Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Basiese diensvoorwaardes word bespreek

Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Margaretha Smit Datum van gebeurlikheid: 20 Februarie 2020   Ondanks erge hitte en dreigende beurtkrag het die dames van Alexandria, Sirkel Middelland heerlik gekuier terwyl hulle gesmul het aan die verversings wat die gasvroue, Frieda Greyling, Ida de Klerk, Melani Roux en Emily Bellinghan, voorsien het.   […]