Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Ladismith vier Mandeladag

SIRKEL: SWD TAK: Ladismith PORTEFEULJE: Mandeladag SAAMROEPER: Lorraine Mathewson BERIGGEWER: Lorraine Mathewson DATUM: 18 Julie 2025                                                                    Ons VLV het vandag Mandeladag by ons plaaslike ouetehuis, Huis Izak Van Tonder gaan vier. Van die personeel het vermaak verskaf deur op Jeruzalema te dans. Ons het die afgelope maande, persoonlike-sorg-produkte bymekaargemaak om aan hierdie bejaardes uit te deel. […]

Beste Estelle

Namens Hoofbestuur en al die lede van VLVK baie, baie dankie vir die afgelope 4 jaar se Presidentskap, met die doel voor oë om VLVK te laat groei in woord en daad en goeie leierskap. Jou onverdeelde trou tot die werksaamhede van die vereniging, elke e-pos, elke telefoonoproep en elke liter brandstof wat jy bygedra […]

PRETTIGE ORANJE VROUEMAAND OGGENDTEE

Tak                  Klein-Brakrivier Sirkel               SWD Portefeulje       Opvoeding & Kultuur Berigskrywer   Lydie Terblanche Foto’s              Ria van Straaten, Susánne Le Roux, Elsabe Richards Datum             26 Augustus 2025 Klein-Brakrivier het ‘n Prettige Oranje Vrouemaand Oggendtee gehou. Visevoorsitter Susánne Le Roux het met almal oor VLV-sake gesels. Sy het ook bietjie terugvoer oor die Kongres gegee en belowe daar sal […]

Voëlvlei toets hul Landbou kennis

Sirkel:             SWD Tak:                 Voëlvlei Portefeulje:    Landbou en Tuinbou Saamroeper: Elize Locke Beriggewer:   Elize Locke Datum:           26 Augustus 2025 Dames word met die intrapslag in spanne van vyf gedeel. Om die ys te breek voor die groot vasvrae, sluit ‘n bestuurslid by elke groepie aan en bespreek ‘n onderwerp wat vooraf gekies is. Na drie minute […]

GOODWOOD GOOI VERF!

Sirkel                  Tygerberg Tak                      Goodwood Portefeulje         Kunste Saamroeper       Dina Drummer (staan in vir Jo-Ann Gericke) Beriggewer        Shirley Brand Datum                 19 Augustus 2025 Colleen Potgieter is genooi om ons te kom wys hoe om met akriel verf abstrakte skilderye te maak. Elke skildery is anders, afhangende van die kleure en middels wat gebruik word. Sy het verduidelik […]

GEE JOU LEWE KLEUR – BESOEK ‘N BEJAARDE

Sirkel: Sirkel Overberg Tak:      Gansbaai Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Sameroeper: Lanita Marais Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 13 Augustus 2025 Fotograaf: Mariette Combrinck GEE JOU LEWE KLEUR DEUR ‘N BEJAARDE TE BESOEK Ek lees ‘n interessante stuk wat in Maroela Nuus verskyn het met die opskrif: “GEE JOU LEWE KLEUR DEUR ‘N BEJAARDE TE BESOEK” […]

Groter word van die Suider Paarl Kant

Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Karen Visser Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 13 Augustus 2025 Suider Paarltak leer van die groter word van die Suider Paarl Kant Ons tak se Openbare sake vergadering was baie interessant en leersaam. Die tafels was versier met uitstallings van al die artikels wat gebrei en […]

Aberdeen VLV Bespreek Nuwe Aangepaste Skolewet

Tak:                  Aberdeen Sirkel:               Middelland Portefeulje:        Opvoeding & Kultuur Beriggewer:       Lea van der Vyver Datum:              6 Augustus 2025 Na ‘n welkome breek vir die Wintervakansie en jagseisoen, kom Aberdeen VLV se vroue byeen vir Augustus se leersame vergadering. Daar word heerlik onder mekaar gesels en uitgevra na elkeen se welstand. Tafelblomme met program Voorsitter Lea van […]

Thank you WAA

Sirkel: SOK Tak: Wittedrift Datum: 2 Augustus 2025