Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Veiligheid is prioriteit vir Calvinia

  Sirkel: Namakwaland Tak: Calvinia Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Adrene Verdoes Beriggewer: Annica Strydom Datum: 10 September 2024 Veiligheid is prioriteit vir VLV Calvinia   Op 10 September 2024 het ‘n klein groepie dames en Jan du Toit die gasspreker by Kani Parker se huis bymekaar gekom vir die Openbare Sake vergadering. Adrene Verdoes het die vergadering geopen met […]

Calvinia oefen positief saam

  Sirkel: Namakwaland Tak: Calvinia Portefeulje: Gesondheid Sameroepster: Nelia Schutte Beriggewer: Annica Strydom Datum: 16 Julie 2024 Calvinia oefen positief saam Op 16 Julie 2024 het VLV Calvinia om ‘n yskoue aand heerlik warm geoefen by Sorgvliet saal as deel van die Gesonheidsportefeulje.   Alida Visagie demonstreer vir die dames lae impak “Aerobics” en die dames oefen te lekker saam. […]

Calvinia sorg vir tuine en voëls

  Sirkel: Namakwaland Tak: Calvinia Portefeulje: Landbout & Tuinbou Sameroepster: Geen (Kobie Basson en Kani Parker het die vergadering gelei) Beriggewer: Annica Strydom Datum: 4 Junie 2024 Calvinia sorg vir tuine en voëls Op 4 Junie 2024 het VLV Calvinia ‘n heerlike aand van Landbou en Tuinbou geniet by Kobie Basson se huis. Kani Parker het vir die dames […]

Calvinia skrik nie vir tegnologie nie

Sirkel: Namakwaland Tak: Calvinia Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Annica Strydom Beriggewer: Annica Strydom Datum: 30 April 2024 VLV Calvinia skrik nie vir tegnologie nie Op 30 April 2024 om 18:00 het die dames van VLV Calvinia weer heerlik saam gekuier, gelag, geleer gepeusel en ‘n koffietjie geniet. Die dames het sommer ook heerlik saam planne beraam vir die […]

Calvinia bak broodjies en versier tafels (sonder blomme)

Sirkel: Namakwaland Tak: Calvinia Portefeulje: Kunste en Handvlyt Saamroeper: Kani Parker Beriggewer: Annica Strydom Datum: 8 April 2024   Calvinia bak broodjies en versier tafels (sonder blomme) Op 8 April 2024 het VLV Calvinia ‘n heerlike leersame aand van Leefstyl geniet by Kani Parker se huis. Kani Parker het vir ons geleer en gewys hoe om heerlike sagte broodrolletjies […]

Calvinia raak kunstig met ou boeke

Sirkel: Namakwaland Tak: Calvinia Portefeulje: Kunste en Handvlyt Sameroepster: Kobie Basson Beriggewer: Annica Strydom Datum: 13 Februarie 2024 Op 13 Februarie 2024 het die dames van VLV Calvinia ‘n heerlike aand van kunste en handvlyt geniet by Kobie Basson se huis. Kobie Basson het vir die dames ‘n paar tegnieke gewys oor hoe om ou […]

Spekbome: Eetbare wonders

Sirkel: Namakwaland Tak: Calvinia Studierigting: Leefstyl en Kunste & Handvlyt Beriggewer: Annica van Greunen Datum: 4 Mei 2021 As jy bid, bid spesifiek, soos die mate van ’n resep en as jy dankie sê, sê dankie soos jy tuisgemaakte vyekonfyt op jou skons sit, in oorvloed & met dankbaarheid. Tydens die Kunste & Handvlyt en […]

Gesonde verhoudings

Sirkel: Namakwaland Tak: Calvinia Beriggewer: Annica van Greunen Datum: 23 Februarie 2021 ’n “Anderste” vergadering vir VLV Calvinia Op 23 Februarie 2021 het die VLV hul eerste algemene vergadering, maar in ’n heel anderste formaat as waaraan hul gewoond is. Die sameroepster van die Gesondheids portefeulje, Annica van Greunen, het ’n video saamgestel oor gesonde […]