CERES GENIET ‘N HEERLIKE MUSIEKOGGEND
Sirkel Worcester Tak: VLV Ceres Portefeulje: Kunste en Handvlyt Saamroeper: Hannelie van Schalkwyk Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 11 Junie 2024 CERES GENIET ‘N HEERLIKE MUSIEKOGGEND MET ‘N GROOT VERSKEIDENHEID Hannelie van Schalkwyk Hannelie van Schalkwyk doen ‘n PowerPoint-aanbieding met behulp van haar eggenoot, Hannes oor die ontwikkeling van inheemse Suid-Afrikaanse musiek. Sy verduidelik elke tydperk en hoe dit ontstaan het en speel […]
DIE GROOT ROL VAN DIE JOODSE KULTUUR IN CERES
Sirkel: Worcester Tak: VLV Ceres Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Linda Smit Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 18 Mei 2024 DIE GROOT ROL VAN DIE JOODSE KULTUUR IN CERES WORD BELEEF, ASOOK DIE KULTUUR VAN MUSIEK EN TONEELSPEL Jos Kahn Jos Kahn deel die geskiedenis van die Jode in Ceres-area en die Joodse kultuur en geloof met die vergadering. Sy ouers het […]
Eet die regte kos as jy gesond wil bly.
Sirkel Worcester Tak: Ceres Portefeulje: Leefstyl/Gesondheid Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 17 Februarie 2024 Vicki Ferreira lees Ilusie van Herman Engelbrecht en Gee my jou oë van G.J. Krüger voor. Vicki Ferreira Ingi Versfeld vertel van haar kleinseun wat vanaf 7-jarige ouderdom ‘n tipe 1-diabeet is. Dit is onomkeerbaar en word beheer met die inspuit van insulien […]
Wat doen ons alles by VLV?
Sirkel Worcester Tak: VLV Ceres Openingsvergadeing Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 30 Januarie 2024 WAT DOEN ONS ALLES BY VLV? Elke saamroeper het ‘n geleentheid gekry om die studierigtings van die VLV bekend te stel. Die saal was vroulik versier met ‘n vrugterangskikking, kunsuitstalling en pragtige blomme op die tafels. LANDBOU EN TUINBOU: Joy van Biljon het […]
Ceres: Afsluitingsfunksie
Sirkel Worcester Tak: VLV Ceres Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 21 November 2023 AFSLUITINGSUITSTAPPIE Een en twintig lede het ‘n ontspanne oggend meegemaak, maar terselfdertyd ook ‘n verrykende en leersame oggend by die plaasgemeenskapdorpie, Op-die-Berg, beleef. By Wonderlik, ‘n uitsonderlike museumrestaurant, geniet die groep heerlike skons en koffie. Lize Fabricius het die […]
Ceres hou Kersfees in November
Sirkel: Worcester Tak: VLV Ceres Portefeulje: Leefstyl (Tuisteskepping) Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 14 November 2023 KERSFEES IN NOVEMBER Mona Marais sing: “Kom o sterligkind” van Koos du Plessis. Megan Stassen, betrokke by @Source se produkontwikkeling verduidelik wat hulle doen. Hulle koop gedroogde vrugte en verpak of verwerk dit in vrugterolle en gesuikerde vrugte-lekkers. Hulle maak […]
Ceres vier Nasionale Tuindag
Sirkel Worcester Tak: VLV Ceres Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 21 Oktober 2023 VLV CERES VIER NASIONALE TUINDAG MET ‘N FONDSINSAMELING Die Landbou en Tuinboukomitee het ‘n pragtige Tuindag vir 30 lede en sowat 10 gaste gereël. Vyf verskillende tuine is besoek. By die eerste tuin is muffins, tee en koffie bedien […]
Die totale vrou-wees in ‘n neutedop.
Sirkel Worcester Tak: VLV Ceres Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 10 Oktober 2023 DIE TOTALE VROU-WEES IN ‘N NEUTEDOP Sy sien om na haarself deur persoonlike versorging, innerlik en uiterlik, bewonder die natuur deur tuinverfraaiing, leef haar talente uit deur handvaardig te wees en kunste te geniet en is besorg oor landsake en geestelike […]
VLV Ceres sit sprankel in Ekonomie
Sirkel Worcester Tak: Ceres Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 11 September 2023 VLV Ceres sit sprankel in Ekonomie Om ‘n entrepreneur te wees is ‘n interessante maar beslis nie altyd ‘n maklike taak nie. Mathilda Hendricks, eienaar van Homegrown, ‘n restaurant/koffiewinkel, gee die tak ‘n kykie in die lewe van ‘n entrepreneur. Sy […]
VLV Ceres leer die nut van nette oor vrugteboorde
Sirkel Worcester Tak: VLV Ceres Portefeulje: Landbou Beriggewer: Hannelie van Schalkwyk Datum: 8 Augustus 2023 Die dames van Ceres word deur die hortoloog van Du Toit Vrugte, mnr. Willie Kotze ingelig oor die gebruik van nette. Hy en sy span het navorsing gedoen oor wat gedoen kan word om vrugte teen hael, son en […]