Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Antieke Karoohuis kry splinternuwe baadjie

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Christelle Nel Datum: 7 Junie 2023 Antieke Karoohuis kry ‘n splinternuwe baadjie met ‘n spogtuin Tydens Aberdeen VLV se Junie-vergadering was die studierigting aan die beurt dié van Kunste, Handvlyt & Leefstyl, onder leiding van Saamroeper Karen van Rensburg. Die vergadering vind plaas by Karen se […]

Trek aan volgens jou stylpersoonlikheid

Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 6 Junie 2023   Kleurvolle naaldwerk- en breiwerkuitstalling deur Salome du Toit versier die saal Fokus op die positiewe dele van jou liggaam aldus Juanri du Toit, persoonlike voorkomskonsultant. Sê vir mekaar hoe beeldskoon jy is, want dit bou selfvertroue. Finansies, figuur, […]

Van gewoon na buitengewoon

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Landbou & Tuinbou, Leefstyl en Kunste & Handvlyt Beriggewer: Isabella Jansen vanNieuwenhuizen Datum: 6 Junie 2023   Die Uitdaging van Verandering: potpourri Met die lede elkeen in ‘n potpourri van voorskote getooi, was die tema dadelik duidelik. Na die opening het Trienie Barnard vir ons ‘n mooi, pittige voorlesing oor […]

Verband tussen kuns en kreatiwiteit word uitgespel

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 6 Junie 2023   VLV Bredasdorp tak se Kunste en Handvlyt vergadering gehou op 6 Junie 2023 in die Overberg Agri Opleidingsaal het ‘n saal vol lede en gaste opgelewer.  Daar is by die geleentheid sinopties terugvoer gegee oor die inligtingsdag gehou op […]

Kleinbrak maak herinneringsboeke

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Kuns & Handvlyt Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 02 Junie 2023 Shabby Chic: Jou Herinnerings Tydens nog ‘n suksesvolle werksessie, het lede van Voëlvlei-, Blanco- en Sedgefield Takke lekker saam met die Klein-Brakkers gespeel. Hierdie keer het almal onder Lynette Nel se leiding meer van die Shabby Chic: Herinnerings boek geleer. […]

Kompos uit tuin- en huisafval.

Sirkel: Tygerberg Tak: Brackenfell Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Renè Ferreira Datum: 1 Junie 2023   Die Landbou Sameroeper van Brackenfell se VLV-tak het die afgelope week ‘n baie interessante program gehad waar Linda Marais kom gesels het oor “Kompos uit tuin- en huisafval”.     Linda het in diepte gesels oor ‘n komposhoop en […]

Klein-Brakrivier gesels oor persoonlike veiligheid

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 30 Mei 2023  Dinsdag 30 Mei was die tak se Openbare Sake byeenkoms onder leiding van Sameroeper Denise Taljaard. Die ervare en bekwame gasspreker Kobus Kuyler, is ondervoorsitter van die Groot-Brakrivier Gemeenskap Polisiëring-forum (hy was ook in die speurdiens en 26 jaar deel van […]

So word ou denims herskep

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 18 Mei 2023   Naki Jansen van Rensburg van die Paarl is ‘n kreatiewe vrou wat versot is op lappe. Sy noem haar besigheid Timeless Innovative Creativity. Sy was nog altyd lief daarvoor om iets nuuts uit gebruikte artikels te skep en koop ou […]

Bou die Land: Dr Ivan Meyer

Sirkel: SWD Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 29 Mei 2023 “Bou Die Land” – Minister van Landbou aan die woord Van die Sirkel SWD bestuurspanlede saam met taklede (verteenwoordigend van Voëlvlei, Klein-Brakrivier, Stilbaai, Sedgefield, George, Blanco, Calitzdorp), asook boere-organisasie en plaaslike inwoners, het Dr Ivan Meyer se praatjie in Groot-Brakrivier bygewoon. Dr […]

Klein Brakrivier neem deel aan hekelmaraton

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 27 Mei 2023   Klein-Brakrivier-taklede deel van Hekel safari-maraton Klein-Brakrivier taklede, Joey Gouws, Susánne le Roux, Lynette Nel en Denise Taljaard was deel van die Nasionale Hekel Maraton. Al 21 stoele in die lokaal was deur deelnemers beset. Die  Hekel Safari Maraton by Seefront Hartenbos […]