Aberdeen skop 2024 af met ‘n interessante vergadering
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Openbare Sake, Gesondheid, Leefstyl Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 24 Januarie 2024 Die eerste vergadering van die jaar vind plaas in die Klubsaal op Aberdeen en 3 studierigtings bied elk iets interessant aan. Voorsitter, Lea van der Vyver verwelkom almal en vra dat ons bid vir lid, Elna van […]
Aalwynhof bederf Aberdeen VLV
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 29 November 2023 Aberdeen VLV is deur Aalwynhof Ouetehuis uitgenooi vir ‘n bederfoggend. Wat ‘n spesiale dag van geseënde samesyn! ‘n Komitee bestaande uit inwoners reël die spesiale oggend. VLV lede word gul ontvang met ‘n handgemaakte roosruiker van servette wat […]
Aberdeen in vroeë Kersfeesstemming
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Kunste & Handvlyt, Leefstyl Beriggewer: Christelle Nel Datum: 15 November 2023 Aberdeen in vroeë Kersfeesstemming tydens afsluiting. Soos gebruiklik is die laaste vergadering van die jaar gekenmerk deur ‘n heerllike afsluiting. Vanjaar het die afsluiting plaasgevind by die internasionaal bekende glaskunstenaar, Marguerite Beneke, se ateljee. Die dames het prettig deelgeneem […]
Aberdeen hoor van koffielikeur tot feite oor Tuisonderrig
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Al 6 Studierigtings Beriggewer: Christelle Nel Datum: 11 Oktober 2023 Aberdeen VLV-tak het in Oktober hul jaarlikse Potpourri vergadering gehad, waartydens al ses studierigtings aangebied is. ‘n Nuwe lid, Petro Marx, is verwelkom. Annalie Lategan open die oggend en wys ons daarop dat dit HOOP is wat volg wanneer jy […]
Kongres: Soos beleef deur Aberdeen se afgevaardigde
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Kongres terugvoer Beriggewer: Lea van der Vyfer Datum: 30 Augustus 2023 TEMA 2023/ 2024: Ons Jeug, Ons Toekoms PROJEK 2023/ 2024: Bevorder & Kweek ‘n Liefde vir die Natuur & Diere Kongres 2023 Terugvoer Aangebied deur Sirkel SWD (Suid-Westelike Distrikte) By Misty […]
Ontdek jou “Human Pin Code”.
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Leefstyl asook Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Christelle Nel Datum: 23 Augustus 2023 25 Dames trek saam om elkeen haar “Human Pin Code” deur Dougles Forbes te ontdek! Tydens Aberdeen VLV-tak se Augustus vergadering was Leefstyl sowel as Opvoeding & Kultuur as studierigting aan die beurt. 25 Dames woon die oggend […]
Aberdeen VLV beman kosstalletjie by Kuddedag
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding & Kultuur en Landbou & Tuinbou Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 21 Junie 2023 Aberdeen VLV doen Kosstalletjie vir Aalwynhof én presteer by Kuddedag Aberdeen VLV het die kosstalletjie tydens Aberdeen Boerevereniging se Kudde Kompetisie op 21 Junie 2023, ten bate van Aalwynhof Ouetehuis, hanteer. Beplanning was […]
Antieke Karoohuis kry splinternuwe baadjie
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Christelle Nel Datum: 7 Junie 2023 Antieke Karoohuis kry ‘n splinternuwe baadjie met ‘n spogtuin Tydens Aberdeen VLV se Junie-vergadering was die studierigting aan die beurt dié van Kunste, Handvlyt & Leefstyl, onder leiding van Saamroeper Karen van Rensburg. Die vergadering vind plaas by Karen se […]
Aberdeen se trots
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Christelle Nel Datum: 10 Mei 2023 Aberdeen se trots – ou biblioteek & nuwe koffiewinkel Aberdeen VLV geniet ‘n heerlike kuieroggend tydens die tak se Mei-vergadering. Die studierigting aan die beurt was Openbare Sake onder leiding van Saamroeper Suzanne Lategan. Die byeenkoms was by die nuwe koffiewinkel […]
Wees bewus, maar nie vreesbevange nie.
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Christelle Nel Datum: 19 April 2023 Geestelike Weerbaarheid – wees BEWUS maar nie VREESBEVANGE nie Aberdeen VLV se April-vergadering was ‘n rustige vergadering sonder beplanning en reëlings wat sinoniem was die afgelope 2 jaar met die Vrouedag van 2022, en die pas afgelope Konferensie. Lea van […]