Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Bekostigbare Kersversierings

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Tema: Kunste En Handvlyt Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 22 September 2021 Met Kersfees om die draai, deel Marthie Grobler haar idees vir bekostigbare versierings, bv. krans van druiwelote, dennebolle op houtskywe, liggies in ‘n bottel, kersies in ‘n bak met water, ‘n miniatuurboompie met toegedraaide geskenkies, verf ‘n bottel met modge […]

Groentekweek-projek op Murraysburg

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Landbou En Tuinbou Beriggewer: Theresa Troskie Datum: 22 September 2021 Elana Grobler, sameroeper van Landbou en Tuinbou, Murraysburg, beveel die boek “Begin jou eie Groentetuin” deur Johan van Zyl en Pieter van Noord aan. Dit is ’n baie volledige boek wat jou stap vir stap lei om suksesvol ’n groentetuin […]

Demensie ontwikkel oor jare

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aandtak Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 18 September 2021 Sirkel Paarl se Intertak is op 18 September deur Paarl Aandtak aangebied. Die 8 takke van die sirkel is na hierdie geleentheid genooi. Die spreker was Rayne Stroebel van Geratec, gerontoloog, wat pas sy tesis vir sy doktorsgraad in Dementia Studies […]

Klein-Brakrivier VLV help strande skoonmaak

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 18 September 2021            Elrina van Zyl      Cecilia Pieterse               Klein-Brakrivier VLV-tak het die Internasionale Strand Skoonmaak Dag saam met Groot Brak Bewaararea ondersteun as deel van ons Gemeenskapsprojek en die […]

Die rol van die veearts in die Landbousektor

Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Anlouise O’Connell Datum: 16 September 2021 Gedurende die ledesamekoms op 16 September spreek Dr Waldo Dreyer, Veearts, die lede toe i v m die rol wat die veearts vertolk in die Landbousektor. Hy verduidelik die akademiese verloop van Veeartsenykunde, praktiese opleiding en die gemeenskapsjaar ( soos […]

Aberdeen bespreek veiligheid en selfverdediging

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Christelle Nel Datum: 15 September 2021 Aberdeen VLV se September 2021 vergadering was weer heerlik vir almal na 2 maande sonder vergaderings a.g.v. vakansie en Covid-19 gevalle in die omgewing. Lea van der Vyver verwelkom die lede, asook besoekers. Lea open met Rom 15:13 waar ons onself […]

Klein-Brakrivier VLV ondersteun DBV

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Tak Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 15 September 2021 Die Mosselbaai se DBV het onlangs hulle 21-ste verjaarsdag met personeel, mascot Nero, genooide gaste, borge en ander belangrike afgevaardigdes, behoorlik gevier. Daar was al die noodsaaklikhede soos musiek, toesprake, ongelooflike skenkings en bedankings. Die hoogtepunt was egter die […]

High Tea op St Helenabaai

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Maggie Enever Datum: 7 September 2021 Die lede het hulle beste voetjie voorgesit vir die “high tea” vergadering. Mev. Estelle du Plessis VLVK en Sirkel Weskus President het tydens die takbesoek ‘n skinkbord van Leefstyl sameroeper Mev. Estelle Coetzee, haar eie handwerk, ontvang. Bestuurslede vlnr: Sekretaris – […]

Energieheling

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Marina Visser Datum: 7 September 2021 Graafwater VLV leer meer oor Energie Heling. Tydens Graafwater VLV se maandelikse vergadering op 7 September 2021 het Ilze Louw Schlebusch ons besoek en ‘n interessante praatjie gelewer. Ilze is ‘n energieheler en meditasie fasiliteerder van Clanwilliam. Sy vertel dat alles, ook […]

Almal kommunikeer, Min konnekteer

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 7 September 2021           “Almal Kommunikeer, MIN Konnekteer!” Susan Bezuidenhout het die #Bredasdorp #VLV tak aan die gons gehad, die Openbare Sake vergadering was ‘n geslaagde spanpoging waar nie net een die deuntjie fluit nie, maar almal saam die musiekuitvoering […]