Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

SWD GENIET DRIE GESELLIGE KUIER-OGGENDE

Sirkel SWD Junie 2025 Beriggewer, Lydie Terblanche SWD-SIRKELBESTUUR GENIET DRIE GESELLIGE KUIER-OGGENDE MET TAKBESTUUR SWD-Sirkelbestuur het verlede jaar drie administratiewe slypskole aangebied om tak-voorsitters, sekretaresses en tesouriers, met praktiese raad en daad te ondersteun. Hierdie jaar is die konsep verder verfyn en uitgebrei om al die bestuurslede in te sluit. Stilbaai was gasvrou-tak vir hulle […]

Leefstyl en Kreatiewe Handwerk

Sirkel: Kimberley Tak: Douglas Takke Teenwoordig: Douglas, Griekwastad, Tadcaster, Hopetown en Kimberley Portefeulje: Leefstyl Seminaar – Villiera Gastehuis Beriggewer: Rina Hansen Datum: 18 Junie 2025 In ’n vinnige, tegnologie-gedrewe wêreld soek baie mense weer na stadiger, meer betekenisvolle aktiwiteite. Handwerk soos naaldwerk, borduurwerk, hekelwerk en breiwerk is nie net stokperdjies nie, maar ook maniere om […]

NOK HOU KONFERENSIE TE STERKSTROOM

Sirkelpresident = Irma Davel SIRKEL NOK Verslaggewer = Antoinette van Pletzen Tema = Kleur jou Lewe / Colour your Life Fotograaf = Sarah Britz van Sterkstroom Datum = 15 Maart 2025 VLV NOORDOOS-KAAP HOU KONFERENSIE TE STERKSTROOM   NOK se 93ste Konferensie was soos altyd, ‘n fees! Sterkstroom het behoorlik uitgehang, en almal teenwoordig het hul […]

NEW CIRCLE PRESIDENT FOR NEC

NEW CIRCLE PRESIDENT FOR NORTH EASTERN CAPE At the 93rd Conference of the CWAA of NE Cape, held on 15 March 2025 in Sterkstroom, a new Circle President was welcomed to take over from Dr Irma Davel. Adele Richardson is a farmer’s wife from Sterkstroom, but also a business woman to be reckoned with. Adele Richardson: Email: adele@saaac.co.za&nbsp […]

SIRKEL PAARL LEEF IN VOLKLEUR!

SIRKEL: Paarl PORTEFEULJE: Konferensie 2025 BERIGGEWER: Karen Barnard DATUM: 13 Maart 2025 SIRKEL PAARL LEEF IN VOLKLEUR! Sirkel Paarl se jaarlikse Konferensie is op 13 Maart 2025 by Agter Paarl Gemeente gehou. Die saal en kerk het die tema mooi uitgebeeld. Die dag is ingekleur deur kleurvolle kompetisie artikels, lekker saamkuier en goeie sprekers. Heerlike kos, kleurvolle tafels met lede […]

Kleur jou Lewe (in Marokkaanse styl)

Sirkel Griekwaland-Wes Konferensie Beriggewer: Ruby Kriel 12 Maart 2025   Kleur jou Lewe (in Marokkaanse styl)   Elsabe Aldrich was die hoofspreker by die 92ste Konferensie van Griekwaland-Wes. Sirkel Griekwald-Wes se 92ste Sirkelkonferensie is op 12 Maart 2025 aangebied deur Olifantshoek met die tema Kleur jou Lewe (in Marokkaanse styl). Die nuwe bestuur van Sirkel Griekwald-Wes is: Agter vlnr: Jorietha […]

KONFERENSIE TE ROBERTSON

Sirkel Worcester Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 12 Maart 2025 92ste VLV SIRKEL WORCESTER KONFERENSIE TE ROBERTSON Tema 2025: Kleur jou lewe Projek: Bejaardes maak saak Die venue was versier met pragtige kleurvolle blomme. Opening en verwelkoming: Vlae word ingedra deur Anamarie du Toit en Tillie Hand. Internasionale gebed voorgelees deur Sonja Neethling en ds. Elrika Esterhuizen open met 1 Petrus 3. Vroue […]

SWD – SOMER, SON EN SEE….

SIRKEL SWD Berigskrywer, Carin Conradie Verslaggewer, Lydie Terblanche DATUM: 12 Maart 2025   SWD – SOMER, SON EN SEE…. Die VLV-Sedgefield was op Woensdag 12 Maart 2025 die gasheertak van die 91ste VLVK-Suidwestelike Distrikte se konferensie. Daar was 47 afgevaardigdes en dagbesoekers van 15 takke teenwoordig, sowel as die sirkelbestuur van SWD, beoordelaars, eregas Trienie Barnard […]

SWD SUPPORT EFFORTS FOR WHEELCHAIR

SWD Reporter, Lydie Terblanche February 2025   SWD BRANCHES SUPPORT EFFORTS FOR MANUFACTURING OF CUSTOMISED WHEELCHAIR   In 2009, with the support of corporations, schools, and volunteers, ‘the Sweethearts’ teamed up to collaborate with the Tops & Tags and Bread Tags for Wheelchairs initiatives, which collect and recycle bread tags and plastic bottle tops in […]