Ystervroue van Hermanus

Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 19 Maart 2025 Ystervroue van Hermanus Die afgelope week was dit Konferensie. Aan almal wat deelgeneem het, baie dankie en baie geluk. Om n plek te kry is nie alles nie, die feit dat ons iets nuut geleer het, is die belangrikste. Ons lede het […]
Hermanus vereer eerste twee erelede
Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Bestuurspan Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 12 Februarie 2025 Hermanus vereer eerste twee erelede Tydens die onlangse vergadering het Magda Marais (voorsitter) aan Nelmarie Theron (middel) en Dorothy Krige (regs) sertifikate van ereledestatus saam met hul balkies ontvang. Dit is die eerste keer dat Hermanustak hierdie besondere prestasie – erelidmaatskap – aan lede toeken. Nelmarie […]
Hermanus-tak verkies nuwe bestuur
Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Bestuurspan Beriggewer: Mariëtte Steyn Hermanus-tak verkies nuwe bestuur Tydens ons onlangse verkiesing is die nuwe bestuur verkies. Sterkte aan elkeen vir die nuwe jaar se uitdagings Hermanus VLV se nuwe bestuurspan is onlangs verkies. VLNR: Ria Briers (Leefstyl), Marlene Swart (Kunste en Handvlyt), Berta Koekemoer (Opvoeding […]
Hermanus reis saam met die Voetspore-span
Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Marianne Spamer Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 9 Oktober 2024 Hermanus reis saam met die Voetspore-span Johan Badenhorst het vir ons span inligting en ervarings gedeel oor veral hul reise in Suid-Amerika die afgelope jaar. Verder kon ons saam met hom reis deur verskeie lande en hul wedervaringe daar. Een van hul […]
Hermanus plant vir Mandeladag
Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 18 Julie 2024 VLV Hermanus plant vir Mandeladag by Hermanus Nagskuiling Die VLV-dames en party eggenotes het saamgewerk en groenteplantjies by Hermanus se skuiling gaan plant as ons Mandela-projek. Groente soos spinasie, kropslaai, kool, wortels en uie is deur yweriges in die grond gesit […]
Hermanus Sop-en-sjerrie-aand
Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Leefstyl Sameroeper: Elizabeth Terbanche Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 12 Julie 2024 Sop–en–sjerrie–aand Ten spyte van bittere koue, verspoelde paaie en hewige storms is ons nie afgeskrik om voort te gaan met ons beplande sop-en sjerrie-aand saam met ons manne nie. Vrydagmiddag is ons almal byeen rondom heerlike sopbakke, […]
Hartjies vir Hawston
Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Opvoeding Sameroeper: Marianne Spamer Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 10 Junie 2024 Hartjies vir Hawston Ons taklede het vanoggend die koue trotseer om te kom idees uitruil vir ons “Hartjies vir Hawston” wat een van ons projekte ter ondersteuning van die VLV Jaartema Ons Jeug, ons Toekoms is. Ons […]
Hermanus “declutter” tydens Leefstyl-dag
Sirkel: Caledon Tak: Hermanus Portefeulje: Leefstyf Sameroeper: Ria Briers Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 10 Junie 2024 Hermanus “declutter” tydens Leefstyl-dag Veronica O’Connell, binneshuise versierder van Onrus gesels met ons vroue oor “decluttering”. Sy voorsien vensterblindings en stoffering en gee advies met die verfraaiing van huise. Haar leuse is “Dit wat jy het, moet praat met […]
Hermanus hou blommerangskikking-werkswinkel
Sirkel: Caledon Tak: Hermanus Portefeulje: Kunste & Handvlyt Sameroeper: Cora Clark Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 8 Junie 2024 Hermanus hou blommerangskikking-werkswinkel Met sulke pragtige blomme in ons omgewing, is ons altyd opgewonde wanneer ons meer oor blommerangskik kan uitvind. Cora Clark het vir ons reëlings getref dat Jeff Milne van Kleinmond en hy het gesorg […]
Hermanus brei vir die gemeenskap
Sirkel: Caledon Tak: Hermanus Portefeulje: Handwerk Sameroeper: Elizabeth Terblanche Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 8 Junie 2024 World Wide knitting in Public Hermanus brei vir die gemeenskap In ‘n poging om twee vlieë met een klap te vang het die vroue van Hermanus VLV op Saterdag 8 Junie in die Hermanus Whale Coast Mall in […]