Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Fun and games

Sirkel: NOK Tak: Sterkstroom Studierigting: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: A van Pletzen Datum: September 2022 Holiday Programme: Sterkstroom The CWAA (Cape Women’s Agricultural Association  / “Vroue-Landbouvereniging van Kaapland”) presented a holiday programme for the September holidays at the library in Sterkstroom. The purpose of this programme was to keep our youth active and off the […]

Goodwood ruil wenke uit

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Beriggewer: Alet Colyn Datum: 17 Januarie 2023 Ons tak het die nuwe jaar afgeskop met ‘n lekker kuieroggend en die uitruil van wenke.  Die Voorsitter het ook aan die nuwe lede belangrike inligting t.o.v. vergaderings en kompetisies deurgegee. Goodwood neem afskeid van Aletta vd Merwe, ‘n jarelange lid en ook vir baie […]

Minister plant bome saam met Sirkel Weskus

Sirkel: Weskus Landbou en Tuinbou Beriggewer: Maggie Enever Datum: 19/01/2023 VLV Sirkel Weskus Ministerie van Landbou: Boomplantseremonie     Dr Ivin Meyer, Wes-Kaap Regering Mnister van Landbou, het Long Acres Privaatskool en Seeskulpie Kleinkindontwikkelingssentrum in Langebaan besoek. Hy en Mev Estelle Du Plessis – President VLVK het bome by die onderskeie skole geplant. Ander gaste […]

Werksaamhede van die ACVV

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aandtak Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 17 November 2022 Ilza Potgieter, sentrumbestuurder van die ACVV Noorder-Paarl is die spreker Die ACVV bestaan al vir 118 jaar Die ACVV se rol is naastediens – welsyn, opheffing, bejaardesorg, opvoeding, behuising, maatskaplike dienste, ongeag geslag, geloof, ouderdom, taal of kultuur In die […]

Tuinmaak in potte

Sirkel:             SWD Tak:                 Voëlvlei Portefeulje:    Landbou & Tuinbou Beriggewer:   Ada Gericke/Johlene Muller Datum:           24 Januarie 2023 Tuinmaak in potte: VLV Voëlvlei leer hoe. VLV Voëlvlei het die jaar groen afgeskop met ‘n besoek aan die Danabaai Kwekery. Johlene Muller, sameroeper vir Landbou en Tuinbou, het 5 interessante wenke van JJ van Rensburg oor die plant […]

Vroeg uit die vere

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 18 Januarie 2023 VROEG UIT DIE VERE Klein-Brakrivier het reeds vroeg in Januarie 2023, met vuur en vlam weggespring. Die eerste geleentheid was onder die Opvoeding- en Kultuur vaandel, met ‘n vol saal lede en gaste wat vreeslik uitgesien het om weer saam […]

Ceres: Bestuur 2023

Sirkel Worcester Tak:  VLV Ceres Portefeulje:  Opvoeding en Kultuur Beriggewer:  Louwna Hoving, lhoving@breede.co.za Datum:  18 Januarie 2023   VLV CERES-BESTUUR 2023   Foto: Agter v.l.n.r.:  Marjan Starke (Tuisteskepping), Joan le Roux (Naaldwerk), Linda Smit (Opvoeding en Kultuur), Vicki Ferreira (Openbare Sake), Joy van Biljon (Landbou en Tuinbou), Voor v.l.n.r.:  Louwna Hoving (Webmeester/Hulpsekretaris), Judith Bruwer (Gesondheid), […]

VLVK President woon gradeplegtigheid by

VLVK President 3 Desember 2022 Gradeplegtigheid – Elsenburg Landbou Kollege Dit was ‘n besondere voorreg om VLVK te verteenwoordig by die pragtige geleentheid. Minister Ivan Meyer het ‘n inspirerende boodskap oorgedra aan die ouers en studente en daarna verwys dat die ouers nie net baie moes betaal vir hul kind se studies nie, maar ook […]

Aberdeen VLV gee om met Handsakke

Sirkel: Middelland Tak:  Aberdeen Portefeulje:  Openbare Sake Beriggewer: Lea van der Vyver Datum:  9 Desember 2022 Aberdeen VLV oorhandig ‘n skenking van handsakke, gepak met noodsaaklike toiletware en bederfies, asook linne en handdoeke, aan Siya Phambili Skuiling vir Mishandelde Vroue in Graaff-Reinet.  Die idee is dat die handsakke gegee word aan vroue wat daar opgeneem […]

Afsluiting: Kleinmond

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Afsluitingsfunksie Beriggewer: Hermien Van Zyl Fotograaf: Alice Van Rooyen Datum: 30 November 2022   Die Ecology-restaurant (geleë tussen Kleinmond en Botrivier) se ruim eetkamer en pragtige tuin was die ideale plek vir VLV-Kleinmond se afsluitingsfunksie op 30 November 2022 en 42 lede, beoordelaars en eregaste het die ontbyt en toekenningsgeleentheid bygewoon. […]