Alexandria besoek ‘Canabis’plaas
Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Linda Putzier/Anlouise O’Connell Datum: 18 Augustus 2022 VLV Alexandria het ‘n interessante besoek gebring aan “Sweetwater Farm” waar Canabis geplant en geoes word. Shannon, die Bestuurder van Sweetwaters Farm” verwelkom die lede en neem hulle na verskillende tonnels waar die Canabis plante gekweek word en groei. Vanaf die saad ontkiemings […]
International Coastal Cleanup Day
Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Landbou &Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 17 September 2022 Klein-Brakrivier Tak het hierdie jaar weer, soos gewoonlik en met oorgawe, die “International Coastal Clean-up” projek ondersteun. Die oseaan verskaf kos aan die hele planeet en besoedeling is ’n globale probleem, met ‘n plaaslike oplossing. Elkeen van ons behoort deel van […]
Alexandria leer puntverf tegniek
Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Anlouise O’Connell Datum: 15 September 2022 Donderdag 15 September het VLV Alexandria ‘n heerlike, verrykende oggend beleef tydens die aanbieding deur die Opvoeding en Kultuur Portefeulje. Die sameroeper, Marilize Bakkes het die tradisionele kultuur erfenis van die Xhoza vrou nl. die verf van hulle gesigte, verduidelik. […]
Damesoggend vir huishulpe
Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Al 6 Studierigtings Datum: 14 Sepember 2022 Beriggewer: Theresa Troskie Murraysburg het ouder gewoonte weer op 14 September hul jaarlikse Damesoggend aangebied. Die nege en vyftig gaste wat opgedaag het, het alle verwagtinge oortref! Nege VLV lede was teenwoordig en het die program behartig. Renée Swanepoel, voorsitter, open met […]
Murraysburg hou interessante vergadering
Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Datum: 14 September 2022 Beriggewer: Theresa Troskie Blokraaisel e.a.: Renée Swanepoel wat onlangs die naaswenner van die blokkiesraaiselprogram op TV kanaal 147 (VIA) was, deel haar ervarings met ons. Die opnames het in die Naspersgebou in Kaapstad plaasgevind. Die kleure en patrone op die deelnemers se klere, is eers goedgekeur […]
VLV Vryburg reik uit na gemeenskap
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg VLV Uitreik Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 14 September 2022 Vryburg VLV reik uit na vroue in die gemeenskap om hulle te inspireer, te motiveer en te bemagtig. Die opening word waargeneem deur Eerwaarde Pierre van den Heever en gaste verras met hul spontane sang. Esta Twigge demonsteer hoe om veelsydige deeg […]
Hermanus hoor van die vervolgde kerk
Sirkel : Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Diana Lambrechts Datum: 14 September 2022 Hermanus-tak het ‘n vol, bedrywige vergadering gehou op 14 September 2022. Die speker was Ds Dries van der Merwe, die verteenwoordiger van geopende deure in die Overberg. Dries het die lede meer bewus kom maak van die vervolgde kerk. […]
Aberdeen beplan ‘n opwindende nuwe projek!
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Jaarlikse beplanning & Bestuursverkiesing Beriggewer: Christelle Nel Datum: 14 September 2022 Aberdeen VLV se onlangse vergadering was ‘n mondvol met beplanning vir 2023, asook bestuursverkiesing. Lea van der Vyver verwelkom al die lede. Met die lente in die lug, open Christelle Nel gepas met ‘n stukkie oor “Verskillende seisoene in […]
Bredasdorp VLV deel van Landbouskou
Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 14 September 2022 Bredasdorp se VLV-tak was integraal deel van Nampo Kaap 2022 se Landbouskou wat van 14 tot 17 September 2022 op die plaaslike skouterrein, Bredasdorppark, aangebied is. Mediapersoonlikhede Sandra Nolte -redaktrise van Huis & Haard en Letty-Ann Möller – Kongresmediaverteenwoordiger van die VLV […]
Klein-Brakrivier geniet die lente en plant ook ‘n boom
Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 13 September 2022 Dis heerlike lente Taklede van Klein-Brakrivier het lente en Internasionale Boomplant week gevier deur in die tuine van die Groot-Brakrivier stasie te wandel en ‘n draai te maak by verlede jaar se geelhout boompie wat daar geplant is. Hierdie jaar […]