Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Is jy voorbereid vir ‘n noodgeval?

Sirkel: Tygerberg Tak: Parow Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Lize Testa Datum: 2 Februarie 2023 Een oomblik stap jy sitkamer toe, en die volgende oomblik word jy wakker op die vloer met ‘n verblindend liggie in jou oë, terwyl ‘n bekommerde paramedikus jou ondersoek. Op 2 Februarie 2023, het Danielle Steyn van Titanium Securitas, met die Parow […]

Geskiedenis en gebruike van Canola.

Sirkel:  Tygerberg Tak:  Kuilsrivier Studierigting:  Landbou & Tuinbou Beriggewer:  Mariëtte Krige Datum: 1 Februarie 2023   Canola, geskiedenis en gebruike   Woensdag 1 Februarie 2023 het die Kuilsrivier VLV tak ‘n vrolike vegadering gehad. Die jaar is afgeskop met dinge van die HART! Nie net is daar oor Canola gepraat nie, maar is die maand […]

Die Uitdaging van Verandering

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Hermien Van Zyl Fotograaf: Alice Van Rooyen Datum: 31 Januarie 2023   Met die eerste vergadering van 2023 het VLV-tak Kleinmond afgeskop met die VLVK-tema vir 2023, nl “Die Uitdaging van Verandering”. Dr Maritha Grobler, afgetrede dosent aan die Universiteit van Namibië, het die gehoor in […]

Wat is VLV

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Bekendstelling Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 7 Februarie 2023   Aangeheg is ‘n video wat VLV Bredasdorp gebruik het om die VLV bekend te stel.     Video link https://youtube.com/shorts/3UQiOFC5N8A?    

VLVK Boomplantseremonie

VLVK Boomplantseremonie Beriggewer: E Du Plessis Datum: 19 Januarie 2023   Op Donderdag 19 Januarie 2023 het ‘n pragtige boomplantseremonie by Long Acres Privaatskool en Seeskulpie Kleinkindontwikkelingssentrum te Langebaan plaasgevind, gereël deur Mev. Estelle du Plessis, VLVKaapland, president. Mev. P. Oettle, Mnr E. Barkhuyzen, Hoofleiers, Minister Meyer, Mnr. Boffie Strydom, Mev. Charmaine Laubcher Minister Ivan […]

Goeie begin vir Griekwastad

Sirkel: Griekwaland Wes Tak: Griekwastad Beriggewer: Ruby Kriel Datum: 26 Januarie 2023   Griekwastad Tak het op ‘n hoë noot afgeskop met 2 nuwe lede wat aansluit en aktief betrokke wil wees in die VLV  Griekwaland Wes Voor V.L.N.R: Doulina Marray, Rina Cornelissen en Linda Jansen, sameroeper van Gesondheid. Agter: Andra Lamprecht, sameroeper van Openbare […]

Aberdeen: Gesinsgeweld

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Christelle Nel Datum: 26 Januarie 2023 Gesinsgeweld is ‘n realiteit wêreldwyd! Aberdeen VLV  skop die jaar af met hul eerste vergadering. Lea van der Vyver verwelkom al die lede waarna Adele de Jager met skriflesing open. VLV sake word bespreek. Vanjaar bied Aberdeentak Sirkel Middelland Konferensie aan. Baie tyd […]

Versorging van persone met demensie

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 25 Januarie 2023   Volgens Mariaan Pretorius, verpleegkundige verbonde aan Rusoord, is demensie die verlies van breinfunksionering wat taal, oordeel en vermoëns aantas. Dit is nie geneesbaar nie en die brein word mettertyd net meer aangetas. Dié agteruitgang tas die persoon se oordeelsvermoë en optrede […]

Bekendstelling van VLV op Ceres

Sirkel Worcester Tak:  VLV Ceres Openingsvergadering Beriggewer:  Louwna Hoving, lhoving@breede.co.za Datum:  24 Januarie 2023   BEKENDSTELLING VAN VLV Hannelie van Schalkwyk, Voorsitter Wat is die VLV? – Die Vereniging is op 15 Oktober 1929 deur mev. Jossie Ackermann gestig. Die swart potjie wat prut op die vuur dien as embleem en die leuse van VLVK  […]

Murraysburg se 90 ste Verjaarsdagviering

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Datum: 19 November 2022 Beriggewer: Theresa Troskie   Murraysburg se 90ste verjaarsdagviering was voorwaar ’n feestelike geleentheid! Renée Swanepoel het ’n heildronk op ons tak ingestel met die woorde van Jaco van den Berg, voorsitter van Murraysburg Distrikslandbouvereniging:  “Die Murraysburg Landbouvereniging wil van hierdie geleentheid gebruik maak […]