Saadjies in papier

Sirkel: Paarl Tak: Malmesbury Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Mia Louw Datum: 10 November 2021 Nelita Knoesen van Growing Paper: The Seed Paper, verwelkom ons by hulle op die plaas, in die Paardeberg, net buite Malmesbury. Growing Paper bestaan sedert 2010. Die besigheid is begin deur 2 vriendinne – Nileta en Roxanne. Tans het hulle […]
Klein-Brakrivier ondersteun CANSA

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 30 Oktober 2021 Klein-Brakrivier ondersteun CANSA se 90ste herdenking Klein-Brakrivier members attended Cansa’s ever popular Cuppa for Cansa on 30 October this year at the Bahia Blue Restaurant, Diaz Beach Hotel and Resort. Supporting these events helps Cansa to fund its very important care and support programmes. […]
St Helenabaai hou Kersafsluiting

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Kersfeesete Beriggewer: Maggie Enever Datum: 9 November 2021 Die VLV jaar is afgesluit met ‘n heerlike middagete by Thali Thali Game Lodge November en Desember verjaarsdag dames is met ‘n geskenkie bederf. Dankbaar dat ons weer kon […]
Tee en Gin-proe

Sirkel: Paarl Tak: Malmesbury Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Mia Louw Datum: 13 Oktober 2021 Reinette Victor van Carmién Rooibos Tea bied vir ons ‘n Tee en Gin-proe aan. Wie het ooit gedink dat jy Gin en tee kan meng, en nogal op ‘n Woensdag oggend 10:00 by Nuweplaas Padstal, geleë tussen Malmesbury en Riebeekvallei. Carmién maak […]
‘n Sneeuman vir jou Kerstafel

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 2 November 2021 ‘n Sneeuman vir jou Kerstafel Nicky du Toit van Antoinette’s Events het met die afsluitingsvergadering op 2 November 2021 van VLV Bredasdorp Tak idees oor kerstafelversierings gedeel. Twee reuse sneeumannne is saamgestel uit 3 ronde roosvase elk wat met wondergom verstewig is, […]
Langebaan se eie Olimpiade

Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Afsluiting Beriggewer: Cynthia Huysamen Datum: 3 November 2021 Op 3 November het ons amptelik en informeel, ons 2021 VLV jaar geeïndig met ons eie Olimpiade, aangesien dit juis dié jaar Olimpiese Spele was. Lande wat deelgeneem het en verteenwoordig was deur groepe: Kunste & Handvlyt – Japan Gesondheid […]
Afsluiting: Klein-Brakrivier

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 29 Oktober 2021 Klein-Brakrivier VLV sluit die jaar af: Klein-Brakrivier tak het die jaar op ‘n hoogtepunt afgesluit met ‘n 3-gang buffet by Billy G restaurant in Mosselbaai. Behalwe die lekker eet was daar ook ‘n vol program: Inname van jaargelde Verwelkoming van lede en gaste Opening […]
Aberdeen leer van fotografie en skryfkuns

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Christelle Nel Datum: 27 Oktober 2021 Aberdeen VLV se Oktober 2021 vergadering was baie leersaam en interessant vir al die lede. Lea van der Vyver verwelkom die lede, asook besoekers. Lucille van der Merwe – Saamroeper vir Kunste & Handvlyt, open met ‘n stukkie uit ‘n […]
‘n Vergadering propvol inligting, praatjies en demonstrasies

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Portefeulje: Kunste&Handvlyt en Leefstyl Beriggewer: Hermien Van Zyl Fotograaf: Alice Van Rooyen Datum: 26 Oktober 2021 In ‘n Neutedop……………. Die jaar 2021 was vir baie mense seker net té lank, maar vir dié wat baie moes doen, was dit te kort om alles in te pas. Ook die VLV-bestuur van Kleinmondtak […]
Stylvolle 90ste verjaardag

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp 90ste Verjaardag Beriggewer:Letty-Ann Möller Datum: 23 Oktober 2021 ‘n Stylvolle Partytjie Ons loop in die voetspore van ons voorgangers. Soos Rienie Ludick, president van Sirkel Overberg dit gestel het, en kon by hulle kers opsteek. Annette van Eeden, takvoorsitter, het ‘n simboliese kers opgesteek vir al die taklede wat oorlede is. […]