Klein-Brakrivier lekker besig
SIRKEL: SWD TAK: Klein-Brakrivier Portefeulje: Potpourri Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 20 Augustus 2024 Klein-Brakrivier lekker besig Op 20 Augustus geniet lede ‘n kreatiewe verf-jou-eie-artikel oggend by All Things Bisk, Droombos (Tergniet) 15 & 16 Augustus woon die voorsitter Franci Raubenheimer en tak-beriggewer Lydie, die Kongres in Parow by. Karen Kershoff is deel van die hardwerkende span wat […]
GOODWOOD VERF EN VIER ONS JEUG
Sirkel: Tygerberg tak: Goodwood Portefeulje: Kunste Beriggewer: Alet Colyn Datum: 20 Augustus 2024 GOODWOOD SPEEL MET VERF EN VIER ONS JEUG Almarie Moodie, ‘n afgetrede onderwyseres en lid van ons tak, het die kind-dierverhouding beklemtoon, o.a dat kinders sosiale gedrag by honde kan aanleer. Wanneer kinders met honde in aanraking kom, word oksitosien […]
VOËLVLEI PRAAT REGUIT OOR FINANSIES
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Ronel Laubscher Beriggewer: Ronel Laubscher Datum: 20 Augustus 2024 VLV VOËLVLEI SE LEDE PRAAT REGUIT OOR FINANSIES Die dames van VLV Voëlvlei het ‘n propvol maandelikse byeenkoms op Dinsdag, 20 Augustus 2024, in die Vleesbaai kerksaal gehou. Louisa Smit het vir ons ‘n geleentheidskalender […]
Kongres 2024 -Wat ‘n Ongelooflike Voorreg!
Sirkel: Overberg Verslag: Kongres 2024 Beriggewer: Diana Odendaal Datum: 15 en 16 Augustus 2024 Kongres 2024 -Wat ‘n Ongelooflike Voorreg! Wat ‘n ongelooflike voorreg om kongres 2024 te kon bywoon. Vandat ons vriendelik ontvang is by registrasie, totdat ons verdaag het die Vrydag, was dit ‘n interessante, goed beplande ge-oliede ratkas wat ons van […]
Paarl Sirkel blom by Kongres
Sirkel: Paarl Portefeulje: Kongres 2024 Beriggewer: Karen Barnard Datum: 16 Augustus 2024 Paarl Sirkel blom by Kongres Wat ‘n voorreg om deel van Kongres 2024 te wees by Vredelust Gemeente, aangebied deur Tygerberg Sirkel. Die dames van Sirkel Paarl het dit baie geniet en beslis met baie pitkos en entoesiasme teruggekom na hul takke. Die […]
Maleen se soektog na blou krale werp vrugte af
Sirkel: Tygerberg Portefeulje: Kongres Beriggewer: René Ferreira Datum: 15 en 16 Augustus 2024 Maleen se soektog na blou krale werp vrugte af Maleen Smith van die Brackenfell Varingtak het by die VLVK-Kongres ‘n spoggerige 75% behaal met haar gehekelde doilie met kralewerk. Ons almal weet niks kom maklik nie, veral nadat die beoordelaars […]
Oervoël se vlerke sprei uit
Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Mariette Opperman Datum: 16 Augustus 2024 Oervoël se vlerke sprei uit Oervoël (Langebaan se 2024-woordkunsinskrywing) is ’n eenbedryf wat in die museum afspeel. Oervoël (Elma Oberholzer) en haar afstammelinge, Volstruis (Hannetjie Basson), Swaeltjie (Dalena van die Vyver) en Slang (Mariette Opperman) begin […]
SWD TROTS OP KONGRES UITBLINKERS
Sirkel: SWD Portefeulje: Kongres Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 15 Augustus 2024 🌟 SIRKEL SWD, SUPER TROTS OP ONS KONGRES UITBLINKERS 🌟 Sirkel SWD vaandel Embré Gouws-skild vir Doeltreffende Sirkel- en Takbestuur, toegeken aan Mev. Elize Locke – Sirkel SWD ‘n Sirkel wie se Verslae, Antwoordblaaie, Tak- en Sirkelverslae die President voor sperdatum bereik, netjies en […]
Slot van die Paarl deel musse uit
Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Naaldwerk Saamroeper: Marietjie Lombard Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 15 Augustus 2024 Slot van die Paarl deel musse uit Die tak se dames het vlytig gebrei aan die 187 musse. Díe wat nie kan of wil brei nie, het musse gekoop […]
Oranjevallei se goue oomblik
Sirkel: Noordwes-Kaap Tak: Oranjevallei Portefeulje: Kunste en Handvlyt Saamroeper & Beriggewer: Mieke Bezuidenhout Datum: 15 Augustus 2024 Oranjevallei se goue oomblik Oranjevallei tak skitter met ‘n 2de , 4de en 5de plek in die Handvlyt kompetisie-afdeling: “Shabby chic” herinneringsboek. 2de Nerina Brown 4de Mieke Bezuidenhout 5de Lynette Gagiano En dan is Oranjevallei ook 1ste met meeste punte in Kunste en Handvlyt. Ons het […]