Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Canapès en slaaisous by Goodwood Tak

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Alet Colyn Datum: 19 Julie 2022 Op ‘n koue wintersoggend het Alet Erasmus van Creative Cuisine Pantry ons lede kom bederf met ‘n baie interessante praatjie oor die ontstaan van haar produkte. Sy het aanvanklik met ‘n eenvoudige slaaisous begin, en a.g.v. die gewildheid daarvan, en die feit […]

Mandeladag: Bredasdorp se 67 minute

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 18 Julie 2022 Suideroord het ons tak genader om hulle ingangsportaal op te kikker en dis presies wat ons op Mandeladag met ons 67 minute gedoen het! Bedrukte materiaalmonsters is aan die Suideroordbestuur voorgelê…ja, hulle kon kies hóé die kussings, lopers en gordynkap moet […]

Klein-Brakrivier is 84

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 1 Julie 2022 Klein-Brakrivier VlV is 84 jaar oud Die Klein-Brakrivier Vroue Landbou Vereniging (VLV) was 1 Junie ‘n hele 84 jaar oud. Die voorloper van die VLV was huisvlyttakke wat deur die Departement Landbou gestig is. In 1921 word die eerste huisvlyttak in George gestig en […]

Bingo op Klein-Brakrivier

Sirkel: Swd Klein-Brakrivier: Tak Portefeulje: Fondsinsameling Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 28 Junie 2022 BINGO! Dinsdag 28 Junie was ‘n groot pret-dag by die Klein-Brakrivier tak. Die Reebok Gemeenskapsaal was stampvol lede, gades, familie, vriende en gaste uit die omgewing. Die geleentheid is deur verskeie borge ondersteun en daar was groot pryse, die hoogtepunt was die […]

Klein-Brakrivier is veelsydig

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 22 Junie 2022 Klein-Brakrivier is Veelsydig Taklede het tydens ‘n onlangse Mosaïek hekelwerk werksessie, baie lekker saamgekuier en geleer. Ten spyte van die (altyd) ontydige beurtkrag, kon daar tog gehekel word en die res van die tyd is gespandeer om ‘n goeie begrip van die […]

Volkspele op Vryburg

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Tema: Opvoeding En Kultuur Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 22 Junie 2022 Vryburg VLV bring heerlike die middag deur met die sing van al die bekende FAK liedjies saam met inwoners van die dienssentrum en sodoende ons erfenis te bewaar. Leerling van Vryburg Voorbereidingskool wys hul volkspele passies.       Esta […]

Potpourri van pret

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Beriggewer: Ada Gericke Datum: 21 Junie 2022 Potpourri van pret By die jaarlikse “potpourri”-vergadering van VLV Voëlvlei het die dames behoorlik pret gehad met allerhande aktiwiteite en demonstrasies. Lede van die bestuur het elk in hulle afdelings ‘n bydrae gelewer. Breingim was die onderwerp van Gesondheid. Met vingeroefeninge en ‘n sirkelblokkiesraaisel, […]

Kuier met Tossie

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Alet Colyn Datum: 21 Junie 2022 ‘n 85 – jarigeTossie Lochner stel haarself aan ons bekend as Sarah Jacoba du Toit Lochner. Sy het haar loopbaan as spraakterapeut in Kaapstad se Noordelike voorstede begin. Later, toe sy die Toerismebedryf wou betree, is sy na Italië om […]

Tygerberg brei en skenk serpe

Sirkel:Tygerberg Beriggewer: Ita van der Merwe Datum: 20 Junie 2022 Iris House Hospies vir getremdes wat op die Stikland-gronde geleë is, is Sirkel Tygerberg se projek vir 2022. Die instansie probeer so ver hulle kan selfversorgend wees met hul eie groentetuin, maar word ook ondersteun deur maatskappye wat soms vars produkte voorsien vir die 600+ […]

Ankole-bul inspireer ontwerper

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: !8 Junie 2022 Op 18 Junie 2022 berig Landbou.com ‘n Ankole-bul behaal R1,65 miljoen op veiling Die Ankole-bul Cumulus NANK 10-120 het die hoogste prys van R1 650 000,00 op die nasionale Ankole-veiling naby Bela-Bela in Limpopo behaal. Die verkoper, mnr. Daniel Naudé, is van Yonder Hill […]