Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Brandweer besoek Hermanus-Tak

Sirkel : Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Diana Lambrechts Datum: 12 Mei 2021 Marianne Spamer, sameroeper van Openbare Sake, het die plaaslike brandweerstasie genader om die tak te kom toespreek en op brandgevaar te wys. Die twee verteenwoordigers is Lucia, sy is die stem in die beheerkamer en Angelo Aplon sien toe dat […]

Wie is ek as vrou?

Sirkel:  Overberg Tak: Hermanus Portefeulje:  Leefstyl Beriggewer: Diana Lambrechts Datum: 14 April 2021   Sedert   Maart 2020 het Hermanus geen Algemene Vergaderings met ‘n spreker gehad nie en daarom was dit vir die dames heerlik om op 14 April 2021 na Marie du Toit, eienaar van Browzone Skoonheidsalon te luister. Covid regulasies is streng gevolg, […]

Die waarde van musiek

Sirkel :   Overberg Tak     :  Hermanus Portefeulje :   Kunste en Handvlyt Beriggewer :  Diana Lambrechts Datum :   4 Maart 2020   Kunste en Handvlyt het met die Maart-vergadering die lede vergas op ‘n musiek vergadering.   Spreker van die dag, Anneline Hugo, leef musiek en vertel sy het op 5 jarige ouderdom haar eerste elektriese […]