Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Groter word van die Suider Paarl Kant

Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Karen Visser Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 13 Augustus 2025 Suider Paarltak leer van die groter word van die Suider Paarl Kant Ons tak se Openbare sake vergadering was baie interessant en leersaam. Die tafels was versier met uitstallings van al die artikels wat gebrei en […]

Suider Paarl leer skryf ‘n koue oggend warm!

Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Kuns en Handvlyt Saamroeper: Berta Spangenberg Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 18 Junie 2025 Op ‘n koue en nat wintersoggend, leer die lede en gaste van Suider Paarl tak meer oor die kuns van skryfwerk en die skryf van boeke asook hoe om ‘n digitale advertensie te maak. Twee […]

HIEP HIEP HOERA, 70 JAAR VIR SUIDER PAARL!

Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Landbou en Tuinbou Saamroeper: Wilma Kock Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 21 Mei 2025 HIEP HIEP HOERA, ‘N HELE 70 JAAR VIR SUIDER PAARLTAK VANJAAR! In Mei 1955 word die Suider Paarltak gestig deur ‘n paar formidabele dames in die suidekant van Paarl. Deur die jare het die tak […]

‘n Vrolike, kleurvolle afskop

SIRKEL: PAARL TAK: SUIDER PAARL PORTEFEULJE: OPVOEDING EN KULTUUR SAAMROEPER: FREDA LOUW BERIGGEWER: GONNY DU PLESSIS DATUM: 19 FEBRUARIE 2025 ‘n Vrolike, kleurvolle afskop Suider Paarl-tak het die nuwe jaar afgeskop met ‘n kleurvolle Opvoedingsvergadering. Mev Freda Louw was die Saamroeper en saam met die gasvroue het hul die lede en gaste laat welkom voel. Na ‘n paar afkondigings het […]

Suider-Paarl besoek Salem Bybelse tuin

Sirkel: Paarl Tak: Suider-Paarl Portefeulje: Uitstappie Maand Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 16 Oktober 2024 Suider-Paarl besoek Salem Bybelse tuin Die Tema, “Bewonder en Bewaar ’n liefde vir die natuur” het ‘n groep van Suider-Paarl tak laat besluit om iets in die natuur te beleef. Daar is ‘n bespreking gemaak by “Salem – die Bybelse tuin” […]

Sirkel-Paarl vier ‘n Reënboog Sirkeldag

Sirkel: Paarl Tak: Suider-Paarl Gebeurtenis: Sirkeldag Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 10 Oktober 2024 Sirkel–Paarl vier ‘n Reënboog Sirkeldag Op die 10de Oktober het die Paarl Sirkel weer sy jaarlikse byeenkoms gehad. Hierdie jaar was die tema “Sien die Kleur in jou lewe” en het taklede van die Suider-Paarltak die saal van die AgterPaarl kerk […]

Suider-Paarl skitter en hoor van blink klippies

Sirkel: Paarl Tak: Suider-Paarl Portefeulje: Landbou en Tuinbou Saamroeper: Elsa Gous Beriggewer: Gonny du Plessis Datum van vergadering: 21 Augustus 2024 Suider–Paarl skitter en hoor van blink klippies Met die tak se Landbou en Tuinbou vergadering is onder die afdeling “Mynbou” die ontstaan, geskiedenis, delwery en myn van blink diamante aan die lede verduidelik. Me Gonny du Plessis het in […]

Suider Paarl kry ‘n Opvoedingsles in Gesond leef

  Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Karen Visser Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 19 Junie 2024 Suider Paarl kry ‘n Opvoedingsles in Gesond leef Die Suider Paarl-tak het weer ‘n pragtige oggend beleef met mooi gedekte tafels in winterkleure van groen en geel met sitrustakke en vrugte op. Die gaskunstenaar, mnr Loffie […]

Suider Paarl-tak vier fees!

Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Kuns en Handvlyt Saamroeper: Wilma Kock Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 15 Mei 2024 Suider Paarl-tak vier fees! Die Suider Paarl-tak het Woensdag 15 Mei hul 69ste verjaardag gevier. Die gaste en lede was bederf met ‘n pragtige versierde saal en mooi gedekte tafels vir die geleentheid. Na die verjaarsdagwense het die tak-lede vir hulself saam gesing in ‘n vrolike luim. […]

Suider-Paarltak leer ‘n kreatiewe kunsvorm

Sirkel: Paarl Tak:  Suider-Paarl Portefeulje:  Leefstyl – Naaldwerk Saamroeper:  Berta Spangenberg Beriggewer: Gonny du Plessis Datum:  17 April 2024 Suider-Paarltak leer ‘n kreatiewe kunsvorm Die lede van die Suider-Paarltak het ‘n baie leersame oggend beleef saam met die begaafde kunstenaar, mev Lillah Slabber, van Wellington. Dit was die tak se Naaldwerkvergadering en mev Berta Spangenberg, […]