Ceres reik uit op Mandeladag
Sirkel Worcester Tak: VLV Ceres Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 18 Julie 2023 VLV Ceres reik uit vir Mandeladag Die tak bak pannekoek vir Hamlet Selfsorg, ‘n tuiste vir bejaarde SASSA-pensioenarisse. Daar is tans 36 inwoners. Hulle was baie opgewonde oor die lekker bederf op ‘n koue nat en reënerige wintersdag. […]
Ceres Tak besoek Togryersmuseum
Sirkel: Worcester Tak: VLV Ceres Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 9 Mei 2023 VLV besoek die Togryersmuseum op Ceres Berdene Laubscher, kurator Die museum word gehuisves in die destydse Meule wat later na ‘n ander terrein verskuif is. Hulle spreekwoord is: In the community for the community. Die Museum het […]
Porseleinpoppe en die kuns van koekversiering
Sirkel: Worcester Tak: VLV Ceres Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 11 April 2023 Porseleinpoppe en die kuns van koekversiering Louwna Hoving (links) en Hannelie van Schalkwyk (regs) Hannelie van Schalkwyk deel feite mee oor die porseleinpoppe. Eerste poppe is in Duitsland vervaardig tussen 1818 en 1840 van wit geglasuurde porselein en geverfde […]
Dimensie en Valentynsdag
Sirkel: Worcester Tak: VLV Ceres Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 17 Februarie 2023 Ria Prins van Huis Maudie Kriel verduidelik wat dimensie is en die hantering van die pasiënt. Die siekte tas die funksionering, kommunikasie en denke van ‘n persoon aan. Daar is geen genesing daarvoor nie en is dus onomkeerbaar. Dit word […]
Bekendstelling van VLV op Ceres
Sirkel Worcester Tak: VLV Ceres Openingsvergadering Beriggewer: Louwna Hoving, lhoving@breede.co.za Datum: 24 Januarie 2023 BEKENDSTELLING VAN VLV Hannelie van Schalkwyk, Voorsitter Wat is die VLV? – Die Vereniging is op 15 Oktober 1929 deur mev. Jossie Ackermann gestig. Die swart potjie wat prut op die vuur dien as embleem en die leuse van VLVK […]
Ceres: Bestuur 2023
Sirkel Worcester Tak: VLV Ceres Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Louwna Hoving, lhoving@breede.co.za Datum: 18 Januarie 2023 VLV CERES-BESTUUR 2023 Foto: Agter v.l.n.r.: Marjan Starke (Tuisteskepping), Joan le Roux (Naaldwerk), Linda Smit (Opvoeding en Kultuur), Vicki Ferreira (Openbare Sake), Joy van Biljon (Landbou en Tuinbou), Voor v.l.n.r.: Louwna Hoving (Webmeester/Hulpsekretaris), Judith Bruwer (Gesondheid), […]
Afsluiting by Indiese restaurant
Sirkel: Worcester Tak: Ceres Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Louwna Hoving, lhoving@breede.co.za, 084 208 6940 Datum: 8 November 2022 Takafsluiting by Indiese Restaurant Lede het hulle pragtig getooi in Indiese drag om die afsluiting by “The Honey & Chai Indian Restaurant” by te woon. v.l.n.r.: Rouxna Goodwin, Christelle Zulch, Vera Alberts, Vicki Ferreira, Elsa Hanekom, […]
Ceres besoek Tulpkwekery
Sirkel: Worcester Tak: Ceres Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Louwna Hoving, lhoving@breede.co.za, 084 208 6940 Datum: 11 Oktober 2022 Besoek aan Bloomia Tulpe-kwekery Die bussie waarmee die werkers vervoer word. 24 Lede besoek die Bloomia Tulpe-kwekery by Rawsonville. Die kweekproses word deur die direkteur, Adriaan van Wyk, verduidelik. Adriaan van Wyk Die bolle […]
Ceres hou modeparade
Sirkel: Worcester Tak: Ceres Portefeulje: Leefstyl / Kunste en Handvlyt Beriggewer: Louwna Hoving, lhoving@breede.co.za Datum: 13 September 2022 Modeparade deur lede-mannekyne Die tak het ‘n modeparade gehou met lede as mannekyne. Lede kon uitrustings gaan uitsoek by Miladys om te vertoon en elke lid het ook ‘n geskenkbewys van R50 ontvang. Ronel […]
Ceres trots op lede se prestasies
Sirkel: Worcester Tak: Ceres Portefeulje: Leefstyl / Kunste en Handvlyt Beriggewer: Louwna Hoving, lhoving@breede.co.za Datum: 13 September 2022 Trots op prestasies Twee lede het 2de en 3de plek vir hulle tienerrugsakkies by die onlangse kongres verower. Daar was 36 inskrywings. Die trofeë wat hulle by kongres ontvang het, is tydens die takvergadering aan hulle […]