Ceres hou modeparade
Sirkel: Worcester Tak: Ceres Portefeulje: Leefstyl / Kunste en Handvlyt Beriggewer: Louwna Hoving, lhoving@breede.co.za Datum: 13 September 2022 Modeparade deur lede-mannekyne Die tak het ‘n modeparade gehou met lede as mannekyne. Lede kon uitrustings gaan uitsoek by Miladys om te vertoon en elke lid het ook ‘n geskenkbewys van R50 ontvang. Ronel […]
Skakel vir Kongresfoto’s
Sirkel:Overberg Kongres 2022 Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 5 September 2022 Die Kongresfoto’s is by die volgende skakel beskikbaar. Gaan kyk gerus daarna. Die link is: http://www.togmatix.co.za/lpz7QBHx Event 34. Naam: VLV Kongres 2022 As jy besluit om ‘n foto te bestel, druk 2 keer (double click) daarop. Wanneer jy deur al die foto’s is, […]
Ceres trots op lede se prestasies
Sirkel: Worcester Tak: Ceres Portefeulje: Leefstyl / Kunste en Handvlyt Beriggewer: Louwna Hoving, lhoving@breede.co.za Datum: 13 September 2022 Trots op prestasies Twee lede het 2de en 3de plek vir hulle tienerrugsakkies by die onlangse kongres verower. Daar was 36 inskrywings. Die trofeë wat hulle by kongres ontvang het, is tydens die takvergadering aan hulle […]
Kraggakamma bied Intertak aan
Sirkel: Middelland Tak: Kraggakamma Portefeulje: Leefstyl en Kunste en Handvlyt Beriggewer: Margaret van der Mescht Datum: 13 September 2022 Dit is weer tyd vir Intertak en hierdie keer is dit Kraggakamma se beurt om dit aan te bied. Die koel dag help nie om ons tema van “piekniek” te weerspieël nie, nogtans is die […]
VLVK-President woon VVLU-kongres by
Vrystaat Vroue Landbou-Unie Kongres Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 7 September 2022 Die VVLU-Kongres is bygewoon deur Mev Estelle du Plessis, VLVK-President, Mnr Christo du Plessis, Dr Irma Davel en Mev Antoinette van Pletzen (NOK) A van Pletzen, I Davel, E du Plessis, Me Gerda Pienaar, VVLU-President en C du Plessis […]
Klein-Brakrivier geniet ‘n vol program
Sirkel: Swd Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 30 Augustus 2022 Klein-Brakrivier: Augustus se vol program Klein-Brakrivier VLV het soos gewoonlik op 30 Augustus ‘n vol program aan lede en gaste gebied. Gerda Sieberts het die geleentheid geopen en daarna het die oggend weggespring met Lirian Alencar, bekende belly dancer in die […]
Kleinmond VLV doen dit in Afrikaans
Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Datum: 30 Augustus 2022 Beriggewer: Hermien Van Zyl VLV doen dit in Afrikaans!! VLV-Kleinmond se Augustus-maandvergadering was ‘n viering van Afrikaans en die mooi, fyn dinge in ‘n vrou se lewe soos die vreugde van lees, musiekwaardering en om ‘n bos blomme te herrangskik. Op elkeen […]
VLV-Voëlvlei kuier in Indië
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Ada Gericke Datum: 30 Augustus 2022 VLV Voëlvlei ‘kuier’ in Indië Die Opvoeding en Kultuur-komitee van die VLV-Voëlvlei het gesorg vir ‘n heerlike internasionale vergadering by hul Augustus byeenkoms. Nancy Naidu van “Curry in a Hurry” het die dames in besonderheid ingelig oor die kultuur […]
Geure van Indië
Sirkel: Paarl Tak:Wellington Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 19 Julie 2022 Leefstyl bring hierdie maand die geure van Indië na ons saam met Nicole Neethling. As Hindoe-gebore wat latere jare na ‘n Roomse Skool toe is, het sy die Christen geloof aangeneem na soveel dinge oor haar lewenspad gekom het. […]
Klimaatsverandering
Sirkel: Overberg Kongres 2022 Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 19 Augustus 2022 Klimaatsverandering Spreker by VLVK Kongres 2022 op 19 Augustus op Gansbaai skok met feite. Ongeag wat ons nou doen om die planeet te red, vul klimaatsverandering kundiges soos professor Chris Engelbrecht met groot kommer. Hy sê o.a. “Dit is ‘n feit dat ons […]