dis waar Klein-Brakrivier tak net eenvoudig ‘n draai moes gaan maak – Redberry Farm. Die uitstappie het onder die Gesondheid- en Landbou en Tuinbou portefeuljes geval. […]
Goodwood bespreek kompetisies vir 2023

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Alet Colyn Datum: 26 April 2022 Magdaleen Joubert(links) saam met Nel Harteveld (spreker). Nel het die naaldwerkkompetisies vir Kongres 2023 behandel en die verseistes vir die borduur-, masjien-, brei- en hekelwerk verduidelik. Magdaleen Joubert(regs) saam met Irma Fisher van Sew Much […]
Leipoldtville plant bome

Sirkel: Weskus Tak: Leipoldtville VLVK Projek Beriggewer: Elsabe Carstens Datum: 26 April 2022 VLVK Projek: Bewaar ons erfenis / Save our heritage Op 4 Augustus 2021 het die Wes-Kaapse Minister van Landbou, Dr. Ivan Meyer, by ‘n geleentheid op Langebaan saam met Sirkel Weskus VLV, bome oorhandig aan die Sirkel vir hulle VLVK-Projek: Bewaar ons […]
Medisinale plante

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 21 April 2022 • Dr. Pierre André Swarts van Paarl-kwekery is die spreker oor medisinale plante. • Plante met medisinale eienskappe kom volop in die Wes-Kaap voor • Die waterment (Mentha Aquatica) se blare kan gebruik word in ‘n smeermiddel vir seer […]
Tea at Tiffany’s

Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Beriggewer: Anouise O’Connell Datum: 23 April 2022 VLV Alexandria kon na die 2 jaar van Covid inperking uiteindelik hulle jaarlikse Damesoggend aanbied. Al ons keuses het gevolge en as ons ons biologie self reguleer en ‘n interne sin van veiligheid skep, sal ons beter besluite neem –built on our outonomy – […]
“Break a leg”

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 23 April 2022 “Break a leg!” is ‘n goedige wens wat beteken ” Geniet dit!” En dit was presies die geval met Saterdag se Parkrun op Bredasdorp. Die Wêreldbond vir Plattelandse Vroue hou jaarliks ‘n “Women Walk the World” geleentheid. Vanjaar sal hierdie geleentheid […]
Sirkel Paarl besoek Taalmonument

Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Sirkelnuus – Women walk the World Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 23 April 2022 Alhoewel die amptelike datum vir die Wêreldbond van Plattelandse Vroue se Women walk the World op 29 April val, het 20 Dames van VLV Sirkel Paarl se takke Slot van die Paarl, Klein-Drakenstein, Paarl-Aand en […]
Gebruik wat jy het.

Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 20 April 2022 Op Woensdag 20 April het Dordrecht se VLV-lede by Elize Oosthuizen se plaashuis byeen gekom vir ‘n Leefstylprogram. Elize het vir Marina Hartley en haar vriendin, Sally McIntyre vanaf Queenstown voorgestel, wat masjiengeborduurde artikels te koop saamgebring het, asook die prys […]