Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Embossed Metal Tape Art

Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Anlouise O’Connell Datum: 18 Mei 2023 VLV Alexandria het ‘n heerlike samekoms gehad wat deur die sameroeper van Kunste & Handvlyt, Christel Bakkes, gereel is. ‘n Werksessie in “Embossed Metal Tape Art,” is aangebied deur Linda Pienaar binne Trudie Botes se “Vroetel vingers” Scrap booking winkel by die […]

Goodwood: Bome vir ons kinders

Sirkel: Tygerberg Tak; Goodwood Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Alet Colyn Datum: 17 Mei 2023 3 van Goodwood se lede het saam met hul kleinkinders bome geplant ter ondersteuning van ons VLVK-projek, Bome vir ons Kinders. Karin Marais met Luhandrè en Almarie Moodie met Mianè. Marianne Oosthuizen se 3 kleinkinders, Waldo, Lisa en Jano, het […]

Rehabilitasieprojek by gevangenis

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Alet Colyn Datum: 16 Mei 2023 Pieter Stofberg, ‘n Korrektiewe Beampte by Worcester Gevangenis, het ons kom toespreek oor die Group of Hope rehabilitasieprojek, waarvan hy al die afgelope 15 jaar die koordineerder is.  Hy het met die idee dat ‘n misdadiger toegesluit en van vergeet moet […]

Leef lig en gelukkig

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Opvoeding En Kultuur Datum: 17 Mei 2023 Beriggewer: Theresa Troskie   Haal asem en blydskap: Ons luister na ’n gesprek tussen Amore Bekker (RSG) en Johannes de Villiers: Emosies is aansteeklik. Waarvoor is jy vandag dankbaar?  As jy op dankbaarheid ingestel is, sien jy sommer baie meer positiewe rondom jou […]

‘Die Piketberger’ besoek Eendekuil

Sirkel : Weskus Tak : Eendekuil Portefeulje : Opvoeding en Kultuur Beriggewer : Lydia le Roux Datum : 2023-05-16   Marié Grobbelaar, uittredende voorsitter, Marietha Goosen, spreker, en Alicia Hanekom, gasvrou Op Dinsdag 16 Mei het Alicia Hanekom van die VLV-Eendekuil met haar portefeulje Opvoeding- en Kultuur, ons trakteer met heerlike eet- en drinkgoed. Marietha […]

Positiwiteit is harde werk

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Tema: Opvoeding en Kultuur Aanbieder: Esta Twigge Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 17 Mei 2023 Esta Twigge spreek die tak toe oor ‘n toksiese lewenswyse. Obsessie met positiewe denke ten spyte van omstandighede kan lei tot verplaaste of misplaaste positiwiteit. Positiwiteit is ‘n goeie eienskap maar as dit te ver gedryf word, […]

Volstruis eierdop Mosïek

Sirkel: SWD Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 11 Mei 2023  Klein-Brakrivier speel met volstruis eierdoppe Klein-Brakrivier taklede, asook lede van Voëlvlei, Diepkloof, George en Eden, het ‘n heerlike leer-, speel- en kuieroggend met volstruis eierdop-mosaïek gehad. Cecilia Pieterse was die aanbieder, en Petro Doman (SWD Kunste en Handvlyt Sameroeper van Oudshoorn), het […]

Aberdeen se trots

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Christelle Nel Datum: 10 Mei 2023 Aberdeen se trots – ou biblioteek & nuwe koffiewinkel Aberdeen VLV geniet ‘n heerlike kuieroggend tydens die tak se Mei-vergadering. Die studierigting aan die beurt was Openbare Sake onder leiding van Saamroeper Suzanne Lategan. Die byeenkoms was by die nuwe koffiewinkel […]

Bredasdorp woon Inligtingsdag by

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Sirkel Inligtingsdag Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 10 Mei 2023 ‘n Kort Samevatting van 10 Mei se Inligtingsdag op Kleinmond 7 dames van Bredasdorp Tak het dit bygewoon. Kompetisie artikels vir 2024 wat bespreek is se riglyne word duidelik in die Huis en Haard van Februarie 2023 uiteengesit.  Ons deel net ‘n […]

Ceres Tak besoek Togryersmuseum

Sirkel: Worcester Tak:  VLV Ceres Portefeulje:  Opvoeding en Kultuur Beriggewer:  Louwna Hoving Datum:  9 Mei 2023 VLV besoek die Togryersmuseum op Ceres   Berdene Laubscher, kurator   Die museum word gehuisves in die destydse Meule wat later na ‘n ander terrein verskuif is. Hulle spreekwoord is:  In the community for the community. Die Museum het […]