Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Die bedreigde seeskilpad

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Tak Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanch Datum: 14 Februarie 2024 Die bedreigde seeskilpad Die Two Oceans Turtle Roadshow was op 14 Februarie 2024 by die Great Brak Youth Café, om aan belangstellendes meer oor hulle reddingspogings (Turtles and What to do), en ander aktiwiteite te vertel. Die geleentheid is […]

Kleinbrak woon inligtingsdag by.

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Verslaggewer: Lydie Terblanche Datum: 14 Februarie 2024 Groot groep Klein-Brakke woon Inligtingsdag 2024 by. Inligtingsdag 2024 is op ‘n snikhete Valentynsdag in Heidelberg gehou. Soos altyd was die aanbieders, ten spyte van kragonderbrekings, goed voorberei om almal met raad en daad by te staan. Kompetisie inligting het in die Huis & Haard verskyn […]

Aberdeen tooi Angorabokkies met Jassies!

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Christelle Nel Datum:  14 Februarie 2024 Aberdeen tooi Angorabokkies met Jassies! Aberdeentak het tydens Elna van Niekerk se Landbou-vergadering vir Sanmarie Vermaak en Lauren Moore van Bokhaar SA as sprekers verwelkom. Luise de Jager open uit die Woord uit die bekende Spreuke 31 oor  “ ‘n […]

Douglas hou stylvolle Valentynsvergadering

Sirkel: Kimberley & Distrik Tak: Douglas Portefeulje: Leefstyl Saamroeper: Babsie Janze Van Rensburg Beriggewer: Rina Hansen Datum: 14 Februarie 2024   Douglas hou stylvolle Valentynsvergadering   Douglas se stylvolle Valentynsontbytvergadering gehou te Villiera Gastehuis in Douglas. Die tema: “Rooi is mooi en rooi is mos LIEFDE!”   Babsie het vir ons die verskillende vorms geleer van servette vou vir gaste tafels: Bishop’s hat […]

Calvinia raak kunstig met ou boeke

Sirkel: Namakwaland Tak: Calvinia Portefeulje: Kunste en Handvlyt Sameroepster: Kobie Basson Beriggewer: Annica Strydom Datum: 13 Februarie 2024 Op 13 Februarie 2024 het die dames van VLV Calvinia ‘n heerlike aand van kunste en handvlyt geniet by Kobie Basson se huis. Kobie Basson het vir die dames ‘n paar tegnieke gewys oor hoe om ou […]

Kuilsrivier gaan op ‘n rusbank reis

Sirkel:  Tygerberg Tak:  Kuilsrivier Studierigting: Beriggewer:  Mariëtte Krige Datum: 7 Februarie 2024 Kuilsrivier se VLV Tak is die jaar op ‘n rusbank reis! Ons gaan onbekende lande besoek en meer oor hulle uitvind. So al sittende deur ‘n onbekende wêreld. Die jaar is afgeskop met ‘n reis na die lekkerste bestemming in die hitte, Ysland! […]

Graafwater ‘besoek’ China

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Marina Visser Datum: 6 Februarie 2024   Op 6 Feb het Adéle Garini vir ons kom vertel van China. Sy het oa vertel van die Chinese Nuwejaar wat vanjaar op 10 Feb was. Dis die jaar van die houtdraak. Deure word versier met woorde van geluk […]

Murraysburg, ons tuisdorp

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Potpourri-Vergadering Datum: 7 Februarie 2024 Beriggewer: Theresa Troskie Murraysburg VLV skop die jaar af met ‘n baie interessante en vrolike byeenkoms. Interessante geskiedenis van Murraysburg, ons tuisdorp: Renée Swanepoel lig interessanthede uit die Murraysburg Eeufeesprogram van 1955 uit.  Name van ou bekendes en hul pligte tydens die fees;  Elke […]

Bredasdorp leer van Skaapskeer

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 6 Februarie 2024 Gasspreker Pierre Vlok, gebore op Sutherland waar hy met sy klasmaat getroud is, 30 jaar ‘n weermagoffisier, 40 jaar betrokke in die wolbedryf, 14 jaar self geboer en die afgelope 20 jaar is hy Streekbestuurder Wol by BKB.     […]

Kuruman ondersteun Wêreld Hardopleesdag

Sirkel: Kalahari Tak: Kuruman Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Saamroeper: Karin van der Walt Datum:  7 Februarie 2024   VLV Kuruman-tak het op Woensdag 7 Februarie 2024 Wêreld Hardopleesdag ondersteun. Al die lede wat die Opvoeding & Kultuur-vergadering by iNiSkuur bygewoon het, het saam hardop die storie, “Die verlore katjie” deur Stacey Fru voorgelees.   Die […]