Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Kleinbrak geniet ‘n interessante vergadering

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewers: Lydie Terblanche (en Dawn Greyling, tans in skryf leerskool) Datum: 29 Augustus 2023   Tak-Voorsitter Lydie, het in Augustus deur Bali gereis en navorsing oor die kos, kuns, kultuur en landbou gedoen, asook (nie-amptelik) ‘n amptelike geleentheid bygewoon oor ‘n opheffings-program vir jong weduwees. Daar sal […]

Klein-Brakrivier woon Vrouedag by.

Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Intertak-byeenkoms Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 9 Augustus 2023 Klein-Brakrivier-lede het van Vrouedag 9 Augustus 2023, ‘n feestelike geleentheid gemaak deur die oggend saam met Stilbaai-tak te geniet. Die intertak-geleentheid in Stilbaai, met gasspreker Helene Truter, het ‘n modeparade (Lavender and Lace) en smaaklike eetgoedjies ingesluit. Die uitnodigingskaartjie Die lede het die […]

Brood, kaas en koffie, wat meer kan mens vra?

  Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Portefeuljes: Leefstyl en Landbou&Tuinbou Verslaggewers: Lydie Terblanche (met Gerda Sieberts & Dawn Greyling in opleiding) Datum: 18 Julie 2023   BROOD, KAAS EN KOFFIE – WAT MEER KAN MENS VRA  Dinsdagoggend, 18 Julie 2023, het die Klein-Brakrivier VLV-tak ‘n uitstappie na die Spekboom Deli en Jooste Bergh Artisan Cheese geniet. […]

Klein-Brakrivier vier 85ste verjaardag

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier 85ste Verjaardag Beriggewer:   Lydie Terblanche Datum: 1 Julie 2023  KLEIN-BRAKRIVIER vier 85ste BESTAANSJAAR Die Klein-Brakrivier VLV-tak is op 1 Julie 1938 deur mev Dora Robertson gestig, op 1 Julie 2023 is die 85ste bestaansjaar met groot vreugde gevier. Hierdie spesiale dag “Deur die Dekades” is bygewoon deur die tak se eregaste […]

Botteldoppies en broodknippies vir rolstoele

Sirkel: SWD Tak: Klein Brakrivier Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Lydie Terblanche Date:  Julie 2023 Supporting The Sweethearts Foundation According to the website of the Sweathearts Foundation the wheelchair is one of the most commonly used assistive devices for enhancing personal mobility, yet thousands of South Africans remain bed-ridden; rely on family members to carry them around; […]

Borskanker: Pretty in pink

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 27 Junie 2023  Borskanker – wat jy moet weet  Dinsdag 27 Junie was ‘n  pienk-en-wit oggend by Klein-Brakrivier. Onder leiding van Lucia du Plessis, Gesondheid Sameroeper, is daar op borskanker bewustheid, gefokus. Die saal was werklik besonders gedoen deur Lucia en ‘n hele span gasvroue, […]

So versier jy soetkoekies

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Lydie Terblanche 22 Junie 2023 SO MAAK MENS Klein-Brakrivier VLV-tak het hierdie jaar reeds ‘n reeks baie gewilde werksessies aangebied. Die nuutste, op 22 Junie, was ‘koekie versierings’ wat deur Edna Myburgh van die bekende Cake Petal en haar mentor Hilary Otto, aangebied is.  Edna is ‘n ou […]

Snoesige serpe word geweef

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 15-06-2023  Snoesige serpe vir die winter Een van die 2024 kompetisie items is ‘n sagte, snoesige geweefde serp. Wie beter om so ‘n werkwinkel aan te bied as ons eie Retha Nagel, jaarlikse wenner van hierdie afdeling. Christene Marais, Christa Vreugdenburg, Susanne le Roux, Joey […]

Kleinbrak maak herinneringsboeke

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Kuns & Handvlyt Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 02 Junie 2023 Shabby Chic: Jou Herinnerings Tydens nog ‘n suksesvolle werksessie, het lede van Voëlvlei-, Blanco- en Sedgefield Takke lekker saam met die Klein-Brakkers gespeel. Hierdie keer het almal onder Lynette Nel se leiding meer van die Shabby Chic: Herinnerings boek geleer. […]

Klein-Brakrivier gesels oor persoonlike veiligheid

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 30 Mei 2023  Dinsdag 30 Mei was die tak se Openbare Sake byeenkoms onder leiding van Sameroeper Denise Taljaard. Die ervare en bekwame gasspreker Kobus Kuyler, is ondervoorsitter van die Groot-Brakrivier Gemeenskap Polisiëring-forum (hy was ook in die speurdiens en 26 jaar deel van […]