Ekonomiese geleenthede van biomassa

Sirkel: Middelland Tak: Kraggakamma Portefeulje: Landbou Beriggewer: Margaret van der Mescht Datum: 9 Maart 2021 Japie Buckle, `n restourasie ekoloog, lig die lede in oor die ekonomiese geleenthede van biomassa. Ons het `n groot probleem met uitheemse bome in SA en moet `n oplossing vind om dit ekonomies te benut. Uitheemse bome gebruik ons […]