Musiekwaardering op Vryburg
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 19 April 2023 Musiekwaardering: Aanbieder: Petro Ollewagen Vryburg het inwoners van dienssentrum genooi om saam na strelende musiek van Marcus van Heerden te luister. Hy is ‘n bekende in musiekkringe en speel sedert die begin van inperking elke aand musiek vir die […]
Die voordeel van akwaponika stelsels
Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 25 April 2023 Die voordeel van akwaponika stelsels Lede van Klein-Brakrivier het ‘n heerlike leersame oggend-uitstappie na Hoërskool Outeniqua geniet om meer oor hul akwaponika-tonnels te leer. Hoërskool Outeniqua is al meer as ‘n eeu aan die gang en is innoverende baanbrekers […]
VLV Voëlvlei verken forensiese verpleging
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Ronel Laubscher Datum: 25 April 2023 Gedurende hul Aprilvergadering het die dames van VLV Voëlvlei interessante inligting en goeie raad gekry oor die forensiese verpleging van veral verkragtingslagoffers. Herma Vosloo, sielkundige en kenner op die gebied, het haar ondervinding op simpatieke wyse aangebied en het die […]
Sterkstroom skenk truie en beanies
Circle: NEC Branch: Sterkstroom Study field: Education & Culture Reporter: Megan Moorcroft Date: 25 April 2023 The little ones in Sterkstroom were given jerseys and beanies by the WAA ladies at the Blessing Pot Feeding Scheme. A number of the ladies that work there every week and who donate foodstuff for the pot, are WAA […]
Wellington besoek leerlooiery
Sirkel: Paarl Tak: Wellington Tema: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 20 April 2023 Hierdie maand gaan ons bietjie kuier in ons industriële gebied by Mossops Leather. 9de oudste firma in Suid-Afrika. Hierdie besigheid is net so oud soos Old Mutual in Suid- Afrika en het in 1846 in Mowbray in Kaapstad […]
“Maklik mooi”-wenke by VLV Kuruman
Sirkel: Kalahari Tak: Kuruman Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Hettie du Plessis-Krüger Datum: 19 April 2023 Lede van VLV Kuruman-tak het op Woensdagmiddag 19 April 2023 by Boa-fé in Kuruman meer oor grimering geleer. Die verrigtinge is deur Janet West met skriflesing en gebed geopen. Lede van die Leefstyl-groep wat die vergadering aangebied het. Vlnr: Zelda Lombaard […]
Wees bewus, maar nie vreesbevange nie.
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Christelle Nel Datum: 19 April 2023 Geestelike Weerbaarheid – wees BEWUS maar nie VREESBEVANGE nie Aberdeen VLV se April-vergadering was ‘n rustige vergadering sonder beplanning en reëlings wat sinoniem was die afgelope 2 jaar met die Vrouedag van 2022, en die pas afgelope Konferensie. Lea van […]
Goodwood is in die mode.
Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Alet Colyn Datum: 18 April 2023 Elzet Nel was die spreker by hierdie geleentheid. Sy is ‘n aktrise wat bekendheid verwerf het vir haar rolle in o.a. Vaselinetjie en Blood & Water. Sy is ook ‘n talentvolle modeontwerper en is verbonde aan Donnalee Roberts se klerereeks The Romantic […]
Suider Paarl: Bome vir ons kinders
Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Projek: Bome vir ons Kinders Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 18 April 2023 Lede van Suider Paarltak, asook die president van Sirkel Paarl, mev Marinda Rall, het die VLVKprojek, Bome vir ons kinders, op Dinsdag 18 April 2023 uitgevoer deur ‘n mooi jong akkerboom op die sportterrein van die Laerskool […]
Die geskiedenis van voorskote
Sirkel: Paarl Tak:Wellington Tema: Leefstyl Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: Maart Konferensie 2023 Maart was ‘n bedrywige maand vir Wellington tak. Gasvroutak van Sirkel Paarl se konferensie. Ons as tak het self voorskote gemaak as geskenke aan afgevaardigdes. Prakties en bekostigbaar. Daarom deel ek graag hierdie anonieme skrywe met almal. Deel dit met almal […]