Een uit elke 36 kinders op die spektrum van outisme

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Nina Strydom Datum: 14 Augustus 2025 Volgens die jongste statistieke van die Centre of Disease Control (VSA) word 1 uit 36 kinders met outisme gediagnoseer. Outisme strek oor ‘n wye spektrum: van lig aangetaste vermoëns tot erg gestremde breinontwikkeling. Ilze Soutter, die bestuurder van Teaching Learning Consultancy (TLC) […]
Pinotage en Cape Mint

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Opvoeding & Kultuur / Openbare Sake Beriggewer: Nina Strydom Datum: 10 Julie 2025 Abraham Izak Perold het Pinotage in 1925 ontwikkel deur die Franse variëteite Pinot Noir en Cinsault, wat in Suid-Afrika as Hermitage bekend gestaan het, te kruis. Honderd jaar later het die Cape Mint, die oudste private munt in […]
Hond se gedagte

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Nina Strydom Datum: 15 Mei 2025 Touch Our Pets Therapy Dogs (aka TOP Dogs) is ‘n nie-winsgewende organisasie wat aanraakterapie doen met honde by outehuise, kinderhuise, onkologie-afdelings by hospitale, en dies meer. Lizet van der Merwe met haar hond Bruno en Susan van Biljon het die dames […]
Pas die skoen?

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Nina Strydom Datum: 13 Maart 2025 In Stellenbosch het die dames van ons tak op 13 Maart baie skoene gevind wat pas! Ons het besoek afgelê by Esthé Leather Shoes – ‘n skoenfabriekswinkel in die industriële gebied van Stellenbosch. Die dames is geneem op ‘n begeleide toer deur […]
Eerste kwartaal 2024 by Stellenbosch-tak
Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Potpourri Saamroeper: Hele bestuur Beriggewer: Megan Roux Datum: 26 Maart 2024 Eerste kwartaal 2024 by Stellenbosch-tak Januarie: Dit is met swaar harte dat ons vir Beulah Oberholste moes totsiens sê. Sy was ‘n trotse pilaar in ons tak en is ‘n groot gaping in ons toekoms. Sy het gelewe vanaf 27/07/1931 tot 14/01/2024. […]
Stellenbosch word 90

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Verjaardagviering Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 19 November 2020 Stellenboschtak het hul negentigste verjaardag saam met hul jaarlikse afsluiting op ‘n baie gesellige manier gevier. Die tak verjaar in Junie, maar weens die inperking as gevolg van die Covid19 pandemie, kon hul nie vergader om dit te vier nie. Die […]