Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Hermanus brei vir die gemeenskap

Sirkel: Caledon Tak: Hermanus Portefeulje: Handwerk  Sameroeper: Elizabeth Terblanche Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 8 Junie 2024 World Wide knitting in Public   Hermanus brei vir die gemeenskap   In ‘n poging om twee vlieë met een klap te vang het die vroue van Hermanus VLV op Saterdag 8 Junie in die Hermanus Whale Coast Mall in […]

Plantkundige gesels by Hermanus-tak

SIRKEL:  ​Overberg TAK: ​Hermanus  PORTEFEULJE:​ Landbou & Tuinbou BERIGGEWER: Mariëtte Steyn DATUM: ​9 Mei 2024   Plantkundige gesels by Hermanus-tak Ons byeenkoms van Woensdag 9 Mei was ń groot sukses. Ons Landbou-afdeling het vir Reinhardt van die Onrus-tak van Hermanus Hardware as spreker gehad en wat ń interessante en leersame middag was dit nie!! Hy bespreek verskillende […]

Hermanus spog met talent

Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Konferensie Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 13 Maart 2024     Overberg se Sirkelkonferensie wat op 13 Maart 2024 in Caledon gehou is, het weereens gewys dat Hermanus-tak spog met talentvolle VLV-vroue. Talle inskrywings het eerste, tweede en derde plek gekry. Baie geluk aan die volgende vroue:     Breiwerk – Eerste plek Anriëtte Slazus.   Hekelwerk […]

Hermanus-hoofmeisie nou Vise van Overberg

Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Konferensie Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 13 Maart 2024   Hermanus-hoofmeisie nou Vise van Overberg Tydens die onlangse Overberg Sirkelkonferensie is Hermanus-tak se “hoofdogter”, Voorsitter Magda Marais, tot Vise-president van Sirkel Overberg verkies. Mooi Magda, ons baie trots op jou.

Hermanus se oudste lid plant boom

Sirkel: Overberg Tak:  Hermanus Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Mariette Steyn Datum: 20 Junie 2023 VLVK se projek vir die jaar is Bome vir ons kinders en ter herdenking hiervan het die tak hierdie week ń olyfboom by NG Kerk Hermanus geplant. Wat ń voorreg om vir tannie Peggy (95) ons oudste lid, ons boom […]

Hermanus besoek bessieplaas

Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Landbou en Tuinbou Berriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 17 Mei 2023 Landbou het die maandvergadering uitgebrei met ‘n uitstappie na Haygrove plaas in die Hemel en Aarde vallei. Die plaasbestuurder, Stephan Strauss, het ons dames vertel van die werksaamhede op hierdie UK-gebaseerde plaas. Hierdie plaas is een van 4 plase wat […]

Hermanus hoor van die vervolgde kerk

Sirkel : Overberg Tak:  Hermanus Portefeulje:   Opvoeding en Kultuur Beriggewer:  Diana Lambrechts Datum:   14 September 2022 Hermanus-tak het ‘n vol, bedrywige vergadering gehou op 14 September 2022. Die speker was Ds Dries van der Merwe, die verteenwoordiger van geopende deure in die Overberg. Dries het die lede meer bewus kom maak van die vervolgde kerk. […]

Hermanus vier 92ste bestaansjaar

Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Portefeulje:  Leefstyl Beriggewer: Marlene Swart Datum: 27 Julie 2022   Hermanus-tak vier fees.  Die 90 ste bestaansjaar was in die moelike 2020 toe alles beperk was, weens Covid, daarom vier ons nou ons 92ste bestaansjaar en is dankbaar daarvoor. Die funksie word op ‘n wynplaas, Rivendell, in die Blissfull venue gehou. […]

Hermanus neem deel aan ‘Women walk the World’

Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Marlene Swart Datum: 29 April 2022 Die VLV-lede van Hermanus het vandag die Wêreldbond vir Plattelandse Vroue, wat jaarliks die “Women walk the world” op 29 April doen, ondersteun. Die dames het die kuspaadjie vanaf Vermont se uitkykpunt al teen die see gestap tot by Onrus se […]

Hermanus leer die kunste in hul dorp ken.

Sirkel : Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Marlene Swart Datum: 13 April 2022 Hermanus Tak het op 13 April vergader en lede het deur middel van Mary Faure die Kunste in Hermanus leer ken. Mary Faure is direkteur van Hermanus Fynarts. Mary is ‘n fisioterapeut wat aan die Universiteit van Stellenbosch gestudeer […]