Vroeë Kersfees op Alexandria

Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Intertakfunksie Beriggewer: Anlouise O’Connell Datum: 23 Oktober 2021 VLV Alexandria was die gasvroutak by die Intertakfunksie op 23 Oktober 2021. Wat ‘n heerlike kuieroggend in die gees van ‘n vroeë Kersfees! Met pragtige Kersliedere deur Jaco Bezuidenhout en sy pa gesing, en Stille Nag in Engels, Duits en Afrikaans, is ons […]
Beveilig jouself teen ‘n brand

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 21 Oktober 2021 • Vera Joubert van Niekerk, pelotonbevelvoerder by die Drakenstein-brandweer, is ‘n entoesiastiese spreker. • Sy is passievol oor haar werk en die gemeenskap en studeer tans om haar as beroepsveiligheidsbeampte ook te bekwaam. • Alle noodoproepe gaan na ‘n sentrale […]
Almal moet alles kan hoor

Tak: Langebaan Sirkel: Weskus Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Cynthia Huysamen Datum: 16 Oktober 2021 Algemene Vergadering gehou op 6 Oktober 2021 te Beacon Kerk, Langebaan. Die dames van GESONDHEID was ons gasvroue en audioloog, Karien Scheepers van Coast2Coast Hearing, het ons meer kom vertel oor die verskillende fases van gehoorverlies. Sy is absoluut passievol daaroor dat […]
Pure plaas

Sirkel: Paarl Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 14 Oktober 2021. Sirkel Paarl het op 14 Oktober hul jaarlikse Sirkeldag gehou. Die tema vir die dag was “Pure Plaas” en die saal was mooi versier met gebruiksgoed van op ‘n plaas soos melkkanne,sinkbaddens, windpompe , outydse koekblikke en emaljekomme. Spekboomtakke en varkore is ook gebruik vir […]
St Helenabaai gaan Vegan

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Maggie Enever Datum: 12 Oktober 2021 “St Helenabaai gaan vegan” Leandré Ueckermann lig ons in oor die vegan leefstyl en inspireer ons om self te probeer met die deel van vegan resepte. Ons is bederf met heerlike eetgoed en was aangenaam verras dat “vegan outjies” […]
Tuindag en talentkonsert op Graafwater

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Studierigting: Landbou en Tuinbou, Kunste en Handvlyt Beriggewer: Marina Visser Datum: 4 Oktober 2021 Op 4 Oktober het Graafwater tak ‘n mini- talentkonsert gehou. Benita Gerber het gedans Carol Loubser het ‘n voorlesing gedoen […]
Sirkel Weskus: Sirkelvergadering

Sirkel: Weskus Sirkelvergadering Beriggewer: Maggie Enever Datum: 29 September 2021 ‘n Pragtige Sirkelvergadering is deur die vriendelike lede van VLV tak Leipoltville aangebied. Die hardwerkende span met van die heerlike vroegoggend toebroodjies wat bedien is. Die Lente is gevier deur pragtige Sandveldse blomme. Almal is ook huistoe met ‘n […]
Potpourri-vergadering dek ‘n paar studierigtings

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Portefeulje: Leefstyl, Gesondheid, Openbare Sake en Landbou&Tuinbou Beriggewer: Hermien Van Zyl Datum: 28 September 2021 Potpourri-Vergadering: Vrouemaand & Erfenismaand Fotograaf: Alice Van Rooyen Met die beperkings wat ‘n hewige derde vlaag van covidinfeksies veral op die Wes-Kaap gelê het, moes die VLV-tak van Kleinmond drie maandvergaderings kanselleer. Ten einde aan die […]
Verf met wyn

Sirkel: Paarl Tak: Wellington Portefuelje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Karen Barnard Datum: 23 September 2021 Verf met wyn Monique de Villiers, assistent wynmaker van Boland Kelder het met ons haar passie oor wyn en kuns kom deel. Haar liefde vir wyn en kuns bring sy bymekaar deur met rooiwyn te verf. Die wyn raak meer […]
Sirkel Noord-Karoo kry nuwe banier

Sirkel: Noord-Karoo Beriggewer: R Swanepoel Datum: 23 September 2021 Simboliek van banier: Sirkel Noord-Karoo In 1929 na ’n baie moeilike tyd van oorloë en depressie in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, is VLVKP onder die leiding van mev. Jossie Ackerman gestig. Die primêre doel met die stigting van hierdie vereniging was die ontwikkeling en vooruitgang van […]