Konferensie: Sirkel Middelland

Sirkel: Middelland Portefeulje: Konferensie Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 9 Maart 2022 ‘n Propvol Sirkel Middelland Konferensie Fokus op Volhoubaarheid Sirkel Middelland se 87ste Konferensie was op 9 Maart 2022 en is aangebied deur VLV Rocklands Tak by Slipperfields Events and Conference Venue. VLVK tema “Leef Volhoubaar” en konferensie tema “Aardse Goedheid” is deurweef […]
Die gesondheidswaarde van heuning
Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Theresa Troskie Datum: 9 Maart 2022 Boekbespreking: Maretta bespreek die boek, So jonk as wat jy dink kortliks. Die boek wat deur verskillende skrywers geskryf is, beklemtoon weer belangrike lewenswaarhede, bv. maak vrede met hoe jy lyk, die leënessindroom, en baie meer. Die boek lees maklik en is […]
Die belangrikheid van testamente

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Openbare sake Beriggewer: Maggie Enever Datum: 8 Maart 2022 Hennie Buren en Gerrit Agenbag van Old Mutual het ons ingelig en vrae beantwoord i.v.m testamente. Mev Maronet Blignault, wenner van die intertak kompetisie: Windklingel van natuurlike produkte. […]
‘n Mens moet besig bly

Sirkel: Middelland Tak: Kraggakamma Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Margaret van der Mescht Datum: 8 Maart 2022 Na haar uittrede uit die onderwys het Mariaan Scholtz gevoel sy mis mense, haar lewe is eentonig en sy lewer geen bydrae tot die samelewing nie. Sy besluit om dit wat om haar is, haar tuin en omgewing, […]
Sirkelpresidentsrede te Riversdal
Sirkel: SWD Konferensie 2022 Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 3 Maart 2022 Presidentsrede te Riversdal 2022 Johlene Muller, Sirkelpresident Toe ek in 2010 verkies is tot Sirkelpresident, het ek myself as masjinis bevind op ‘n VLV-treinrit. Kompleet met stasies, masjinis, kondukteur, stoker en passasiers. Daar was baie stasies waar ek moes afklim om klein werkies te […]
Sirkel Weskus: Nuwe Sirkelpresident

Sirkel: Weskus Beriggewer: Estelle du Plessis Datum: 2 Maart 2022 Tydens die Sirkelkonferensie van Sirkel Weskus wat op 2 Maart 2022 op Leipoldtville gehou is, is mev Elsabe Carstens as die nuwe Sirkelpresident verkies in die plek van Mev Estelle du Plessis ELSABE CARSTENS Ek bly in die hartjie van die Sandveld, ongeveer 23 km […]
Konferensie: Sirkel Weskus

Sirkel: Weskus Tak: Leipoldtville Konferensie Beriggewer: Elsabè Carstens 1 & 2 Maart 2022 Op 1 & 2 Maart 2022 het Sirkel Weskus se Konferensie plaasgevind. Hierdie keer was dit Leipoldtville Tak se beurt. Dinsdag, 1 Maart, het die Sirkelbestuur en die Voorsitters die dag bestee in Donkieskraal Lodge se Konferensie saal en Donkieskraal Lodge het […]
Kinders met outisme

Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 1 Maart 2022 Die tak was bevoorreg om meer van die onderwerp OUTISME te leer by ’n mamma van ’n seun wat op die outismespektrum is, nl Lara Kirsten en by die skoolhoof van Boland Outismeskool, Ingrid du Toit. Sannelize Schreuder, Hetta […]
Meriete van veeltaligheid

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 1 Maart 2022 OPVOEDING & KULTUUR – die sprekers, Joanie Pretorius ,Opvoedkundige Sielkundige en die Onderwyseres, Marie van Zyl, deel interessante feite oor Marokko en Sirië en die intellektuele meriete van veeltaligheid. Ons kyk ook uit ‘n nuwe invalshoek na Opvoedkundige speelgoed en […]
Kleinmond-VLV vier Nasionale Melktertdag

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Geleentheid: Viering van Nasionale Melktertdag Datum: 25 Februarie vir 27 Februarie 2022 Beriggewer: Hermien Van Zyl Kleinmond-VlV vier Nasionale Melktertdag Vanjaar is reeds die sesde agtereenvolgende jaar dat die lede en bestuur van VLV-Kleinmond hierdie jaarlikse instelling vier. Van die lede bak self, ander bestel by baasbaksters van weleer of soek […]