Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Dames leer meer van borskanker

Sirkel: Middelland Tak: Kraggakamma Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Erika van Zyl Datum: 9 Mei 2023 Ons Gesondheid afdeling, Sanita Landman en haar span het ons Mei-vergadering op 9 Mei 2023 gehou. Ons eie Linda Dalton het ons meer kom vertel oor kanker bewusmaking, veral borskanker. Dit was baie insiggewend en almal het nou meer kennis daaroor. […]

Graafwater besoek mangoplaas

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Marina Visser Datum: 9 Mei 2023 Graafwater Tak het die mangoplaas, Tamarak, buite Clanwilliam gaan besoek. Die eienaar, Bernie van den Heever, het alles mooi aan ons verduidelik.   Fabriek werkers besig om mango’s te skil.             Die gesnyde mango’s word […]

Die Uitdaging van Verandering: moet dit pas?

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Isabella Jansen van Nieuwenhuizen Datum: 9 Mei 2023 As niks bymekaar pas nie, is dit ook mooi. Die uitdaging is gestel dat die lede se klere nie bymekaar moet pas nie, hoe bonter, hoe beter. Die lede het in volle kleur opgedaag, kleur en blompatrone en […]

Sirkel Paarl: Women walk the World

Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl, Slot van die Paarl en Klein Drakenstein Women Walk the World uitstappie. Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 05 Mei 2023 Lede van 3 takke van die Paarl Sirkel het gaan stap in die Paarlse Aboretum op Vrydag 5 mei 2023. Die Aboretum is geleë op die oostelike wal van die […]

Skeppende handwerk

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Leefstyl Beriggewer:Letty-Ann Möller Datum: 2 Mei 2023 Dinsdagmiddag 2 Mei 2023 het die VLV Bredasdorp tak ‘n feitebelaaide Leefstylvergadering in die Overberg Agri Opleidingsaal gehou.  Die sameroepster was Ina Odendaal, ‘n ervare bestuurslid.  Lede is met ‘n kop vol idees en pikante moedersdaggeskenkies huis toe. Joanie Pretorius, voormalige predikantsvrou van […]

Reduce, re-use, recycle

Sirkel:  Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 2 Mei 2023  Gasvroue Maretha Carpenter, Marileine Burger en Fia la Grange by gasspreker Sonja Frans (2de van links) Die spreker, Sonja Frans van Solid Waste by Drakenstein Munisipaliteit, is ‘n spreker wat haar bedryf ken! Na haar praatjie het die […]

Interessante oggend met kuns en musiek in die Strand

Sirkel: Paarl Tak: Strand Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Erna de Waal Datum: 25 April 2023 Alet Esterhuyse, Sameroeper van Kunste en Handvlyt bied ‘n baie besondere oggend aan met pragtige musiek en interessante sprekers.     Kunstenaars: Rika Vermeulen wat die klawerbord meesterlik gespeel het en Arenda Erasmus, sangeres. Rika Vermeulen, o.a. bekende vervaardiger, pianis […]

Goodwood loop die wêreld plat

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Women Walk the World Beriggewer: Alet Colyn Foto’s: Almarie Moodie Datum: 26 April 2023 Goodwood het sy deel vir die Women Walk the World-veldtog gedoen deur by Monte Vista se Central Park te gaan stap, waarna hulle pannekoek en koffie by Welgelegen se NG Kerk se Iets van Als-markie gaan geniet […]

Robertson vier 85ste verjaardag

Sirkel: Worcester Tak: Robertson 85ste Verjaardag Beriggewer: Sunette de Villiers Datum: 20 April 2023 Robertson VLV vier 85ste Verjaardag Met pragtige gedekte teetafels en dames wat uitgevat was met hoed, handsak en handskoene het die dames van Robertson die VLV tak se 85ste verjaarsdag gevier.  Daar was ook die mooiste verjaarsdagkoek wat gebak is deur […]

Dordrecht bespreek Plaasveiligheid

Tak: Dordrecht – NOK Studierigting: Landbou en Tuinbou Aanbieder: Lenie Fourie Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 26 April 2023 Op Woensdag 26 April het die dames weereens ‘n vol en baie interessante program geniet. Lenie Fourie het geopen met ‘n gedeelte uit Ps 84 – oor hoe ons ons bekommer ten spyte van God wat […]