Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Piet Geldenhuys’s Testimony

Circle: South Western Districts Branch: Still Bay Portfolio: Health Convenor: Elaine Grobler Reporter: Carol Scott Date of meeting: 11 June 2024    Piet Geldenhuys’s Testimony Piet Geldenhuys is a young gentleman who had a prosperous life ahead of him. He was the son of a reputable sheep farmer of Riversdale, Head Boy at high school in grade 12, he achieved as a sportsman […]

Knoop-knoop deur die oggend op St Helena!

  Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser Datum: 11 Junie 2024 Knoop-knoop deur die oggend op St Helena! Op hierdie heerlike Junie-oggend kom die lede van die St Helenabaai bymekaar om met die kunste en handvlyt talente te woeker. Met die instapslag word die lede verwelkom […]

CERES GENIET ‘N HEERLIKE MUSIEKOGGEND

Sirkel Worcester Tak: VLV Ceres Portefeulje: Kunste en Handvlyt Saamroeper: Hannelie van Schalkwyk Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 11 Junie 2024 CERES GENIET ‘N HEERLIKE MUSIEKOGGEND MET ‘N GROOT VERSKEIDENHEID Hannelie van Schalkwyk Hannelie van Schalkwyk doen ‘n PowerPoint-aanbieding met behulp van haar eggenoot, Hannes oor die ontwikkeling van inheemse Suid-Afrikaanse musiek. Sy verduidelik elke tydperk en hoe dit ontstaan het en speel […]

Hartjies vir Hawston

  Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Opvoeding Sameroeper: Marianne Spamer Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 10 Junie 2024   Hartjies vir Hawston   Ons taklede het vanoggend die koue trotseer om te kom idees uitruil vir ons “Hartjies vir Hawston” wat een van ons projekte ter ondersteuning van die VLV Jaartema Ons Jeug, ons Toekoms is. Ons […]

Hermanus “declutter” tydens Leefstyl-dag

Sirkel: Caledon Tak: Hermanus Portefeulje: Leefstyf Sameroeper: Ria Briers Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 10 Junie 2024   Hermanus “declutter” tydens Leefstyl-dag   Veronica O’Connell, binneshuise versierder van Onrus gesels met ons vroue oor “decluttering”. Sy voorsien vensterblindings en stoffering en gee advies met die verfraaiing van huise. Haar leuse is “Dit wat jy het, moet praat met […]

Hermanus hou blommerangskikking-werkswinkel

Sirkel: Caledon Tak: Hermanus Portefeulje: Kunste & Handvlyt Sameroeper: Cora Clark Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 8 Junie 2024 Hermanus hou blommerangskikking-werkswinkel Met sulke pragtige blomme in ons omgewing, is ons altyd opgewonde wanneer ons meer oor blommerangskik kan uitvind. Cora Clark het vir ons reëlings getref dat Jeff Milne van Kleinmond en hy het gesorg […]

Hermanus brei vir die gemeenskap

Sirkel: Caledon Tak: Hermanus Portefeulje: Handwerk  Sameroeper: Elizabeth Terblanche Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 8 Junie 2024 World Wide knitting in Public   Hermanus brei vir die gemeenskap   In ‘n poging om twee vlieë met een klap te vang het die vroue van Hermanus VLV op Saterdag 8 Junie in die Hermanus Whale Coast Mall in […]

SANTA BONNE PROTEAS IS BESLIS ‘N BESOEK WERD

Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: Sirkel SWD Datum: 7 Junie Beriggewer: Lydie Terblanche Skrywer & fotograaf: Retha Nagel   SANTA BONNE PROTEAS IS BESLIS ‘N BESOEK WERD   ‘n Groot groep van die Klein-Brakrivier het op Vrydag 7 Junie, ‘n spog proteaplaas besoek.   Die gevestigde plaas beslaan 75ha waarvan 20 ha tans 34 spesies uit die 330 spesies in Suid-Afrika […]

Seilvaart op Langebaan se radar

Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Portefeulje: Openbare Sake Sameroeper: Birgi Oosthuizen Beriggewer: Mariette Opperman Datum van vergadering: 5 Junie 2024   Seilvaart op Langebaan se radar     Langebaan se Junie-vergadering was baie suksesvol te danke aan die bekwame bestuur en Openbare Sake se knap komitee.   Ons pragtige, elegante Estelle du Plessis (VLVK President) het die […]

Bredasdorp klink glasie op suksesvolle Leefstylvergadering

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Saamroeper: Elsette Strachan Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 4 Junie 2024 Bredasdorp klink glasie op suksesvolle Leefstylvergadering “Creativity is allowing oneself to make mistakes. Art is knowing which ones to keep.” – Scott Adams. Elsette Strachan, Leefstylsaamroeper, en die raakvat vroue in haar groep het op Dinsdag 4 Junie 2024,’n algemene takvergadering ‘par excellence’ aangebied. […]