Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Inligtingsdag

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Inligtingsdag Beriggewer: Lydie Terblanche Datum:    Februarie 2022 ‘n Rekord getal lede van Klein-Brakrivier Tak het die Inligtingsdag op George bygewoon en baie geleer: Hulle was: Cecilia Pieterse, Suzette O’Kelly, Bessie Craggs, Ria van Vuuren, Ina Greef, Helen le Roux, Meisie Pretorius en Gerda Sieberts. Die res van die dames verskyn […]

Gesondheidsvoordele van kekerertjies

Sirkel: Middelland Tak: Kraggakamma Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Margaret van der Mescht Datum: 8 Februarie 2022 By ons eerste takvergadering word die lede ingelig oor die ontstaan en veelsydigheid van kekerertjies. Dit het in die Midde-Ooste ontstaan en was baie gewild by die ou Romeine, Grieke en Egiptenare. In die 16de eeu het die Spaanse ontdekkingsreisigers […]

Gesinstrukture en gesinsverantwoordelikhede

Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 1 Februarie 2022 Jackie Genis, Chrystal Muller, Thea Basson, sprekers Karmi Ralph en Levina Koorsen, Milly Myburgh Na ’n lang afwesigheid rondom die teetafel het die gasvroue die lede weer lekker bederf met Bolandse vrugte, gebak en drinkgoed. Dít na […]

Inligting oor silo’s en oeste

  Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 1 Februarie 2022 Produk, behoefte: kom ons gesels oor die prys! “My pa was ‘n skaapman”, maar my liefde vir graan het ek by my skoonpa geleer” sê George du Plessis tydens die Landbouvergadering van VLV Bredasdorptak op 1 Februarie in die […]

Liefie-Haas & Dinges-Haas se Troue 

Sirkel: Overberg Tak: Gansbaai Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 1 Februarie 2022     Liefie-Haas & Dinges-Haas se Troue       Februarie is die maand van liefde. Hier in Februarie 2022, en om meer spesifiek te wees op die 1ste Februarie 2022, word ons VLV Vriendinne genooi na Liefie-Haas en Dinges-Haas […]

Harde werk word beloon

[fusion_builder_container type=”flex” hundred_percent=”no” equal_height_columns=”no” menu_anchor=”” hide_on_mobile=”small-visibility,medium-visibility,large-visibility” class=”” id=”” background_color=”” background_image=”” background_position=”center center” background_repeat=”no-repeat” fade=”no” background_parallax=”none” parallax_speed=”0.3″ video_mp4=”” video_webm=”” video_ogv=”” video_url=”” video_aspect_ratio=”16:9″ video_loop=”yes” video_mute=”yes” overlay_color=”” video_preview_image=”” border_color=”” border_style=”solid” padding_top=”” padding_bottom=”” padding_left=”” padding_right=””][fusion_builder_row][fusion_builder_column type=”1_1″ layout=”1_1″ background_position=”left top” background_color=”” border_color=”” border_style=”solid” border_position=”all” spacing=”yes” background_image=”” background_repeat=”no-repeat” padding_top=”” padding_right=”” padding_bottom=”” padding_left=”” margin_top=”0px” margin_bottom=”0px” class=”” id=”” animation_type=”” animation_speed=”0.3″ animation_direction=”left” hide_on_mobile=”small-visibility,medium-visibility,large-visibility” center_content=”no” […]

Kom ons stap

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Ada Gericke/Alta Landman Datum: 28 Januarie 2022 VLV Voëlvlei “stap” die Camino “Buen Camino”: dit is hoe oorsese pelgrims mekaar groet. Hier in Suid-Afrika sê ons sommer: kom ons stap. ‘n Camino is ‘n staptog vir verskeie redes, of geen rede. Dit is ‘n reis van die […]

Die sokkiegogga byt

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Letty-Ann Möller 27 Januarie 2022 Historiese agtergrond: Haar jong buurvroutjie het op die trappie van haar voorstoep in die son gesit en…SOKKIES BREI. Hoekom nie ook probeer nie? Maar buurvroutjie brei “uit haar kop uit”! Al genade was sy moes die sokkiepatroon neerskryf- wat sy toe ook gedoen […]

Community involvement

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 27 Januarie 2022 COMMUNITY INVOLVEMENT Members of the Klein-Brakrivier branch attended a meeting of the Frolicking Ladies and the Eden Knitwits, with guest speaker Gerda Groenewald, Branch Manager of Mossel Bay SPCA. The organisers and Garden Route ambassadors of the 67 Blankets for Mandela […]

Bekendstelling van VLV

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 27 Januarie 2022 VLV Bredasdorp het VLV met behulp van ‘n piktografiese aanbieding op Facebook bekendgestel. https://m.facebook.com/groups/231820226856544/permalink/4925057200866133/?sfnsn=scwspmo&ref=share