Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Een uit elke 36 kinders op die spektrum van outisme

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Nina Strydom Datum: 14 Augustus 2025 Volgens die jongste statistieke van die Centre of Disease Control (VSA) word 1 uit 36 kinders met outisme gediagnoseer. Outisme strek oor ‘n wye spektrum: van lig aangetaste vermoëns tot erg gestremde breinontwikkeling. Ilze Soutter, die bestuurder van Teaching Learning Consultancy (TLC) […]

Pinotage en Cape Mint

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Opvoeding & Kultuur / Openbare Sake Beriggewer: Nina Strydom Datum: 10 Julie 2025 Abraham Izak Perold het Pinotage in 1925 ontwikkel deur die Franse variëteite Pinot Noir en Cinsault, wat in Suid-Afrika as Hermitage bekend gestaan het, te kruis. Honderd jaar later het die Cape Mint, die oudste private munt in […]

Hond se gedagte

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Nina Strydom Datum: 15 Mei 2025 Touch Our Pets Therapy Dogs (aka TOP Dogs) is ‘n nie-winsgewende organisasie wat aanraakterapie  doen met honde by outehuise, kinderhuise, onkologie-afdelings by hospitale, en dies meer. Lizet van der Merwe met haar hond Bruno en Susan van Biljon het die dames […]

Steunpilaar in Stellenbosch

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Algemeen Beriggewer: Nina Strydom Datum: 8 Augustus 2024   Steunpilaar in Stellenbosch Mevrou Myra du Toit (tans tesourier) is vanjaar 50 jaar lank lid van die VLVK. Die tak eer haar volgehoue ywer en ondersteuning met groot dankbaarheid en waardering. As blyk hiervan het die sirkelpresident, Karen Barnard, op 8 […]

107 musse vir Akkerdoppies

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Opvoeding en kultuur Beriggewer: Nina Strydom Datum: 1 Augustus 2024   107 musse vir Akkerdoppies en daar word steeds gebrei Die lede by die Stellenbosch-tak is min en al te grys maar op 1 Augustus 2024, het hulle 107 koppies warm en gelukkig gemaak. Elkeen in die Froggie-, Eendjie-, Dolphin-, Skoenlapper-, Bear-, […]

Stellenbosch het die kat NIE aan die stert beet

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Deel van VLVK-projek Beriggewer: Nina Strydom Datum: 29 Julie 2024   Stellenbosch het die kat NIE aan die stert beet Soms het mens die kat aan die stert beet maar op 29 Julie het Stellenbosch tak die kat die bel aangebind: twee kathokke is aan die DBV oorhandig. Hierdie hokke word […]

Frikkadeldorp en Soekmekaar

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Nina Strydom Datum: 13 Junie 2024   Frikkadeldorp en Soekmekaar Dít is voorbeelde van plekname teëgekom in ‘n besoek aan die Voorgelegen museum in Stellenbosch. Die Voorgelegen museum in Dorpstraat is een van die minder bekendes in Stellenbosch, maar gewis die moeite werd om te besoek. Die […]

Stellenbosch tuis tussen fynbos en hout

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Nina Strydom Datum: 9 Mei 2024   Stellenbosch tuis tussen fynbos en hout In die Stellenbosch-tak het ons merkwaardige veterane – mense wat van nature elke dag die VLV temas leef. Sonja van Zyl (née Perold) is een voorbeeld hiervan. Sy is reeds sedert 1975 lid van […]

Eerste kwartaal 2024 by Stellenbosch-tak

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Potpourri Saamroeper: Hele bestuur Beriggewer: Megan Roux Datum: 26 Maart 2024   Eerste kwartaal 2024 by Stellenbosch-tak   Januarie: Dit is met swaar harte dat ons vir Beulah Oberholste moes totsiens sê. Sy was ‘n trotse pilaar in ons tak en is ‘n groot gaping in ons toekoms. Sy het gelewe vanaf 27/07/1931 tot 14/01/2024.   […]