Voëlvlei en Herbertsdale ingelig oor kroniese pyn
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Ada Gericke Datum: 27 Februarie 2024 Die lede van Voëlvlei en Herberstdale se VLV-takke, saam met ‘n groot aantal belangstellende gaste, het by hul Februarie-vergadering waardevolle inligting ontvang oor die beheer en behandeling van kroniese pyn. Dr Adriaan Liebenberg, neurochirurg en mede-eienaar van 18 pynklinieke regoor Suid-Afrika, […]
Goodwood luister en leer
Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Landbou en Tuinbou en Opvoeding Beriggewer: Alet Colyn Datum: 26 Februarie 2024 Anina van der Spuy was die spreker en het haar gedagtes oor ons jeug, wat die hoop vir die toekoms is, met ons gedeel. Nie so lank gelede was ons die jeug wat die hoop vir die toekoms […]
Kuruman doen hul deel vir tehuis
Sirkel: Kalahari Tak: Kuruman Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Hettie du Plessis-Krüger Datum: 24 Februarie 2024 VLV Kuruman-tak het oudergewoonte die Poeding-tafel gehad by Mimosahof Tehuis vir Bejaardes Kuruman se Gemeenskapsbasaar op Saterdag 24 Februarie 2024. Die hele gemeenskap span kragte saam om fondse vir Mimosahof in te samel. VLV-lede by die Poeding-tafel. Vlnr: Karin van der […]
Koffiekapitaal by Paarl Aand
Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Ledevergadering Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 22 Februarie 2024 Muggie du Toit & Karen Barnard (besoeker) Hetta van der Merwe (ondervoorsitter), Martell Swart, Marinda Rall (sirkelpresident), Lino Popolillo (spreker), Jo-Anelda Scholtz (besoeker), Amarie le Roux (voorsitter) Hetta van der Merwe & Rouxné Koegelenberg klink ‘n koppie. Die koffiekenner aan’t koffie […]
Liefde in die Hoorn
Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Kunste en Handvlyt en Leefstyl Beriggewer: Isabella Jansen vN Datum: 20 Februarie 2024 Valentynsdag is ‘n maand lank. Die lede het almal iets roois vir die liefde aangetrek en ‘n blom saam na die byeenkoms gebring. Lorraine Maritz se voorlesing van ‘n paar liefdesgedigte het ons dadelik in die regte […]
Daar’s ‘n (VLV Sedgefield) vrou in elke geur
Sirkel: SWD Tak: Sedgefield Portefeulje: Kultuur Saamroeper: Miemie De Lange Beriggewer: Carin Van Niekerk Datum van vergadering: 21 Februarie 2024 Daar’s iemand…iemand in anys, daar’s ‘n (VLV Sedgefield) vrou in elke geur Sarie Spruyt van Saries’s Gourmet Market Food & Spice in Knysna het die dames van die VLV-tak Sedgefield op Woensdag 21 Februarie […]
Klein-Brakrivier leer meer van Zentangle Kuns
Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 20 Februarie 2024 Zentangle Kuns Klein-Brakrivier lede het op 20 Februarie 2024 Hartenbos se byeenkoms bygewoon. Milde Weiss het Zentangle kuns, SWD Handvlyt projek, verduidelik. Die volgende lede het dit bygewoon: Franci Raubenheimer, Voorsitter; Susanne le Roux, Vise-Voorsitter; Cecilia Pieterse, Landbou & Tuinbou […]
Durbanville: Ons jeug, ons toekoms.
Sirkel: Tygerberg Tak: Durbanville Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Hester Geringer Datum 19 Februarie 2024 Tema: Ons jeug, ons toekoms. Die tak het Terina van Schalkwyk, ‘n Opvoedkundige Sielkundige, ontvang as ons spreker van die vergadering oor die tema. Sy is ‘n dame met baie ondervinding in haar studieveld soos in haar CV aangedui. Sy […]
Eet die regte kos as jy gesond wil bly.
Sirkel Worcester Tak: Ceres Portefeulje: Leefstyl/Gesondheid Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 17 Februarie 2024 Vicki Ferreira lees Ilusie van Herman Engelbrecht en Gee my jou oë van G.J. Krüger voor. Vicki Ferreira Ingi Versfeld vertel van haar kleinseun wat vanaf 7-jarige ouderdom ‘n tipe 1-diabeet is. Dit is onomkeerbaar en word beheer met die inspuit van insulien […]
Milde Weiss besoek Hartenbos Tak
Sirkel: SWD Tak: VLV Hartenbos Studierigting: Opvoeding en Kultuur; Kunste en Handvlyt Beriggewer: Wilma van Staden Datum: 16 Februarie en 20 Februarie 2024 Op 16 Feb 2024 het 3 lede van die tak, Rita Botes, Wilma van Staden en Marietjie Albrecht, die Leolan Akademie in Baywiew, Mosselbaai besoek. Dis ‘n privaat skooltjie met 28 intellektueel […]