Kraggakamma hoor van Dorp van Drome
Sirkel: Middelland Tak: Kraggakamma Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Erika le Roux Datum: 15 Augustus2023 Tydens ons Augustusmaand se Openbare Sake vergadering het Lettie Kruger se dogter, Loulita het vir ons kom vertel wat hulle alles doen om Jeffreysbaai mooi te maak , dis n projek van Dorp van Drome. […]
Christmas in July
Sirkel: Middelland Tak: Kraggakamma Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Erika le Roux Datum: 18 Julie 2023 Tydens ons Julie vergadering het ons tak n “Christmas in July” gehou. Ons wou bietjie kleur, warmte en vrolikheid gee aan die winter se koue. Almal het dit baie geniet en dit was n groot sukses.
Dames leer meer van borskanker
Sirkel: Middelland Tak: Kraggakamma Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Erika van Zyl Datum: 9 Mei 2023 Ons Gesondheid afdeling, Sanita Landman en haar span het ons Mei-vergadering op 9 Mei 2023 gehou. Ons eie Linda Dalton het ons meer kom vertel oor kanker bewusmaking, veral borskanker. Dit was baie insiggewend en almal het nou meer kennis daaroor. […]
Heerlike heuningbostee
Sirkel: Middelland Tak: Kraggakamma Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Erika van Zyl Datum: 14 Maart 2023 Ons Landbou afdeling het die vergadering van Dinsdag, 14 Maart, gelei. Eunice Nortje het vir ons meer van hulle boerdery, Melmont heuningbostee kom vertel. Hulle familie boer al vir vier generasies lank net buite Kareedouw met heuningbostee. Hulle […]
Kraggakamma bied Intertak aan
Sirkel: Middelland Tak: Kraggakamma Portefeulje: Leefstyl en Kunste en Handvlyt Beriggewer: Margaret van der Mescht Datum: 13 September 2022 Dit is weer tyd vir Intertak en hierdie keer is dit Kraggakamma se beurt om dit aan te bied. Die koel dag help nie om ons tema van “piekniek” te weerspieël nie, nogtans is die […]
Kraggakamma maak geskenkhouers
Sirkel: Middelland Tak: Kraggakamma Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Margaret van der Mescht Datum: 14 Junie 2022 By ons vergadering bespreek Margaret van der Mescht die nut van handgemaakte boksies en sakkies om geskenke in te sit. Deesdae word geskenke veel eerder in `n interessante en stylvolle houertjie gegee as om dit in geskenkpapier toe […]
‘n Mens moet besig bly

Sirkel: Middelland Tak: Kraggakamma Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Margaret van der Mescht Datum: 8 Maart 2022 Na haar uittrede uit die onderwys het Mariaan Scholtz gevoel sy mis mense, haar lewe is eentonig en sy lewer geen bydrae tot die samelewing nie. Sy besluit om dit wat om haar is, haar tuin en omgewing, […]
Gesondheidsvoordele van kekerertjies

Sirkel: Middelland Tak: Kraggakamma Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Margaret van der Mescht Datum: 8 Februarie 2022 By ons eerste takvergadering word die lede ingelig oor die ontstaan en veelsydigheid van kekerertjies. Dit het in die Midde-Ooste ontstaan en was baie gewild by die ou Romeine, Grieke en Egiptenare. In die 16de eeu het die Spaanse ontdekkingsreisigers […]
Gebruike van plastiek word bespreek

Sirkel: Middelland Tak: Kraggakamma Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Margaret van der Mescht Datum: 8 Junie 2021 Van die lede demonstreer hoe plastiek houers en sakke verwerk kan word tot nuttige artikels. `n Plastiek saphouer kan `n klein vetplanttuintjie word deur die bottel se een kant te verwyder, grond en klippies in te gooi en […]
Maak jou tuiste funksioneel

Sirkel: Middelland Tak: Kraggakamma Portefeulje: Leefsyl Beriggewer: Margaret van der Mescht Datum: 12 Mei 2021 Binnenshuise versierder, Leeanne Keevy, lig die taklede in oor die nuutste neigings in haar bedryf. Soos vir so baie besighede, was 2020 ook `n moeilike jaar vir haar. Nou is dit egter `n bloeitydperk. Mense het tydens inperking baie tyd […]