Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Kongres 2024 -Wat ‘n Ongelooflike Voorreg!

  Sirkel:  Overberg Verslag:  Kongres 2024 Beriggewer:  Diana Odendaal Datum: 15 en 16 Augustus 2024 Kongres 2024 -Wat ‘n Ongelooflike Voorreg! Wat ‘n ongelooflike voorreg om kongres 2024 te kon bywoon. Vandat ons vriendelik ontvang is by registrasie, totdat ons verdaag het die Vrydag, was dit ‘n interessante, goed beplande ge-oliede ratkas wat ons van […]

Paarl Sirkel blom by Kongres

Sirkel: Paarl Portefeulje: Kongres 2024 Beriggewer: Karen Barnard Datum: 16 Augustus 2024   Paarl Sirkel blom by Kongres Wat ‘n voorreg om deel van Kongres 2024 te wees by Vredelust Gemeente, aangebied deur Tygerberg Sirkel. Die dames van Sirkel Paarl het dit baie geniet en beslis met baie pitkos en entoesiasme teruggekom na hul takke. Die […]

SWD TROTS OP KONGRES UITBLINKERS

Sirkel: SWD Portefeulje: Kongres Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 15 Augustus 2024   🌟 SIRKEL SWD, SUPER TROTS OP ONS KONGRES UITBLINKERS 🌟 Sirkel SWD vaandel   Embré Gouws-skild vir Doeltreffende Sirkel- en Takbestuur, toegeken aan Mev. Elize Locke – Sirkel SWD ‘n Sirkel wie se Verslae, Antwoordblaaie, Tak- en Sirkelverslae die President voor sperdatum bereik, netjies en […]

Sirkel Weskus Kongres Fotobeeld

  Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Kongres: 94ste VLVK-Kongres Beriggewer: Mariette Opperman Datum: 15 Augustus 2024   Sirkel Weskus Kongres Fotobeeld Weskus Sirkelpresident, Elsabe Carstens, word omring deur Sirkel Weskus se veelsydige verteenwoordigers. Ria Nagel, Langebaan se verteenwoordiger, sit mooi getooi in rooi by mede-kongresgangers van Sirkel Weskus tydens die dag se verrigtinge. Teetyd word daar […]

SWD SKENKING AAN MOSSELBAAI DBV 

    SWD Sirkel beriggewer, Lydie Terblanche Julie 2024 SIRKEL SWD, GROOT SKENKING AAN MOSSELBAAI DIERE BESKERMING VERENIGING Sirkel SWD wat reeds baie jare by Nedbank Mosselbaai ‘n rekening het, was onlangs die gelukkige ontvanger van ‘n Nedbank skenking. Hierdie Nedbank-tak het besluit om hulle kantoor te hernuwe en al hulle bestaande kantoormeubels was in […]

SIRKEL SWD BIED DRIE SUKSESVOLLE ADMIN-SLYPSKOLE AAN

Sirkel SWD Datums, April en Mei 2025 Beriggewer, Lydie Terblanche   SIRKEL SWD BIED DRIE SUKSESVOLLE ADMIN-SLYPSKOLE AAN   SWD-sirkelbestuur het drie administratiewe slypskole aangebied om tak-voorsitters, sekretaresses en tesouriers, in terme van al bestuursfunksies, met praktiese raad en daad te kan ondersteun. Hierdie slypskole was om almal, maar veral die nuwe takbestuurslede, met meer […]

LEEFSTYL SEMINAAR AANGEBIED OP DOUGLAS

SIRKEL: KIMBERLEY TAK: DOUGLAS PORTEFEULJE: LEEFSTYL BERRIGGEWER:   RINA HANSEN DATUM:   21 MEI  2024 LEEFSTYL SEMINAAR AANGEBIED OP DOUGLAS   Leefstyl Seminaar is aangebied deur Douglas Tak  by  Villiera Gastehuis in Douglas   Aanbieder:  ALTA GROBBELAAR   Verskillende Takke het hierdie  Seminaar bygewoon  soos Hopetown / Douglas/ Warrenton/ Tadcaster / Griekwastad/ Groblershoop   Aanbiedinge en Praktiese […]

BESIGE NOKLANDERS!

Tak: Sirkel NOK Studierigting: Sirkeldag Aanbieder: Verskeie Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 11 Mei 2024   BESIGE NOKLANDERS!   NOK se Sirkeldag is ‘n jaarlikse hoogtepunt op die VLV-kalender. Vanjaar het afgevaardigdes van 7 dorpe die dag op Saterdag 11 Mei te Dordrecht bygewoon. Die dag is gelei deur Sirkelpresident Irma Davel van Sterkstroom-tak, met aanbiedings […]

Williston hou konferensie: Ons jeug, ons toekoms

Sirkel: Suid-Karoo Tak: ​Williston Portefeulje: ​Konferensie Sameroeper: Hanlie Vorster Beriggewer:  Somaè van Wyk Datum: ​19 + 20 Maart 2024 Williston hou konferensie: Ons jeug, ons toekoms Na ‘n heerlike ontbyt begin ons twee dae vol lekkerte, kuier, en gesels!   Die vlagopstelling word behartig deur Somaè van Wyk (Voorsitter van Williston VLV-tak) en Joyce Avenant (afgevaardigde […]

Sirkelkonferensie van Sirkel Tygerberg

Sirkel: Tygerberg Beriggewer: Ita van der Merwe Datum: 20 Maart 2024 Sirkelkonferensie van Sirkel Tygerberg Die voorbereidings het op 18 Maart begin met die tafels regpak en die uitstal van die Leefstyl- Naaldwerk- en die Kunste en Handvlyt-artikels, wat alles vooraf beoordeel is. Die volgende dag het die Tuisteskepping-artikels asook die Terrariums vir die Tuinbou ingekom […]