Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Opwinding BRUIS oor tydskrif-skenking

Sirkel: Kalahari Tak: Kuruman Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Hettie du Plessis-Krüger Datum: 10 November 2022   Die opwinding het behoorlik GEBRUIS in VLV Kuruman-tak, toe Plaaslike Verspreider van Bruis – Afrikaanse tydskrif, Sandra Scholtz (middel) op Donderdag 10 November 2022 met enkele bestuurslede van VLV Kuruman-tak ontmoet het. Vlnr: Alta Roets (Saamroeper: Gesondheid), Marianne Vorster (Voorsitter: […]

Afsluiting: Griekwastad

  Sirkel: Griekwaland Wes Tak: Griekwastad Beriggewer: Ruby Kriel Datum: 9 November 2022   Die jaarafsluiting, met ‘n Hippie tema, was op die plaas Latour van Zirkie en Linda Jansen gehou. Die Griekwaland Wes Sirkelkompetisie vir gebak, is Herzogkoekies en Andra Lambrechts was eerste in Griekwastad Tak. Rina Cornelissen en Andra Lambrecht Agter : Rina […]

Besoek aan skoenlapperskuiling

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 9 November 2022   Taklede het Woensdag 9 November ‘n gesellige uitstappie na ‘n skoenlapper skuiling geniet.  

Aberdeen word bederf deur hul Senior Burgers!

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Beriggewer: Christelle Nel Datum: 9 November 2022 VLV is sinoniem met diensbaarheid, uitreik en brûe bou. Dit is nie aldag wat lede aan die ontvangkant staan nie. Aberdeentak het ‘n heerlike bederfoggend geniet toe die dames deur die plaaslike ouetehuis genooi was vir ‘n dankie-sê-oggend. Daar is gesellig buite saam met […]

Afsluiting by Indiese restaurant

Sirkel: Worcester Tak: Ceres Portefeulje:  Opvoeding en Kultuur Beriggewer:  Louwna Hoving, lhoving@breede.co.za, 084 208 6940 Datum:  8 November 2022   Takafsluiting by Indiese Restaurant Lede het hulle pragtig getooi in Indiese drag om die afsluiting by “The Honey & Chai Indian Restaurant” by te woon.  v.l.n.r.:  Rouxna Goodwin, Christelle Zulch, Vera Alberts, Vicki Ferreira, Elsa Hanekom, […]

VLV Bredasdorp Tak hoogtepunte vir 2022

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 1 November 2022 Marie Spamer  het Dinsdag haar 65jaar kenteken van VLV Bredasdorp se uittredende voorsitter, Annette van Eeden, by die tak se afsluitingsfunksie ontvang. Madelé Burger, taktesourier, ontvang handevol trofees van die Sirkelpresident, Rienie Ludick, met die jaarafsluiting wat die vorm van ‘n keurige […]

Dordrecht leer kuns van Teesakkie-vou

Sirkel: NOK Tak:  Dordrecht Studierigting:  Kunste en Handvlyt Beriggewer:  Antoinette van Pletzen Datum:  29 Oktober 2022 Teabag Folding is a form of the Japanese origami in which small squares of paper (e.g. a teabag wrapper) are folded so as to interlock and produce a 3D version of the design. It is credited to Dutch artist Tiny van […]

Kleinbrak: Afsluiting en prysuitdeling

Sirkel:  SWD Tak:  Klein-Brakrivier Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 28 Oktober 2022  Klein-Brakrivier sluit 2022 suksesvol af. Klein-Brakrivier het op 28 Oktober 2022 die jaar afgesluit met ‘n heerlike funksie by Billy G in Mosselbaai. Daar was Kersgeskenke, gelukkige trekkings,  ‘n uitmuntende eet-soveel-as-wat-jy-wil, lekker kuier maar natuurlik is daar ook aandag gegee aan belangrike VLV-sake. Eerstens […]

Vlv-Kleinmond onderneem ‘n Erfenis-uitstappie

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Takuitstappie Datum: 25 Oktober 2022 Beriggewer: Hermien Van Zyl Ter afsluiting van die VLVK-projek, “Bewaar ons Erfenis”, het 12 lede van VLV-Kleinmond die museum op Genadendal gaan besoek. Dr Isaac Balie, die afgetrede kurator van die museum en ‘n trotse Khoi-afstammeling, het op die kerkplein in die skadu van akkerbome, sommige […]

Basuinfees op Elim

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Portefeulje: Kunste en Handvlyt Berriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 23 Oktober 2022   Volksmusiek in aksie op Elim in die Overberg: Met die algemene vergadering van 4 Oktober vanjaar het Neels Boonzaaier die tak ingelig oor volksmusiek.  Elim se basuinfees is ‘n sprekende voorbeeld hiervan. 38 basuinorkeste, 8 dirigente (waarvan 1 uit […]