Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Goodwood presteer

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Zylia Fourie, Wenda Preuss en Alet Colyn Datum: 16 Maart 2022 Met die afgelope konferensie kan ons Tak weer met ‘n paar pryse spog. Renè Tepper het 1ste plek met haar grenadella stroopkoek en pynappellekkers gekry, asook 2de plek met die spaghetti in tamatiesous. Die pynappellekkers het ook […]

Vryburg presteer by Konferensie

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Konferenise 2022 Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 10 Maart 2022 Sirkel Kalahari se konferensie is vanjaar aangebied deur Vryburg. Sprekers wat opgetree het was Lien Potgieter (Invloed van kleur op jou lewe), Cecile Venter (Leef volhoubaar met ‘n huppel in jou stap) en Colene Pretorius (Essensiële olies). Lede het hul goed van […]

Graaff Reinet plant vetplantjies

Sirkel: Middelland Tak: Graaff-Reinet Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer:Hanfi Neuhoff Datum: Maart 2022 Graaff-Reinet se lede vergadering in Maartmaand is op die plaas Hopewell gehou, waar Maxie van Aswegen , Landbou en Tuinbou Saamroeper, ons verwelkom en elkeen haar eie vetplantjie laat “plant” in ‘n glas houertjie: sand, potgrond, vetplantjie,wit klippies… Vlnr: Carla Bosch; Betty […]

Konferensie: Sirkel Paarl

Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Konferensie 2022 Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 10 Maart 2022 Die Suider Paarltak kon uiteindelik vanjaar op 10 Maart die Konferensie van Sirkel Paarl aanbied nadat dit verlede jaar gekanselleer is weens die inperkings aangaande die Covid 19 pandemie. Dit is gehou in die Slot van die Paarl kerksaal en […]

Kimberley & Distrikte: Nuwe Sirkelpresident

Sirkel: Komberley & Distrik Sirkelpresident Beriggewer: Estelle du Plessis Datum: 10 Maart 2022 SIRKELPRESIDENT: KIMBERLEY & DISTRIK Snoekie Erasmus is gebore en getoë in Kimberley. Sy is getroud met ‘n pekanneutboer en hulle het twee kinders, Etienne en Marlize. Hulle boer in Vaalharts. In 2013 sluit sy aan by VLV en dien sy as voorsitter […]

Konferensie: Sirkel Noordwes-Kaap

Sirkel: Noordwes-Kaap Tak: Oranjevallei Konferensie Beriggewer Mieke Bezuidenhout Datum : 11 en 12 Maart 2022   Die 88ste Sirkel Noordwes-Kaap konferensie is aangebied deur Oranjevallei Tak te Oranjerus Oord . Oranjerus is ‘n regte oase langs die Oranjerivier en het bygedra tot ‘n heerlike ontspanne atmosfeer. Alhoewel Eskom ons lelik in die steek gelaat het […]

Klein-Brakrivier besoek Eden Tak

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 14 Maart 2022 Klein-Brakrivier lede woon Eden Tak se werksessie by. ‘n Groot groep van Klein-Brakrivier lede het Eden tak se handvlyt werksessie bygewoon. Behalwe die uitstekende werksessie waarby lede baie baat gevind het, was daar heerlike eetgoed, ‘n genotvolle opwarming sessie op die maat van musiek […]

Sirkel SWD: Nuwe Sirkelpresident

Sirkel : SWD Konferensie 2022 Datum: 10 Maart 2022 Tydens die afgelope konferensie van Sirkel SWD is Elize Locke as die nuwe Sirkelpresident verkies. Sy volg Mev Johlene Muller op wat na 12 jaar die tuig neergelê het. ELIZE LOCKE Elize Locke matrikuleer aan die Hoërskool Vryheid en verwerf haar Nasionale Diploma vir uitvoerende sekretaresses […]

Paarl-Aandtak woon konferensie by

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Geleentheid: Sirkelkonferensie Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 10 Maart 2022 Suider-Paarl-tak het ‘n Sirkelkonferensie in die kerksaal van NGK Agter-Paarl aangebied op 10 Maart 2022. Sirkelpresident. Marinda Rall, met lede van Paarl-Aandtak wat die konferensie as afgevaardigdes en besoekers bygewoon het: V.l.n.r. Agter: Una Engelbrecht (Sekretaris), Christa Schreuder (saamroeper Opvoeding en […]

Klein-Brakrivier vaar goed by Konferensie

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Bariggewer: Lydie Terblanche Datum: 02 Maart 2022 Klein-Brakrivier Tak by Sirkel SWD Konferensie Klein-Brakrivier se afgevaardigdes, Lynette Nel en Retha Horn, was saam met dagbesoekers Christa Vreugdenburg en Christa van Dyk by die 88ste Konferensie teenwoordig. Daar was 23 inskrywings, een van die meeste inskrywings ooit. Die konferensie uitslae was as […]