Suider Paarl kry ‘n Opvoedingsles in Gesond leef
Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Karen Visser Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 19 Junie 2024 Suider Paarl kry ‘n Opvoedingsles in Gesond leef Die Suider Paarl-tak het weer ‘n pragtige oggend beleef met mooi gedekte tafels in winterkleure van groen en geel met sitrustakke en vrugte op. Die gaskunstenaar, mnr Loffie […]
‘n Storie wat begin het drie millenniums gelede
Sirkel: SWD Tak: VLV Hartenbos Studierigting: Gesondheid Saamroeper: Emsi Viljoen Beriggewer: Wilma van Staden Datum: 18 Junie 2024 ‘n Storie wat begin het drie millenniums gelede Die oorsprong van die behandelingsmetode van Refleksologie dateer 3 000 jaar gelede. Die oorsprong daarvan word gevind in Egipte en China. Tekeninge wat Refleksologie of drukpuntterapie voorstel, is in Egipte ontdek. Jonette Smit besig met haar voorlegging Refeksologie […]
Oudtshoorn vier 83ste verjaarsdag!
Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Isabella Jansen vN Fotograaf: Isabella Jansen vN Datum: 18 Junie 2024 Oudtshoorn vier 83ste verjaarsdag! Oudtshoorn VLV: Op 18 Junie het Jolene van Wyk, ‘n ervare plaaslike apteker, ons baie insiggewend oor die verskillende aspekte van medikasie toegespreek, ook die veilige manier om van medikasie ontslae te raak, […]
VOËLVLEI INGELIG OOR VEILIGHEID
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Ada Gericke Datum: 18 Junie 2023 VOËLVLEI INGELIG OOR VEILIGHEID Mnr Sam Coetzee, bestuurder van Aloe Ferox op Albertinia, en hoof van AFSS in Albertinia, het die dames van Voëlvlei VLV by hul Junie-vergadering toegespreek oor veiligheid. Met die toenemende misdaad in die land, is mense […]
Langebaan dagmoeders dankbaar vir sop
Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Portefeulje: Leefstyl Sameroeper: Ella Barnard Beriggewer: Mariette Opperman Datum: 14 Junie 2024 Langebaan se dagmoeders is dankbaar vir bottels met sopbestanddele Bottels gevul met sopbestanddele vir dagmoeders in Langebaan-omgewing. Ella, Dot, Marijke en Louna is fluks besig om die bottels met die sopbestanddele te vul. Knap gedaan. […]
Frikkadeldorp en Soekmekaar
Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Nina Strydom Datum: 13 Junie 2024 Frikkadeldorp en Soekmekaar Dít is voorbeelde van plekname teëgekom in ‘n besoek aan die Voorgelegen museum in Stellenbosch. Die Voorgelegen museum in Dorpstraat is een van die minder bekendes in Stellenbosch, maar gewis die moeite werd om te besoek. Die […]
Paarl-Aandtak op die skoolbanke by Opvoeding-byeenkoms
Sirkel: Paarl Tak: Paarl-Aand Geleentheid: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 13 Junie 2024 Paarl-Aandtak op die skoolbanke by Opvoeding-byeenkoms Willie Koorts, programaanbieder van die RSG-program Sterre en Planete, is die spreker oor Sterrestories tot Sterrestelsels, ‘n fassinerende onderwerp wat met skyfies toegelig word. Na sy loopbaan by die sterrewag op Sutherland en […]
Jeugmaand by Vryburg-tak
SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG DATUM: 12 JUNIE 2024 TEMA: OPVOEDING SAAMROEPER: LINDI VAN VUUREN BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN Jeugmaand by Vryburg-tak In Jeug-maand fokus Vryburg VLV op die ontwikkeling van tieners. Die doel van ouerskap is om ‘n volwassene groot te maak wat ‘n aanwins vir die gemeenskap sal wees. Puberteit begin al hoe vroeër, kinders word dus vinniger ryp […]
Verskillende mediese sake op Murraysburg aangespreek
SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Gesondheid DATUM: 12 Junie 2024 BERIGGEWER: Theresa Troskie Verskillende mediese sake tydens Gesondheidsvergadering op Murraysburg aangespreek Tinnitus: (Suising/geraas in jou ore.) Maretta Theron, Murraysburg se saamroeper van Gesondheid, bespreek hierdie ongemaklike en gevaarlike siekte. Dit is wanneer ’n mens ’n geluid hoor waar daar geen geluid in die […]
GOODWOOD PROE LEKKER
Sirkel : Tygerberg Tak : Goodwood Portefeulje : Tuisteskepping Beriggewer : Alet Colyn Datum : 11 Junie 2024 GOODWOOD PROE LEKKER Elmine Moller het die oggend met ‘n demonstrasie van heerlike, maklike broodhappies afgeskop. Die resep is eenvoudig – sny die korsies van ‘n snytjie witbrood af en rol hom platter met […]