Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Bredasdorp se poppieprojek

  Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Leefstyl en Openbare Sake Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 18 Julie 2022 VLV Bredasdorp-tak se hekel-en breigroepie, die Amigurumi’s, het op die oulikste poppiepatroon afgekom en so begeesterd begin brei dat hulle besluit het om vir die Rooikruis Kinderhospitaal in die Kaap poppies te brei en dit self te gaan […]

Dra jou hoed en kom

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 7 Junie 2022 Gina Joubert en haar Leefstyl gasvroue het op 7 Junie 2022 verras met ‘n keurig versierde saal. Madelé Burger het fleur aan die verrigtinge gegee met haar keurige klavierspel op die vleuelklavier in die NG kerksaal. Joanie Pretorius het in haar opening […]

Die “Feel Good Effect” van Kuns

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 3 Mei 2022 Carene Cooper, het vir ‘n kleurvolle verskeidenheid van kuns en handvlyt met vandag se VLV-vergadering gesorg. Die gasspreker was sielkundige mentor, Eddie Blight van Bredasdorp, oor die “Feel Good Effect” van Kuns.  

“Break a leg”

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 23 April 2022 “Break a leg!” is ‘n goedige wens wat beteken ” Geniet dit!” En dit was presies die geval met Saterdag se Parkrun op Bredasdorp. Die Wêreldbond vir Plattelandse Vroue hou jaarliks ‘n “Women Walk the World” geleentheid. Vanjaar sal hierdie geleentheid […]

Gemeenskapsradio baie belangrik vir die gemeenskap

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 5 April 2022 Radio is the Theatre of the Mind Rudi de Waal, bestuurder van die gemeenskapsradiostasie, Radio Overberg, was op Dinsdag 5 April 2022 die gasspreker by die Openbare Sake vergadering van Bredasdorp VLV tak. Hy het sy praatjie begin met …”Die meeste […]

Meriete van veeltaligheid

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 1 Maart 2022 OPVOEDING & KULTUUR – die sprekers, Joanie Pretorius ,Opvoedkundige Sielkundige en die Onderwyseres, Marie van Zyl, deel interessante feite oor Marokko en Sirië en die intellektuele meriete van veeltaligheid. Ons kyk ook uit ‘n nuwe invalshoek na Opvoedkundige speelgoed en […]

Inligting oor silo’s en oeste

  Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 1 Februarie 2022 Produk, behoefte: kom ons gesels oor die prys! “My pa was ‘n skaapman”, maar my liefde vir graan het ek by my skoonpa geleer” sê George du Plessis tydens die Landbouvergadering van VLV Bredasdorptak op 1 Februarie in die […]

Die sokkiegogga byt

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Letty-Ann Möller 27 Januarie 2022 Historiese agtergrond: Haar jong buurvroutjie het op die trappie van haar voorstoep in die son gesit en…SOKKIES BREI. Hoekom nie ook probeer nie? Maar buurvroutjie brei “uit haar kop uit”! Al genade was sy moes die sokkiepatroon neerskryf- wat sy toe ook gedoen […]

Bekendstelling van VLV

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 27 Januarie 2022 VLV Bredasdorp het VLV met behulp van ‘n piktografiese aanbieding op Facebook bekendgestel. https://m.facebook.com/groups/231820226856544/permalink/4925057200866133/?sfnsn=scwspmo&ref=share      

Bredasdorp: Bestuur kuier saam

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Bestuursafsluiting Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 24 November 2021 O Aarde, dis weer afsluitingstyd! 9 bestuurslede van VLV Bredasdorp Tak het Woensdagmiddag, 24 November ‘n gesellige afsluiting by Earth restaurant (op die Struisbaaipad uit) geniet. Die vorige tesourier, Barbara Mandy sowel as haar opvolger, Madelé Burger was daar. So ook die vorige […]