Jeugmaand by Vryburg-tak
SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG DATUM: 12 JUNIE 2024 TEMA: OPVOEDING SAAMROEPER: LINDI VAN VUUREN BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN Jeugmaand by Vryburg-tak In Jeug-maand fokus Vryburg VLV op die ontwikkeling van tieners. Die doel van ouerskap is om ‘n volwassene groot te maak wat ‘n aanwins vir die gemeenskap sal wees. Puberteit begin al hoe vroeër, kinders word dus vinniger ryp […]
Verskillende mediese sake op Murraysburg aangespreek
SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Gesondheid DATUM: 12 Junie 2024 BERIGGEWER: Theresa Troskie Verskillende mediese sake tydens Gesondheidsvergadering op Murraysburg aangespreek Tinnitus: (Suising/geraas in jou ore.) Maretta Theron, Murraysburg se saamroeper van Gesondheid, bespreek hierdie ongemaklike en gevaarlike siekte. Dit is wanneer ’n mens ’n geluid hoor waar daar geen geluid in die […]
GOODWOOD PROE LEKKER
Sirkel : Tygerberg Tak : Goodwood Portefeulje : Tuisteskepping Beriggewer : Alet Colyn Datum : 11 Junie 2024 GOODWOOD PROE LEKKER Elmine Moller het die oggend met ‘n demonstrasie van heerlike, maklike broodhappies afgeskop. Die resep is eenvoudig – sny die korsies van ‘n snytjie witbrood af en rol hom platter met […]
Piet Geldenhuys’s Testimony
Circle: South Western Districts Branch: Still Bay Portfolio: Health Convenor: Elaine Grobler Reporter: Carol Scott Date of meeting: 11 June 2024 Piet Geldenhuys’s Testimony Piet Geldenhuys is a young gentleman who had a prosperous life ahead of him. He was the son of a reputable sheep farmer of Riversdale, Head Boy at high school in grade 12, he achieved as a sportsman […]
Knoop-knoop deur die oggend op St Helena!
Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser Datum: 11 Junie 2024 Knoop-knoop deur die oggend op St Helena! Op hierdie heerlike Junie-oggend kom die lede van die St Helenabaai bymekaar om met die kunste en handvlyt talente te woeker. Met die instapslag word die lede verwelkom […]
CERES GENIET ‘N HEERLIKE MUSIEKOGGEND
Sirkel Worcester Tak: VLV Ceres Portefeulje: Kunste en Handvlyt Saamroeper: Hannelie van Schalkwyk Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 11 Junie 2024 CERES GENIET ‘N HEERLIKE MUSIEKOGGEND MET ‘N GROOT VERSKEIDENHEID Hannelie van Schalkwyk Hannelie van Schalkwyk doen ‘n PowerPoint-aanbieding met behulp van haar eggenoot, Hannes oor die ontwikkeling van inheemse Suid-Afrikaanse musiek. Sy verduidelik elke tydperk en hoe dit ontstaan het en speel […]
Hartjies vir Hawston
Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Opvoeding Sameroeper: Marianne Spamer Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 10 Junie 2024 Hartjies vir Hawston Ons taklede het vanoggend die koue trotseer om te kom idees uitruil vir ons “Hartjies vir Hawston” wat een van ons projekte ter ondersteuning van die VLV Jaartema Ons Jeug, ons Toekoms is. Ons […]
Hermanus “declutter” tydens Leefstyl-dag
Sirkel: Caledon Tak: Hermanus Portefeulje: Leefstyf Sameroeper: Ria Briers Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 10 Junie 2024 Hermanus “declutter” tydens Leefstyl-dag Veronica O’Connell, binneshuise versierder van Onrus gesels met ons vroue oor “decluttering”. Sy voorsien vensterblindings en stoffering en gee advies met die verfraaiing van huise. Haar leuse is “Dit wat jy het, moet praat met […]
Hermanus hou blommerangskikking-werkswinkel
Sirkel: Caledon Tak: Hermanus Portefeulje: Kunste & Handvlyt Sameroeper: Cora Clark Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 8 Junie 2024 Hermanus hou blommerangskikking-werkswinkel Met sulke pragtige blomme in ons omgewing, is ons altyd opgewonde wanneer ons meer oor blommerangskik kan uitvind. Cora Clark het vir ons reëlings getref dat Jeff Milne van Kleinmond en hy het gesorg […]
Hermanus brei vir die gemeenskap
Sirkel: Caledon Tak: Hermanus Portefeulje: Handwerk Sameroeper: Elizabeth Terblanche Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 8 Junie 2024 World Wide knitting in Public Hermanus brei vir die gemeenskap In ‘n poging om twee vlieë met een klap te vang het die vroue van Hermanus VLV op Saterdag 8 Junie in die Hermanus Whale Coast Mall in […]