Klein-Brakrivier speel lekker saam

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 22 Februarie 2022 Klein-Brakrivier Vlv speel lekker Klein-Brakrivier VLV-lede het Dinsdag 22 Februarie lekker saam met ‘n groot groep gaste gespeel. Dit was natuurlik onder die immer gewilde Kuns- & Handvlyt portefeulje onder leiding van Sameroeper Christa Vreugdenburg. Daar was voorbeelde van hout […]
Kleinmond VLV sien rooi

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Portefeulje: Gesondheid Datum: 22 Februarie 2022 Beriggewer: Hermien Van Zyl Kleinmond-Vlv sien rooi in Valentynsmaand!! Dit is tradisioneel dat die lede van VLV-Kleinmond sal rooi aantrek vir die Februarie-vergadering aangesien die maand van liefde afgesluit word. Heel gepas het Daphné Loots die vergadering geopen met die voorlees van die geestelike rubriek […]
Voëlvlei VLV blom

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Ada Gericke Datum: 22 Februarie 2022 Voëlvlei VLV blom! Met blomme as tema, het die lede van Voëlvlei, by die mooie huis van Corien Taljaard, die prag van blomme in oordaad geniet tydens hulle Februarie VLV-kuier. Inligting oor die uitvoer van gedroogde blomme, deur Hetta Muller, […]
Walter Sisulu Nasionale Tuin

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 17 Februarie 2022 ‘n Saamroeper, Jenny Moore, het meer vertel van die Walter Sisulu Nasionale Tuin, waar sy gewerk het. • Dis een van die 11 botaniese tuine onder SANBI (Die SA Nasionale Biodiversiteitsinstituut) se sambreel, waarvan Kirstenbosch Botaniese Tuin seker die […]
‘n Sakkie vir vergaderings

Sirkel: Tygerberg Tak: De la Haye Portefeulje: Leefstyl – Naaldwerk Beriggewer: Elizabeth Joseph Datum: Februarie 2022 Dit is ons eerste vergardering van 2022. Dit is so lekker om weer bymekaar te kan kom. Ons verwelkom 2 nuwe lede – Antoinette van Zyl en Migdol Viljoen Tydens ons Februarie byeenkoms wys Marna de Kock vir ons […]
Aberdeen leer meer oor die kuns van skape skeer

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 16 Februarie 2022 Aberdeen VLV se Februarie vergadering fokus op Landbou & Tuinbou en word aangebied op die plaas Francoisrust van Husky en Carina Esterhuizen. Saamroeper Elna van Niekerk open uit die Woord en moedig lede aan om by die Here […]
Ontwikkeling van Suid-Afrikaanse musiek
Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Kunste En Handvlyt Datum: 9 Februarie 2022 Beriggewer: Theresa Troskie Adri Krüger, sameroeper van Kunste en Handvlyt, Murraysburg vertel van die nuwe Suid-Afrikaanse musiek wat sy gereeld by die Hoërskool Murraysburg, waar sy ’n onderwyseres is, by die leerders hoor. Haar interessante bespreking van die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse musiek deur […]
Lede ontvang kentekens

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Beriggewer: Marina Visser 9 Februarie 2022 Vier lede van Graafwater se VLV tak het Dinsdag, 9 Februarie 2022, diensjaar kentekens ontvang: Vlnr: Maritha de Klerk – 35 jaar; Hanli van Zyl – 15 jaar; Hester Maas – 45 jaar; Magda Kotze – 10 jaar
Vryburg fokus op geestesgesondheid

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Tema: Gesondheid Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 9 Februarie 2022 Aanbieder: Carien Van Niekerk Vryburg VLV fokus op geestelike gesondheid. Ds Johann Ekkerd gesels oor sy verblyf en werk in Israel. Jerusalem word beskou as die middelpunt van die wêreld. Hy het tonnel van 533 meter besoek wat Koning Hiskia van die […]
Lede maak kleibordjies

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Maggie Enever Datum: 8 Feb 2022 Plaaslike pottebakker, Fanie Terblanche, het die lede ingelig i.v.m. pottebakkery metodes wat onder andere sout, as en plantmateriaal insluit. Asook die kleurverandering wat plaasvind onder verskillende oond temperature. Chantelle van CANSA was ons gasuitstaller. […]