Bredasdorp berei voor vir 2023
Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Leefstyl en Kunste&Handvlyt Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 26 November 2022 Bredasdorp herinner hul lede aan die kompetisies vir 2023.
Afsluiting: Aberdeen
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Afsluiting Beriggewer: Christelle Nel Datum: 23 November 2022 Aberdeen VLV hou ‘n baie gesellige en leersame afsluiting in Luise de Jager se pragtige tuin op die plaas Allemanskraal. Tafels was gedek onder lieflike koeltebome en die dames was omring van agapante en daglelies wat in volle blom is. Luise vertel ons […]
Afsluiting: Vryburg
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Afsluiting Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 23 November 2022 Vryburg VLV sluit die jaar af met ‘n gesellige ete by Villa Brocant. Marietjie Steyn ontvang die trofee vir blomme gevorderd terwyl Carien van Niekerk skoonskip maak met blomme beginners, kookkuns, handwerk en kunste. Nellie Viljoen wen ope-afdeling en word beloon met […]
Afsluiting: Paarl Aandtak
Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aandtak Afsluiting Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 19 November 2022 Paarl Aandtak het hulle jaareindontbyt by Fairview, ‘n werkende plaas in Suider-Paarl, geniet ‘n Aantal mikrobesighede word daar gehuisves Die fokus is op wyn en kaas Die plaas is sedert 1693 in die Backs se besit Hulle filosofie is eerlikheid, die respektering […]
Afsluiting: Graafwater
Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Afsluiting Beriggewer: Marina Visser Datum: 19 November 2022 Op Saterdag 19 November 2022 het Graafwater VLV hulle afsluiting gehou by Alle Dingen te Lambertsbaai. Daar vind ook bestuursveranderinge plaas. Marietjie Visser tree uit as Leefstyl sameroeper en Yvonne Hanekom as sameroeper van Openbare Sake. Mariette van de Weide en Elmarie […]
Afsluiting: Goodwood
Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Beriggewer: Alet Colyn Datum: 15 November 2022 Goodwood se jaarlikse hoogtepunt is ons afsluiting wat natuurlik ook met die prysuitdeling gepaardgaan. Bes van Zyl (Tesourier) bedank vir Wenda Preuss (Voorsitter) vir haar toewyding en harde werk om van ons ‘n suksesvolle tak te maak. […]
Sirkel Tygerberg plant bome vir ons kinders
Sirkel: Tygerberg Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Ita van der Merwe Datum: Oktober en November Sirkel Tygerberg het deur bemiddeling van die Minister van Landbou in die Weskaap, Dr Ivan Meyer, 100 jong inheemse boompies gekry om in die omgewing te plant. Mevv René Nel (President), mev Emmie le Roux (Landbou&Tuinbou-saamroeper) en Ita van der […]
Kleinbrak leer ook puntverfkuns
Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 9 November 2022 Taklede het Vrydag 11 November met die “Dot-Art” werksessie lekker kreatief saam gekuier, geleer, gelag en pragstukke opgelewer.
Afsluiting: Langebaan
Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Afsluiting Beriggewer: Cynthia Huysamen Datum: 2 November 2022 Op 2 November 2022 het Langebaan Tak hul afsluiting en prysuitdeling gehou. Louna Niehaus, Voorsitter, en Yvonne Neethling het elkeen hul 10jaar kenteken ontvang. Louna Niehaus en Ninkie Goussard 35jr […]
Afsluiting: Carnarvon
Sirkel: Suid – Karoo Tak: Carnarvon Beriggewer: Naomi Vermeulen Datum: 11 November 2022 Op Vrydag 11 November het Carnarvon hul afsluiting gehad by die Lord’s Kitchen restaurant op die dorp. Pieter Hofmann en sy span staan reg vir ons en ons kan net terugsit en ontspan. Pryse word oorhandig aan kompetisie deelnemers en -wenners, […]