Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Sirkel Weskus Kongres Fotobeeld

  Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Kongres: 94ste VLVK-Kongres Beriggewer: Mariette Opperman Datum: 15 Augustus 2024   Sirkel Weskus Kongres Fotobeeld Weskus Sirkelpresident, Elsabe Carstens, word omring deur Sirkel Weskus se veelsydige verteenwoordigers. Ria Nagel, Langebaan se verteenwoordiger, sit mooi getooi in rooi by mede-kongresgangers van Sirkel Weskus tydens die dag se verrigtinge. Teetyd word daar […]

VRYBURG PRESTEER BY KONGRES

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG DATUM: 15 AUGUSTUS  2024 TEMA: VLVK KONGRES BERIGGEWERS: NELLIE VILJOEN & CARIEN VAN NIEKERK   VRYBURG PRESTEER BY KONGRES   Vryburg VLV het goed presteer by die onlangse kongres van VLVK wat in Bellville aangebied is. Die tak behaal die tweede plek uit 127 takke in die afdeling Kunste en Handvlyt en word […]

Slot van die Paarl raak wyser met Diabetes

  Sirkel:     Paarl   Tak: Slot van die Paarl   Portefeulje: Gesondheid   Saamroeper: Hetta Kirsten   Beriggewer: Annalise Loubser   Datum: 14 Augustus 2024   Slot van die Paarl raak wyser met Diabetes   Outo-immuun siekte is wanneer die liggaam se immuunsstelsel die gesonde selle aanval. Daar is baie voorbeelde bv diabetes, lupus, […]

St Helenabaai is plesierig

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser Datum: 13 Augustus 2024 St Helenabaai is plesierig Met die uitnodiging het ons al geweet hier is iets aan die kom! Die heerlike leersame oggend is deur Annaline de Beer en haar span aangebied. Pragtige dames, met kleurvolle kouse het die saal […]

STILL BAY CELEBRATES WOMEN’S DAY

CIRCLE: South Western Districts Branch: Still Bay Portfolio: Woman’s Day Organised by the Bestuur and supported by the members. Reporter: Carol Scott Date:  9 AUGUST 2024   STILL BAY CELEBRATES WOMEN’S DAY Still Bay Branch held their annual function on 9th August 2024 to celebrate Woman’s Day. This function took the form of a Cheese & Wine which was well supported […]

Steunpilaar in Stellenbosch

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Algemeen Beriggewer: Nina Strydom Datum: 8 Augustus 2024   Steunpilaar in Stellenbosch Mevrou Myra du Toit (tans tesourier) is vanjaar 50 jaar lank lid van die VLVK. Die tak eer haar volgehoue ywer en ondersteuning met groot dankbaarheid en waardering. As blyk hiervan het die sirkelpresident, Karen Barnard, op 8 […]

ALBERTINIA BIBLIOTEEK VIER VROUEDAG

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Andrieshia Radyn Beriggewer: Louisa Smit Datum: 8 Augustus 2023   ALBERTINIA BIBLIOTEEK VIER VROUEDAG Op Donderdag, 8 Augustus 2024, het 29 dames van die omgewing by die Albertinia Biblioteek bymekaar gekom om Vrouedag te vier. Verskeie dames van die dorp het deelgeneem aan die verrigtinge. Die Voëlvlei-tak […]

Kunste en Handvlyt neem ons saam na die oseaan

  Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Portefeulje: Kunste en Handvlyt Saamroeper: Ria Nagel Beriggewer: Mariette Opperman Datum: 7 Augustus 2024   Kunste en Handvlyt neem ons saam na die oseaan   Ria Nagel, Kunste en Handvlyt se formidabele saamroeper. Die borsspeld is ’n selfgemaakte kunsskepping wat op elke gasvrou se lapel gepryk het. Met die intrapslag […]

Spyker-en-wol kuns op Murraysburg  

SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Kunste en Handvlyt DATUM: 7 Augustus 2024 BERIGGEWER: Theresa Troskie   Spyker-en-wol kuns op Murraysburg     Die lede word bekend gestel aan “string art” oftewel spyker-en-wol kuns. Afdrukke van prente met redelik eenvoudige buitelyne word gebruik: Plaas prent op plankie. Spykertjies word reëlmatig ewe ver van mekaar op die buitelyne ingekap. […]

Luukse Uilakkommodasie in die Gamtoosvallei

Sirkel: SOK Tak: Hankey Portefeulje: Landbou en Tuinbou Projek: Bevorder en kweek ‘n liefde vir die natuur en diere Saamroeper: Estelle Kleinhans Beriggewer: Catherina Wait Datum van vergadering: 2 Augustus 2024   Luukse Uilakkommodasie in die Gamtoosvallei     Ons het werklik gesukkel om ‘n idee te kry wat sou voldoen aan die vereistes van […]