Vroue van Afrika

Sirkel: Paarl Tak: Wellington Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 23 Januarie 2022 Wellington VLV is reg vir 2022 met al sy uitdagings en opkomende gebeurlikhede. Die Openbare Sake span onder leiding van Francina Marais skop die jaar af met interessante vertellings deur Klaas van de Wal. Hy is ‘n.Wellingtonner wat […]
Aberdeen skop die jaar af.

Tak: Aberdeen Portefeulje: Potpourri Beriggewer: Christelle Nel Datum: 26 Januarie 2022 Aberdeen VLV se Januarie 2022 vergadering was ‘n potpourri vergadering waar al ses saamroepers ‘n kort oorsig oor elkeen se studierigting aangebied het. Lea van der Vyver verwelkom die lede met ‘n gepaste stuk, waarin sy ons opnuut weer verseker – God is daar […]
Elkeen se rol tydens ‘n ramptoestand

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Portefeulje: Openbare Sake Datum: 25 Januarie 2022 Beriggewer: Hermien Van Zyl Met die VLVK-tema, Leef Volhoubaar, voorop in hulle gedagtes en die verwoestende brande wat onlangs feitlik alle fynbos rondom Kleinmond uitgewis het, het die VLV-bestuur besluit dat daar met die eerste vergadering daaroor gepraat moet word. Gustav Erlank, voorsitter van […]
Klein-Brakrivier spring met spoed binne-in die nuwe jaar.

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 25 Januarie 2022 Almal het sommer baie uitgesien na die eerste byeenkoms van 2022 en die tafels was pragtig versier met kleurvolle ornamente. Ons moes afskeid neem van ‘n paar van ons ouer lede, maar vyf nuwe lede het aangesluit (ons het […]
Boeke en ballonne op Vryburg

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 19 Januarie 2022 Jerome Morrison van Shady’z Kidz stel verskillende ballonne bekend aan Vryburg VLV. Ballonne word met helium of lug gevul. Dié van lateks is bio-afbreekbaar. Hulle behartig dekor vir verskillende funksies, van kinderpartytjies tot troues. Biffie de Wet doen voorlesings oor […]
VLVK: Kerswense

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland Kerswense 17 Desember 2021 Kersboodskap vanaf die VLVK President, Mev Estelle du Plessis en die VLVK Vise-president, Mev Hannelie Low Klik op die skakel vir die video. https://youtu.be/vaHOnu0YziY
Afsluiting: Paarl Aandtak

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aandtak Afsluiting Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 11 Desember 2021 Ons tak het ons afsluitingsfunksie in Alta Priem se mooi tuin op Wildevyeboom, Slot van die Paarl, gehou. Lede wat lidmaatskapkentekens ontvang het: Christa Schreuder (5), Petro Boshoff (20), Lenny Henderson (10), Tersia Pretorius (35), Amarie le Roux (40), Martell Swart (25), […]
Kersbederf vir plaaslike ouetehuis!

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Christelle Nel Datum: 9 Desember 2021 Aberdeen VLV het op Donderdag, 9 Desember, geskenkpakkies opgemaak vir die inwoners van Aalwynhof Ouetehuis. Lede het donasies gegee wat bestaan het uit allerhande lekkernye, ‘n handgeskrewe kaartjie – persoonlik aan elke inwoner gerig, ‘n prettige kersbeker, kersklapper en ‘n […]
Graafwater VLV afsluiting

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Afsluiting Beriggewer: Marina Visser Datum: 9 Desember 2021 Graafwater Tak het die jaar afgesluit met ñ ete by Bella-Louise op Clanwilliam. Al die dames wat teenwoordig was.
Afsluiting: Kleinmond

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Geleentheid: Afsluitingsontbyt Beriggewer: Hermien Van Zyl Datum: 30 November 2021 Ná nog ‘n jaar van ontwrigte VLV-bedrywighede, het die 32 VLV-lede en eregaste wat die afsluitingsontbyt by die Swing in Coffee Shoppe in die Hawegebied van Kleinmond bygewoon het, dit egter met dankbaarheid geniet. Voorsitter Louise Bruwer het dit beklemtoon dat […]