Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Aurora groet ’n Spreuke 31-Vrou

SIRKEL: WESKUS TAK:  AURORA Onderwerp: Ons groet ’n Spreuke 31-Vrou Rae (Rachel Vaughn) Smit 22 Junie 1941 – 18 Julie 2025 BERIGGEWER: MARINDA VAN WYK DATUM VAN GELEENTHEID: 18 Julie 2025 Aurora-Tak groet ’n formidabele vrou en jarelange Voorsitter van ons tak. Rae was ‘n uitsonderlike vrou, wat haar lewe daaraan gewy het om haar […]

Aurora getooi in rooi

SIRKEL: WESKUS TAK: AURORA PORTEFEULJE: OPVOEDING EN KULTUUR BERIGGEWER: Marinda van Wyk DATUM VAN GELEENTHEID: 19 Februarie 2025   AURORA-tak Tooi hulle Rooi en Lewe so in Volkleur   Met ons Februarie vergadering het ons Opvoeding en Kultuur-groep gesels oor kleur en het ons almal rooi aangetrek om saam te val met die maand van liefde. Ons is meer vertel van […]

VROLIKE VLV VERJAARDAGVIERING

  SIRKEL: WESKUS TAK:   AURORA ONDERWERP: VLVK VERJAARDAGVIERINGE BERIGGEWER: MARINDA VAN WYK DATUM VAN VERGADERING: 15 OKTOBER 2024   VROLIKE VLV VERJAARDAGVIERING   Aurora het op 15 Oktober ’n Verjaardag “High Tea” gehou om die 95 jarige bestaan van VLVK te vier. Dit was ook die Internasionale dag vir Plattelandse vroue en ons het ’n kers vir beide aangesteek. […]

AURORA HOU SKOU!

      SIRKEL: WESKUS TAK: AURORA PORTEFEULJE: KUNSTE & HANDVLYT, TUINBOU, AURORA VLV-KOMPETISIES ONDERWERP : AURORA VLV HOU SKOU! SAAMROEPER: – BERIGGEWER: MARINDA VAN WYK DATUM: 24 AUGUSTUS 2024   AURORA VLV HOU SKOU! Ons VLV-Skou kompetisie wat jaarliks in Augustus tydens Aurora se Skou plaasvind, was een groot fees! Daar was hard gewerk […]

AURORA-TAK WORD 45!

SIRKEL WESKUS TAK: AURORA PORTEFEULJE: AURORA VERJAAR SAAMROEPER: TAK BERIGGEWER: MARINDA VAN WYK DATUM: 21 MEI 2024   AURORA-TAK WORD 45!   OP 7 Mei was ons tak 45 jaar oud (gestig in 1979) en het ons dit gevier met ’n uitstappie na die Koringmuseum in Moorreesburg en middagete by die Plaasmol in Hopefield. Die Koringmuseum, […]