WITTEDRIFT SE VROLIKE LENTE-ETE
Sirkel: Suid-Ooskus Tak: Wittedrift Portefeulje: Sosiale geleentheid Saamroeper: Wittedrift-tak Berriggewer: Carina Bester Datum: 1 September 2024 WITTEDRIFT SE VROLIKE LENTE-ETE Die VLV Wittedrift het op 1 September 2024 gesorg vir ‘n bynes van bedrywighede by die Wittedrift NG Kerksaal soos wat daar gewerskaf was om ‘n vrolike Lente-ete vir sowat 88 mense aan te […]
Aberdeen Pannekoek Kuierdag vir Aalwynhof
Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding & Kultuur en Leefstyl Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 28 Augustus 2024 Aberdeen VLV Pannekoek Kuierdag vir Aalwynhof Vroeg op dié ysige Woensdagoggend is die gewoonlik rustige Aalwynhof Ouetehuis sitkamer in rep en roer. Aberdeen VLV se vroue woel en werskaf om alles op te stel vir die […]
HULDE AAN VLVK-president
Dit is met hartseer dat ons verneem het van die heengaan van Mev. Annatjie Oosthuizen na ‘n kort siekbed. Ons innige simpatie aan al haar geliefdes en jarelange VLV- vriendinne. VLVK-president Estelle du Plessis
NSRI RED LEWENS OP LAND EN SEE
SIRKEL: SUID-OOSKUS TAK: HUMANSDORP DATUM: 27 AUGUSTUS 2024 PORTEFEULJE: OPENBARE SAKE SAAMROEPER: JACKIE ROBERTS NSRI RED LEWENS OP LAND EN SEE Yvette Maritz van die Nasionale Seereddings Instituut Stasie 21 in St Francisbaai het die VLV Humansdorp besoek. Sy is al 10 jaar lank ‘n vrywillige lid van die NSRI. Dit is ‘n welwillendheid- […]
AURORA HOU SKOU!
SIRKEL: WESKUS TAK: AURORA PORTEFEULJE: KUNSTE & HANDVLYT, TUINBOU, AURORA VLV-KOMPETISIES ONDERWERP : AURORA VLV HOU SKOU! SAAMROEPER: – BERIGGEWER: MARINDA VAN WYK DATUM: 24 AUGUSTUS 2024 AURORA VLV HOU SKOU! Ons VLV-Skou kompetisie wat jaarliks in Augustus tydens Aurora se Skou plaasvind, was een groot fees! Daar was hard gewerk […]
Vredendal kry kykie in siggestremde-wêreld
Sirkel: Namakwaland Tak: Vredendal Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Sarlene Coetzee Beriggewer: Riana Wilhelm Datum: 22 Augustus 2024 Vredendal kry kykie in siggestremde–wêreld Van links na regs (voor) – Ansa Geldenhuys, Sarlene Coetzee en Aletta Esterhuizen Op Donderdag 22 Augustus 2024 het die dames van […]
Suider-Paarl skitter en hoor van blink klippies
Sirkel: Paarl Tak: Suider-Paarl Portefeulje: Landbou en Tuinbou Saamroeper: Elsa Gous Beriggewer: Gonny du Plessis Datum van vergadering: 21 Augustus 2024 Suider–Paarl skitter en hoor van blink klippies Met die tak se Landbou en Tuinbou vergadering is onder die afdeling “Mynbou” die ontstaan, geskiedenis, delwery en myn van blink diamante aan die lede verduidelik. Me Gonny du Plessis het in […]
Unieke mosaïektonnel laat geskiedenis herleef
Sirkel: SWD Tak: Sedgefield Portefeulje: Opvoeding Saamroeper: Miemie De Lange Beriggewer: Carin Van Niekerk Datumvanvergadering: 21 Augustus 2024 Unieke mosaïektonnel laat geskiedenis herleef Die dames van Sedgefield VLV het Woensdag 21 Augustus 2024 ‘n uitstappie na die mensgemaakte betontonnel van 55 m op die Pinnacle Point Landgoed in Mossselbaai onderneem. Hierdie tonnel, onder die 18de setperk van die gholfbaan, […]
Aberdeen vat hande met plaaslike hospitaal
Tak: Aberdeen Sirkel: Middelland Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Christelle Nel Datum: 21 Augustus 2024 Aberdeen VLV bou brûe en vat hande met die plaaslike hospitaal ‘n Groot behoefte by Aberdeen se hospitaal was ‘n nuwe witbord. Die geskenk is met groot dankbaarheid in ontvangs geneem. Soos tereg gesê deur dr Desemele – die hospitaal het dit nodig […]
HARTENBOS SE GROEN MUSIEK ERFENIS
Sirkel: SWD Tak: VLV Hartenbos Studierigting: Potpouri Landbou en Tuinbou en Onderwys en Kultuur Sameroeper: Landbou en Tuinbou Hanlie Vorster Onderwys en Kultuur Michelle Stevens Beriggewer: Wilma van Staden Datum: 20 Augustus 2024 HARTENBOS SE GROEN MUSIEK ERFENIS Die oggend van 20 Augustus 2024 was ‘n koue wintersoggend. Toe die VLV Hartenbos egter met hulle maadelikse […]