Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Sirkel Tygerberg: Afsluiting

Sirkel: Tygerberg Jaarafsluiting Beriggewer: Elizabeth Joseph Datum: 24 November 2022   Sirkel Tygerberg het ons jaarafsluitingsfunksie by Avalon Plaas & Trou Venue (087 805 1119) gehou op 24 November 2021.                     Met aankoms het elke persoon ‘n kleurkaart gekry. Ons is in kleurgroepe ingedeel, wat baie […]

Vars en Leersame Jaarafsluiting

Sirkel: Paarl Tak: Wellington Portefuelje: Kunste en Handvly en Landbou en Tuinbou Beriggewer: Karen Barnard Datum: 25 November 2021 VLV Wellington sluit hulle jaar af op ‘n vars en inspirerende noot.         Ananda van Heerden, Voedingkundige van Stellenbosch kom deel met ons haar passie vir ‘n vars en gesonde alternatief in die […]

Bredasdorp: Bestuur kuier saam

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Bestuursafsluiting Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 24 November 2021 O Aarde, dis weer afsluitingstyd! 9 bestuurslede van VLV Bredasdorp Tak het Woensdagmiddag, 24 November ‘n gesellige afsluiting by Earth restaurant (op die Struisbaaipad uit) geniet. Die vorige tesourier, Barbara Mandy sowel as haar opvolger, Madelé Burger was daar. So ook die vorige […]

Afsluiting:Vryburg

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Afsluiting Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 24 November 2021 Vryburg VLV het die jaar se bedrywighede afgesluit en lede beloon vir hul harde werk. Trofeë is oorhandig aan Marietjie Steyn vir blomme: gevorderd, aan Esta Twigge vir blomme: beginners en kookkuns en aan Carien van Niekerk vir handwerk, kunste en meeste punte. […]

Aberdeen vier spesiale lid se 90ste

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 22 November 2021 Aberdeen VLV Tak het die wonderlike voorreg om ons oudste lid, tannie Jean Watermeyer, se 90ste verjaarsdag van 28 November 2021 saam met haar te vier. Wat dié geleentheid besonders en ekstra spesiaal maak, is die feit dat […]

Goodwood se dames spog met al hul handwerk

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Beriggewer: Alet Colyn Datum: 21 November 2021 Aangesien ons Tak eers weer in Oktober byeengekom het, was die dames steeds nie ledig nie.       Joan le Roux se besonderse kombers               Tina Muller se breigoed               Feesia […]

Afsluiting: Aberdeen

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Afsluiting Beriggewer: Christelle Nel Datum: 17 November 2021 Aberdeen sluit die jaar op ‘n hoë noot af! Aberdeen VLV se November 2021 vergadering was ‘n groot hoogtepunt vir al die lede met ‘n heerlike uitstappie na die pragtige dorpie Nieu Bethesda. Lea van der Vyver verwelkom die lede by die immergewilde […]

Strand Tak word 90

Sirkel: Paarl Tak: Strand Verjaardag Beriggewer: Erna de Waal Datum: 16 November 2021 STRAND TAK WORD 90! “VLV Strand is gesond, gemotiveerd, gelouter en heel hups.” So lui die Distrikspos se opskrif. Op ‘n pragtige sonnige, windlose somersoggend het Strand Tak hul 90ste verjaardag kom vier. Van vroeg af was daar ‘n afwagtende, opgewonde atmosfeer. […]

Dordrecht Tak hou afsluiting

Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Leefstyl en Openbare Sake Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 13 November 2021 Vir die tak se afsluiting is ‘n baie interessante dag op Saterdag 13 November in die buurdorp, Aliwal-Noord, deurgebring. Eers het die lede die 2 openbare Museums besoek, waarvan een die Kerkplein Museum is (wat ook as Mark […]

Sirkel Weskus: Damesoggend

Sirkel: Weskus Damesoggend Beriggewer: Maggie Enever Datum: 13 November 2021 Sirkel Weskus Damesoggend Sirkel Weskus het ‘n baie suksesvolle en vrolike damesoggend met Hannes van Wyk by Laatson in Porterville aangebied. Hannes het gepraat oor die die rol van ‘n ma en vrou in die samelewing. Ons kon vir onsself lag maar ook die erns […]