Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Bredasdorp Oorhandig Oscars by Gastehuis

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Saamroeper: Bestuurspan Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 5 Desember 2024 Bredasdorptak Oorhandig Oscars by Gastehuis Kombineer ‘n splinternuwe gastehuis, ‘n kuiergas van VLVK Hoofbestuur, twee sirkelpresidente van die Overberg en van Ceres onderskeidelik, een gasspreker, een unieke silwer trofee, vyf Oscars en een –en dertig taklede van VLV Bredasdorptak en kry ‘n unieke […]

KLEINBRAKKIES LEEF, LEER, GROEI, DEEL…

Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Datum: November 2024 Webwerf beriggewer, Lydie Terblanche Tak beriggewer, Retha Nagel     LEEF, LEER, GROEI, DEEL – ALTYD VOLSTOOM Annelise de Jager ‘n Groepie van ons taklede het na ‘n baie interessante en inspirerende praatjie gelei deur Annelise de Jager gaan luister. Sy is ‘n gekwalifiseerde Neuro-afrigter en fokus op emosionele […]

Leef in die líg, lééf die lig en wees skítterend! 

SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Kersfeesprogram DATUM: 20 November 2024 BERIGGEWER: Theresa Troskie     Leef in die líg, lééf die lig en wees skítterend! Spreker: Susanna van der Merwe   2024 was ’n besonderse lang jaar as ’n mens kyk na die woelinge regoor die wêreld, maar nogtans is die jaar soos ’n vingerklap verby! Kan […]

VRYBURG SLUIT AF OP HOË NOOT

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: AFSLUITING EN PRYSUITDELING BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN DATUM: 20 NOVEMBER  2024   VRYBURG SLUIT AF OP HOË NOOT   Vryburg VLV het die afgelope jaar se werksaamhede afgesluit. Corlie van Zyl, Sirkelpresident, het lede geloof vir hul prestasies by kongres die afgelope jaar. 100% bywoning: Charlotte Bouwer, Daline Geere, Soekie le Roux, Erika Linde, […]

Goodwood sluit 2024 af

Sirkel : Tygerberg Tak : Goodwood Portefeulje : Afsluiting Beriggewer : Shirley Brand Datum : 19 November 2024 Goodwood sluit 2024 af   Met Goodwood se afsluitingsfunksie het ons onthou van die jaar wat verby is en die verskeie sprekers en onderwerpe wat ons geniet het. Verskeie lede is bedank vir werk wat hulle verrig het […]

Malmesbury sluit jaar af by Orgideë Kwekery

Sirkel: Paarl Tak: Malmesbury Datum: 19 November 2024 Beriggewer: Christine van Zyl / Mia Louw Studierigting: Landbou / Leefstyl Malmesbury sluit jaar af by Orgideë Kwekery Vir Malmesbury VLV se afsluiting besoek ons die Duckitt Orgideë Kwekery buit Darling. (Kontak: Marita Rossouw – marita@darlingorchids.com) Eienaar Nicolas Duckitt, vertel meer oor die ontstaan en huidige boerdery. Duckitt […]

Slot-van-die-Paarl hou jaarafsluiting

Sirkel: Paarl   Tak: Slot van die Paarl   Portefeulje: Afsluiting   Saamroeper: Bestuur   Beriggewer: Annalise Loubser   Datum: 19 November 2024   Slot-van-die-Paarl hou jaarafsluiting   ‘n Heildronk is ingestel op VLVK se 95ste verjaardag.   Marietjie Lombard het van die VLV se geskiedenis gedeel. Die Vroue Landbouvereniging van die Kaapprovinsie is op […]

Graaff-Reinet word “Mini” lesers

Sirkel: Middelland Tak: Graaff-Reinet Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Hanfi Neuhoff Beriggewer: Hanfi Neuhoff Datum van vergadering: 15 November 2025 Graaff-Reinet word “Mini” lesers VLV-lede besoek die Mini-Bieb van Louise Lipshitz, Andries Pretoriusstraat in Graaff-Reinet, om die afgetrede bibliotekaresse en haar hartspunt te leer ken. Hoekom ‘n bibliotekie? Louise erken dat sy van kleins af ‘n […]

Nét 150…….!!!!!!!!

Sirkel: Middelland Tak: Graaff-Reinet Portefeulje: Leefstyl: Saamroeper: Alta Coetzee Beriggewer: Hanfi Neuhoff Datum van vergadering: 15 November 2024 Nét 150…….!!!!!!!! Marenda Luckhoff, 46 jaar al lid van VLV Graaff-Reinet, vertel dat sy sonder om te besef wat die uiteinde gaan wees, ingestem het om te help brei aan “beanies” . Haar kleindogters is in die Collegiate School […]

Singer Naaimasjien – ekstreme advies!

Sirkel: Middelland Tak: Graaff-Reinet Portefeulje: Leefstyl Saamroeper: Alta Coetzee Beriggewer: Hanfi Neuhoff Datum van vergadering: 15 November 2024 Singer Naaimasjien – ekstreme advies! Berei jouself geestelik voor wanneer jy voor die naaimasjien inskuif. Dink eers oor wat jy gaan doen. Moet nooit, ooit die masjienwerk met ‘n sug of onverskilligheid benader nie. Goeie naaldwerk resultate is […]